Tweede verdagte vas vir Rhodespark-aanval; 10 nog soek
Rhodespark in Kensington, Johannesburg (Foto: ttruluck, panoramio.com)ʼn Tweede verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die skokvoorval waartydens twee paartjies op 17 Oktober in Rhodespark in...
View ArticleHonderde haweloos gelaat ná Kya Sands-brand
Foto: ER24Honderde mense is haweloos gelaat nadat ʼn verwoestende brand Woensdag in die Msawawa informele nedersetting in Kya Sands in Johannesburg ontstaan het. Volgens die Johannesburgse nooddienste...
View ArticleKanadese moordverdagte in SA gevang
Foto: SAPD/Facebook ʼn Kanadese burger, wat teregstaan op aanklag van moord in sy land, is Woensdag deur Interpol in Benoni aan die Oos-Rand in hegtenis geneem. Volgens brig. Vish Naidoo, nasionale...
View ArticleSlowenië rig grensheinings op
Slowenië se bevolking van sowat twee miljoen mense kan na berig word nie meer die ongelooflike humanitêre druk wat die vlugtelinge veroorsaak, uithou nie. In die afgelope drie weke het daar glo tot 150...
View ArticleGoeie nuus: Renosters uit modderpoel gered
Foto: Facebook Wildbewaarders van KwaZulu-Natal moes vandeesweek inspring om twee volwasse renosters te red nadat hulle in ʼn modderpoel vasgeval het. Musa Mntambo, woordvoerder van Ezemvelo KZN...
View ArticleSssssooo warm, selfs die slange moet plan maak
Die swartmamba op die heining. Foto: Verskaf Die snikhete toestande wat tans oor groot dele van die land ervaar word, laat nie net die kraaie gaap nie, maar ook slange vreemd optree. Henk Havenga,...
View ArticleKimberley se ‘kruispad van die dood’ beveilig
Die berugte kruispad. Foto: Magda Vertue/FacebookDie burgerregte-organisasie AfriForum gaan eersdaags die R31-en-N12-aansluiting buite Kimberley beveilig deur flikkerende waarskuwingsligte te...
View ArticlePolisievrou ná nagskof doodgeskiet
Argieffoto Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth is Donderdagoggend by haar huis doodgeskiet nadat sy nagskof gewerk het. Kol. Sibongile Soci, Oos-Kaapse polisiewoordvoerder, het...
View ArticleRustenburg-watervlakke krities laag; beperkings ingestel
Argieffoto: WikimediaDie Rustenburg-munisipaliteit het waterbeperkings ingestel weens die erge hittegolf wat die streek teister. Thapelo Matebesi, woordvoerder van die munisipaliteit, het Donderdag...
View ArticleVuurwerk beseer twee, veroorsaak glo brand
Argieffoto Twee mans is Woensdag in afsonderlike gevalle in KwaZulu-Natal deur vuurwerk beseer. Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsie se nooddienste, het gesê in die eerste voorval het...
View ArticleHittegolf laat rekords spat
Argieffoto Die hittegolf wat groot dele van Suid-Afrika die afgelope week ervaar het, het dekadelange temperatuurrekords Woensdag laat spat. Volgens Cobus Olivier, ʼn weervoorspeller en navorser van die...
View ArticleBaba naby kliniek gelaat
Die baba wat naby die kliniek gelaat is. Foto: Verskaf Die Oos-Kaapse polisie het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om die ouers of naasbestaandes van ʼn baba op te spoor wat onlangs...
View ArticleHof sê oor top-seunskool wat swart seun ‘weier’
Foto: FacebookDie gelykheidshof in Stellenbosch het Donderdag bevind die skoolhoof van Paul Roos Gimnasium kan nie verantwoordelik gehou word vir die skool se toelatingsproses nie. Dit kom nadat ʼn ma...
View ArticleHittegolwe vir eers hier om te bly; min reën voorspel
Die hittegolf wat groot dele van die land tans in ʼn wurggreep het sal moontlik teen die naweek tot ʼn einde kom, maar daar is nog geen vooruitsig vir goeie reën nie. Volgens Cobus Olivier, ʼn...
View ArticleVyf nou vas vir moord op PE-kleinhoewe
Johan van der Berg. Foto: Facebook Nóg vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman van Port Elizabeth. Van der Berg is op...
View ArticleMa vermoor glo seun voor sy selfmoord pleeg
ArgieffotoDie polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn ma van Mosselbaai glo haar seun vermoor het en toe selfmoord gepleeg het. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela...
View ArticleTaalbeleid by US: Só sê studentevereniging
Studente by die Universiteit Stellenbosch (Argieffoto) Adam Tas, die studentevereniging vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch, het gesê Afrikaans is ‘n...
View ArticleM1 tydelik gesluit vir reinigingseremonie
Die brug kort nadat dit ineengestort het. Foto: Netcare 911 ʼn Gedeelte van die M1-snelweg naby die Grayston-afrit waar ʼn voetgangerbrug, wat nog in aanbou was, verlede maand ineengestort het, sal...
View ArticleVrou van ‘kinderslagter-pa’ staan borgtog teen
Lesiba Kekana Donderdag in die hof. Foto: SAPD Die vrou van Lesiba Kekana (36), die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy sy vier seuns se kele afgesny het, het Donderdag in die rondgaande...
View ArticleBusbestuurder geskors oor gebede
Foto: http://myciti.org.za/ʼn Busbestuurder van Kaapstad wat sy passasiers in gebed gelei het “om hul reis te seën”, is geskors. Die Stad Kaapstad het gesê hulle het van die probleem bewus geraak nadat...
View Article