Parlement wil ou interdik gebruik om betogings stop te sit
Foto: TwitterDie parlement het hom beroep op ʼn hofinterdik wat reeds in 2010 uitgereik is, om stakende personeel te verhoed om die werk van die Nasionale Vergadering verder te ontwrig. Gengezi...
View ArticleNuuskommentaar: Nicht Schweinefleisch und Kartoffeln Frau Merkel – Kaviar...
Zuma en Merkel. Foto: Elmond JiyaneKan pres. Jacob Zuma met sy ampsbesoek aan Duitsland die lug suiwer wat minister Rob Davies en Zuma self vertroebel het? Wat wel duidelik is, is dat Zuma as blink...
View ArticleJordanië-skietery: SA man se naam bekend
Die Suid-Afrikaner wat by ʼn polisieopleidingsentrum in Jordanië doodgeskiet is, was verloof. Hy is geïdentifiseer as Conrad Vaughn Whitehorn (37) van Johannesburg. Volgens DynCorp International (DI),...
View ArticleVermiste man se kop óók opgespoor
Argieffoto Die 23-jarige man wie se onthoofde liggaam vandeesweek in ʼn woud in KwaZulu-Natal opgespoor is nadat hy sedert 31 Oktober vermis is, se kop is vermoedelik ook opgespoor. Brig. Jay Naicker,...
View ArticleVangwa-sleep: Polisiebeamptes gevonnis
‘n Skermskoot uit ‘n video wat wys hoe Mido Macia agter ‘n polisievangwa gesleep is.Die agt voormalige polisiebeamptes wat skuldig bevind is aan die moord op Mido Macia in Februarie 2013, is Woensdag...
View ArticleGoeie nuus: R100 000 bewillig vir boere se kinders
Argieffoto Te midde van die erge droogte waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan en die landbousektor wat veral swaar trek, het Solidariteit Helpende Hand vandeesweek besluit om boere se kinders by te...
View ArticleMalibongwe-padwoede: ‘Polisie was nalatig met bewyse’ sê beskuldigde
Meekahefele Mosooa waai vir fotograwe buite die hof tydens ‘n vorige verskyning. Foto: Werner Beukes / SAPADie motoris wat na bewering verlede jaar ʼn motorfietsryer tydens ʼn padwoedevoorval in...
View ArticleGewapende rooftog buite Vrystaatse dorp op kamera vasgevang
Foto: Facebook Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ʼn gewapende rooftog verlede week buite Villiers in die Vrystaat wat op kamera vasgelê is en waarvan die foto’s wyd op sosiale media...
View ArticleJugomaro-katte verhuis na ‘groter en beter geriewe’ in Noordwes
Justin Fernandes vroeër vanjaar saam met een van die tiere by Jugomaro Predator Park. Foto: Facebook Die roofdiere by die Jugomaro Predator Park in Limpopo, die tuiste van die alombekende tier, Panjo,...
View ArticleOnnie ondersoek oor ‘seks met leerling’
ArgieffotoDie KwaZulu-Natalse onderwysdepartement ondersoek bewerings dat ʼn onderwyser van ʼn afgeleë skool in die noorde van die provinsie by een van sy minderjarige leerlinge woon en ʼn seksuele...
View ArticleSolidariteit se klag oor rassediskriminasie deur VN aangehoor
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Foto: Reint DykemaDie Verenigde Nasies (VN) het bevestig dat hy Solidariteit se klag van rassediskriminasie teen die Suid-Afrikaanse regering sal...
View Article[Foto’s] Betogende studente veroorsaak chaos by UWK
Foto: TwitterBetogende studente by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) het Woensdag probeer om ʼn koshuis op die Bellville-kampus aan die brand te steek en het na bewering eksamens ontwrig. Volgens...
View Article[Foto’s] Meisie (8) loop glo erg onder ‘boelies’ deur
Monique die dag nadat sy geval het. Foto: Verskaf Die ouers van ʼn 8-jarige laerskoolmeisie van Germiston aan die Oos-Rand oorweeg dit sterk om ʼn nuwe skool vir hul dogter te soek nadat sy glo reeds ʼn...
View ArticlePolisie soek dié twee wat glo kind wou gryp
ArgieffotoDie Garsfontein-polisie het identikits uitgereik van twee mans wat vir ondervraging gesoek word in verband met ʼn voorval waarin ʼn baba glo amper ontvoer is by ʼn winkelsentrum in die ooste van...
View ArticlePassasiers skiet taxibestuurder dood; een vas
Argieffotoʼn Man is in Empangeni in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem kort nadat ʼn taxibestuurder deur twee passasiers op die R34 doodgeskiet is. Lt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleMan vas vir moord op PE-kleinhoewe
Johan van der Berg. Foto: Facebookʼn 36-jarige man is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman. Van der Berg is op 17 Oktober op ʼn...
View ArticleSkokgranate op betogers voor parlement afgevuur
Foto: TwitterDie parlement moes Woensdag noodgedwonge ʼn nuwe arbeidshofinterdik teen stakende personeel aanvra nadat chaos buite die parlementêre perseel ontstaan het toe polisie skokgranate moes...
View ArticleDuisende belastingbetalers by SAID-kantore verwag
ArgieffotoDie Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Woensdag gesê hy sal oor die volgende twee naweke sy werksure verleng om die groot aantal belastingbetalers te help wat kort voor die sperdatum...
View ArticleMan sterf in trompop botsing met bus
Die motor en bus wat trompop gebots het. Foto: ER24 ʼn Man is dood nadat sy motor Donderdagoggend reg van voor teen ʼn bus in Newcastle, KwaZulu-Natal, gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24,...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma vlieg in ‘Sensasioneel 1’ die wêreld vol
Pres. Zuma saam met sy vrou Nompumelelo. Foto: GCIS/SAPAPres. Jacob Zuma meen Suid-Afrikaners neig om sensasioneel oor dinge te reageer, en dit ontgaan hom dat hy self maar te dikwels vir die “dinge”...
View Article