Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee OTM’e opgeblaas; kontant gebuit

Argieffoto: Nico Strydom Twee outomatiese tellermasjiene (OTM’e), oftewel kitsbanke, is Saterdag in die vroeë oggendure in Rustenburg opgeblaas. Na wat verneem word, het sewe werknemers van die winkel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Bouwer en Leandie se troue

Foto: Leandie du Randt/InstagramDie sanger Bouwer Bosch is die naweek met die aktrise Leandie du Randt getroud. Bosch, wat ook sy lyf akteur en televisie-aanbieder hou, en Du Randt, bekend vir haar rol...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewilde radio-aanbieder vas vir dronkbestuur

Wayne Hart. ʼn Gewilde radio-aanbieder is Saterdagaand kort voor middernag in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur het. Kapt. Sandra Janse van Rensburg,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vas ná ‘aanvaller’ sterf

Argieffoto Drie mans, tussen 23 en 54 jaar, is oor die naweek naby Orkney in Noordwes in hegtenis geneem vir die moord op ʼn 21-jarige man. Sers. Kealeboga Molale, polisiewoordvoerder, het gesê een van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maties-taalbeleid: ‘Meer as 30 000 steun referendum’

Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. Meer as 30 000 oudstudente en belanghebbendes het in samewerking met die vakbond Solidariteit in ʼn onlangse referendum vir die behoud van Afrikaans op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma pleit skuldig ná sy baba probeer verkoop

Argieffoto ʼn 20-jarige vrou wat in hegtenis geneem is nadat sy haar babaseuntjie op die advertensiewebwerf, Gumtree, wou verkoop, het Maandag in die Pietermaritzburg-streekhof skuld beken. Natasha...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkiesingsuitslae ter syde gestel

ArgieffotoDie konstitusionele hof het Maandag die uitslag van die omstrede Potchefstroomse tussenverkiesing in 2013 ter syde gestel. Die konstitusionele hof het beslis die tussenverkiesings wat in sewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Wagte beseer nadat bende op geldwa toeslaan

Die geldwa waarop die bende losgebrand het. Foto: SAPD Twee veiligheidswagte van G4S is Maandag lig beseer nadat ʼn groep van nagenoeg tien verdagtes tydens ʼn transitorooftog in Limpopo op hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou betaal glo miljoene se omkoopgeld

Argieffotoʼn 26-jarige Chinese burger, Tian Tian Wang, het in die Pretoriase streekhof verskyn kort nadat sy glo omkoopgeld van miljoene rande aan ʼn werknemer van die Suid-Afrikaanse Reserwebank betaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiemoordenaar lank tronk toe

Argieffoto Foto: SAPD, Facebook Cheswill Adendorf is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die moord op ʼn polisiebeampte in April 2014. Regter Babalwa Mantame het Adendorf op verskeie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kampsbaai-moordsaak uitgestel

Gabriela Alban. Foto: Facebook Die saak teen ʼn man van Guatemala wat verdink word van die moord op sy meisie by ʼn hotel in Kampsbaai vroeër vanjaar, is tot 10 Desember uitgestel. Die saak sloer en ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werkers by parlement staak steeds

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: Twitter Die staking deur werknemers van die parlement duur voort terwyl die vakbond Nehawu wag op ʼn uitslag van die onderhandelinge tussen sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Prins Harry se besoek aan Kaapstad

Prins Harry Foto: @kensingtonroyal, Twitter Prins Harry het Maandag die Afrika-son aangedurf tydens sy besoek aan Kaapstad. Hy het onder andere ʼn plaaslike sokkerkliniek, die Grassroots Football for...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VF Plus help MTN-gebruikers

Argieffoto Die Vryheidsfront Plus het Maandag gesê hy bied sy hulp aan vir MTN-klante wat tot dusver nie kon regkom ná foute weens vermoedelik administratiewe probleme ingesluip het nie. “Verskeie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdoemende SAL verslag in publieke domein

Dudu Myeni Foto: GCIS Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat die verdoemende interne verslag, wat SAL verlede week inderhaas deur middel van ’n hofinterdikaansoek gekeer het om deur die media...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans bly, sê US-raad

Universiteit Stellenbosch. Argieffoto.Die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandagaand tydens ʼn vergadering ʼn mosie aanvaar en opnuut bevestig dat verandering aan die taalbeleid nie ten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman vas vir moord

Foto: SAPD, Facebookʼn Polisiebeampte van die Delareyville-polisiestasie in Noordwes is Maandag op aanklag van moord in hegtenis geneem. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Munisipale beampte vermoor glo vrou, brand lyk

Foto: SAPD/Facebookʼn Hoëprofiel munisipale amptenaar in Bloemfontein is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou vermoor het en haar liggaam op ʼn stortingsterrein in Winburg aan die brand gesteek het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paniekerige passasiers spring uit trein ná ontploffing

Argieffoto. Minstens 15 mense is  beseer en 77 is vir waarneming na verskeie hospitale geneem nadat daar Dinsdagoggend ʼn ontploffing op ʼn passasiertrein naby Irene suid van Pretoria was. Lillian...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borg onttrek ná herrie oor TV-program  

Absa het bevestig dat hy sy borgskap van die program Our Perfect Wedding met onmiddellike effek beëindig het nadat daar ook ʼn klag by die Uitsaaiklagtekommissie ingedien is. Die spesifieke episode van...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live