Soektog na jong man afgelas
Werner Finger. Foto: FacebookDie soektog na die liggaam van een van die drie vriende wat dood is toe die bakkie waarmee hulle gery het oor ’n afgrond in die see naby Heroldsbaai in die Wes-Kaap gestort...
View ArticleSeun beseer toe hy uit venster val
Argieffoto ʼn Negejarige seun is Saterdagmiddag met ʼn helikopter na ʼn hospitaal gehaas nadat hy uit ʼn venster op die derde verdieping van ʼn gebou in Killarney, Johannesburg, geval het. “Die kind het uit...
View ArticleVrou val óók uit venster
Argieffoto ʼn Vrou het Saterdagaand kritieke beserings opgedoen toe sy uit ʼn venster op die derde verdieping van ʼn gebou in South Beachweg, Durban, geval het. Maroela Media het berig ʼn negejarige seun...
View ArticleGautrein-bomdreigement ʼn ‘valse alarm’
Argieffoto Die ANC het Saterdag bewerings deur ʼn lid van die uitvoerende komitee verwerp wat met ʼn “terreuraanval” op die Gautrein verband hou. “Die ANC neem met misnoeë kennis van die gerug wat beweer...
View ArticleDrie in Durban dood tydens polisieskietery
Argieffoto: SAPD / Facebook Drie vermeende bendelede is Saterdagoggend vroeg in Durban, KwaZulu-Natal, dood tydens ʼn skietery met die polisie. “Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se nasionale...
View ArticlePresidensiële handboek baan die weg vir ‘Nkandla Air’, sê DA
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZA Die presidensiële handboek wat Vrydag kragtens ʼn hooggeregshofbevel beskikbaar gestel is, is duidelik geskryf “met Zuma se leefstyl in gedagte”, het die...
View ArticleEen dood, een vermis ná vissersboot by Gordonsbaai omslaan
Beligting wat die NSRI gebruik het om die kuslyn te verlig om te soek na die vermiste visserman (Foto: NSRI) Een visserman is dood, een word vermis en drie is gered nadat hul boot Saterdagaand naby...
View ArticleVigs-tienersterftes het verdriedubbel
Argieffoto Die aantal tieners wat weens vigs sterf, het die afgelope 15 jaar verdriedubbel, met 26 nuwe besmettings elke uur, het die Verenigde Nasies se kinderfonds, Unicef, gesê. Die agentskap het...
View Article3 dood, 3 500 dakloos gelaat ná Kaapstad-brande
Ná die Masiphumelele-brand op 29 November 2015 Foto: Nathan Geffen, GroundUp.org.za via Creative Commons Drie persone het Sondagoggend gesterf in twee verskillende brande wat in informele nedersettings...
View Article[Foto’s] Goeie nuus: Matrieks laat hul skoolskoene agter
Foto: Two Seas News (Facebook) Matrikulante van Fish Hoek High School in Kaapstad het op hul laaste skooldag hul skoene agtergelaat. “Ons matriekklas van 2015 het hul eksamens afgehandel en hul...
View Article[Foto’s] Minstens 19 dood in Westonaria-ongeluk
Ongeluk naby Westonaria op 29 November 2015 waartydens minstens 19 mense dood is Foto: ER24 Minstens 19 persone is dood en vier het kritieke beserings opgedoen in ʼn ongeluk tussen ʼn vragmotor en ʼn taxi...
View ArticleByna 6 miljoen het belasting ingedien
Argieffoto Meer as 5.94 miljoen belastingbetalers het Vrydag die sperdatum vir die belastingseisoen van 2015 gehaal, het Jonas Makwakwa, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Sondag...
View ArticleDief sterf in skoorsteen
Die skoorsteen wat oopgebreek is Foto: Kantoor van Fresno County se sheriff ʼn Vermeende inbreker is dood nadat hy in ʼn skoorsteen vasgesit en die huiseienaar ʼn vuur in die kaggel aangesteek het....
View ArticleKampsbaairylaan weer oop vir verkeer
Kampsbaairylaan (Maart 2015) Foto: Google Earth Inwoners in Kaapstad sal Maandagoggend in Kampsbaai ʼn effense verligting in die verkeer ervaar wanneer Kampsbaairylaan ná sewe maande om 07:00 weer...
View ArticleLiggaam van vermiste visserman opgespoor
(Argieffoto) Foto: NSRI Houtbaai, NSRI Facebook ʼn Man wat verdwyn het toe ʼn vissersboot naby Gordonsbaai omgeslaan het, se liggaam is Sondag gevind, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê....
View ArticleGautrein-diens hervat gedeeltelik
Foto: Netcare 911Die Gautrein-diens tussen die Pretoria- en Hatfield-stasies sal Maandagoggend gedeeltelik hervat. “Herstelwerk tussen Pretoria en Hatfield het oornag voortgegaan. Die krag na een van...
View Article‘Dank Miyeni af en verkoop SAL’
ArgieffotoDit is nie meer verdedigbaar vir die mense van Suid-Afrika om voort te gaan om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en sy voorsitter, Dudu Miyeni, se “deurlopende wanbestuur” te finansier nie....
View ArticleKampsbaai-moord: Man weer in hof
Gabriela Alban. Foto: FacebookDie man van Guatemala wat aangekla word van die moord op ʼn Amerikaanse vrou in ʼn hotelkamer in Kampsbaai, sal na verwagting Maandag weer in die Kaapstad-landdroshof...
View ArticleNuuskommentaar: SA ’n muishondland of land met muishondpresident?
Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISTerwyl Suid-Afrika se pas na muishondstatus versnel, meen pres. Jacob Zuma dat die land juis van die muishondstatus wegbeweeg. Wie werk met feite en wie se...
View ArticleSeun (12) dood by besnydenisskool gevind
Foto: SAPD, Facebook Die liggaam van ʼn 12-jarige seun is Saterdag by ʼn besnydenisskool in Rooigrond naby Mahikeng in Noordwes gevind. “Daar word verneem dat die seun, ʼn dorpeling van Verdwaal, se...
View Article