Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Vrou en kind sterf in botsing

$
0
0
Die ongelukstoneel. Foto: ER24

Argief. Foto: ER24

ʼn Vrou en kind is dood en drie ander beseer nadat ʼn motor Donderdagaand verskeie kere naby Newcastle in KwaZulu-Natal gerol het.

Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het die ongeluk op die N11 tussen Newcastle en Ladismith plaasgevind. “Dit blyk dat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het, waarna dit gerol het,” het Bodasing gesê.

Volgens Bodasing is die vrou en kind uit die voertuig geslinger. “Hulle is op die toneel dood verklaar.”

ʼn Man, vrou en meisie is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir geringe beserings.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!