Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kimberley-myn kry nuwe eienaar

De Beers het sy Kimberley-myn, die mynhuis se oudste diamantmyn, vir nagenoeg R100 miljoen verkoop. Volgens De Beers is dit om “353 werkers se werk te verseker”. De Beers het sy ontstaan te danke aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gaan op ‘moordtog’ ná meisie verhouding beëindig

Argieffoto ʼn 35-jarige man van Noordwes staan tereg op aanklag van moord en twee aanklagte van poging tot moord glo as gevolg van sy vriendin wat hul verhouding beëindig het. Maj. Pelonomi Makau,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Situasie tussen Rusland en Turkye versleg

Pres. Wladimir Poetin van Rusland (2006) Foto: Kremlin.ru via Wikimedia CommonsPres. Barack Obama van die VSA het versoek dat die konflik tussen Rusland en Turkye diplomaties hanteer moet word, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakeman dán verhoor ná moord op vrou

Rameez en Fatima Patel. Foto: Facebook ʼn Sakeman van Limpopo wat aangekla word van die moord op sy vrou, se verhoor sal eers volgende jaar begin. Rameez Patel sal op 15 Februarie in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Gevaarlike misdadigers’ ontsnap uit tronk

Theodorus Botha wat uit die Goedemoed-gevangenis ontsnap het. Foto: SAPD Twee misdadigers is steeds soek nadat hulle Dinsdag uit die Goedemoed-gevangenis in Aliwal-Noord ontsnap het. Ao. Zweli...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man en vrou in hof vir kaartkloning

Argieffoto ʼn Bulgaarse man en vrou is Dinsdag in Sandton in hegtenis geneem toe hulle glo met gekloonde bankkaarte kontant by ʼn kitsbank probeer trek het. Dié twee is vasgetrek in ʼn gesamentlike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinders kyk toe hoe jagluiperd ma aanval

Tanya Swanepoel kort voor die jagluiperd haar aangeval het. WAARSKUWING: Die foto onderaan die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel. Tanya Swanepoel (34), ʼn ma van drie van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman skiet homself ná hofverskyning

Foto: SAPDʼn Polisiebeampte van Noordwes wat in aanhouding was vir die moord op ʼn onderwyser, het selfmoord gepleeg. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het gesê konst. Jeremia Qangasi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wes-Kaapse ANC-sekretaris geskors

argieffotoDie provinsiale sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, Faiez Jacobs, is geskors te midde van bewerings van aanranding. “Die ANC bevestig dat daar Maandag ʼn voorval by ons kantore was waarby...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Moordenaar’ vas by begrafnis van vermoorde konstabel

Argieffotoʼn 36-jarige man is in hegtenis geneem terwyl hy die begrafnis bygewoon het van die polisiebeampte wat hy glo vermoor het. Kapt. Andre Beetge, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dokter wat swanger vrou glo verkrag in hof

Argieffotoʼn 29-jarige dokter het Woensdag in ʼn Vrystaatse hof verskyn op aanklag dat hy ʼn swanger vrou verkrag het. Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, het gesê die dokter het vlugtig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Advokaat vas oor beweerde korrupsie

Argieffoto ʼn Advokaat wat in hegtenis geneem is in verband met korrupsie, is Dinsdag in die Orkney-landdroshof in Noordwes vrygelaat op borgtog van R2 000. “Adv. Lentswe Sydney Tlhagwane (51) het na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nehawu-staking uiteindelik verby

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: TwitterDie parlement het die aankondiging verwelkom dat lede van die Nehawu-vakbond uiteindelik hul onwettige staking opgeskort het. “Berigte dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrika en China onderteken ooreenkomste van R94 miljard

President Xi Jinping en pres. Jacob Zuma tydens Xi se staatsbesoek aan Suid-Afrika (Desember 2015) Foto: Kopano Tlape, departement van kommunikasie Suid-Afrika en China het ooreenkomste van R94 miljard...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas ná hy glo renosterhoring aan Pta-polisieman wou verkoop

Die renosterhoring waarop beslag gelê is. Foto: SAPD ʼn Polisebeampte van die Bronkhorstspruit-honde-eenheid, oos van Pretoria, het Woensdag ʼn verdagte aangekeer wat ʼn renosterhoring wou verkwansel....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Suid-Afrikaners glo self SA is korrup

Volgens die jongste data glo 83% van alle Suid-Afrikaners dat korrupsie in die land aan die toeneem is, en dit moet noodwendig ’n impak op beleggersvertroue hê. Hoe ver het die vis al van sy kop vrot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-ouers rasend ná tienerdogter verdwyn

Anchené van den Berg. Foto: Verskaf ʼn Raaiselagtige brief en beeldmateriaal van haar wat by die skoolhek uit verdwyn, is al wat ʼn ouerpaar van Boksburg nou het om mee te werk nadat hul tienerdogter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man skiet vrou, neem eie lewe

Argieffoto ʼn Vrou van Port Elizabeth veg vir haar lewe in ʼn plaaslike hospitaal nadat sy Woensdagaand glo deur haar man geskiet is. Dié voorval het plaasgevind by die Cape Recife School in Somerstrand,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seekoei byt drie naby grenspos dood

Argieffoto. ʼn Seekoei het Woensdagaand ʼn groep beweerde onwettige immigrante, wat die land deur die Limpoporivier naby Beitbrug wou binnekom, aangeval en drie mense doodgebyt. Kol. Ronel Otto,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar skuldig aan moord: Wat gebeur nou?

Oscar Pistorius. Argiefforo: Siphiwe Sibeko/Reuters/PoolDie appèlhof se besluit dat Oscar Pistorius skuldig is aan moord, beteken nie noodwendig dat die voormalige Paralimpiese atleet nou ʼn minimum van...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live