Jordanië-skietery: SA man was van Gauteng
Die Suid-Afrikaner wat by ʼn polisieopleidingsentrum in Jordanië doodgeskiet is, was van Gauteng. Nelson Kgwete, woordvoerder van Suid-Afrika se departement van internasionale betrekkinge, het gesê die...
View ArticleKobra byt man in kombuis
Foto verskaf deur Netcare 911ʼn Man is Maandagaand op ʼn wildreservaat aan die KwaZulu-Natalse noordkus deur ʼn kobra gepik. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die slang het die man...
View ArticleVrou (25) vas na sy glo kêrel vermoor
Foto: SAPD/Facebookʼn 25-jarige vrou van Bloemfontein is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar 23-jarige kêrel. Konst. Peter Kareli, woordvoerder van die polisie, het gesê die paartjie was...
View ArticleVervoerdepartement bestee glo miljoene aan geskorste werkers
Dipuo Peters, minister van vervoer. Foto: GCISDie departement van vervoer en sy onderskeie entiteite het glo oor die afgelope drie jaar nagenoeg R24 miljoen bestee aan salarisse vir geskorste...
View ArticlePanayiotou sê hy sal enkelband dra
Christopher Panayiotou in die Port Elizabeth-landdroshof. Foto: TwitterChristopher Panayiotou, wat beskuldig word van die huurmoord op sy vrou, Jayde, se regsverteenwoordigers gaan glo opnuut probeer...
View ArticleVerlamde man erg geskend ná selfmoordpoging
Argieffotoʼn Parapleeg van die Groblersdal-omgewing in Mpumalanga het Maandagaand probeer selfmoord pleeg deur onder meer sy maag met ʼn mes oop te kloof en sy privaatdele af te sny. Mercia Blake,...
View ArticleTwee dood ná inbraak by Pta-meenthuis
Argieffoto (Foto: imgkid.com)Twee mense is dood en ʼn derde gewond, nadat ʼn groep rowers en ʼn veiligheidswag Dinsdagoggend by ʼn woonkompleks in Elarduspark in Pretoria op mekaar losgebrand het. Lt.kol....
View ArticleMan kritiek ná motor aan die brand gesteek is
Argieffotoʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat sy motor vroeg Dinsdagoggend in Kaapstad aan die brand gesteek is terwyl hy in die motor was. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici...
View ArticleNuuskommentaar: Tegelyk ongelyk en gelyk
Net soos die Zuma-administrasie nou deur die AGOA-debakel leer Suid-Afrika is in die praktyk nie die VSA se gelyke nie, gaan die #FeesMustFall-bittereinders wat wetteloosheid nou so inspan, op die ou...
View ArticlePolisievrou kritiek ná skietery op hoofweg
Foto: SAPDʼn Vroulike polisiebeampte is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat verdagtes in ʼn wit BMW op ʼn polisievoertuig op ʼn Johannesburgse hoofweg losgebrand het. Lt.kol. Lungelo Dlamini,...
View ArticleOos-Kaapse ‘meteoriet’ dalk deel van sterrereën
Argieffoto: NASA Die ontploffing in die atmosfeer wat oor die Oos-Kaap waargeneem en gehoor is, is waarskynlik ’n meteoor van die Taurus sterrereën wat veral in die noordelike halfrond sigbaar is. ’n...
View ArticleDepartement oor Zuma se nuwe vliegtuig: ‘Ons sal niks onverantwoordelik doen...
Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISʼn Omsigtige en verantwoordelike proses sal gevolg moet word in die aankoop van die nuwe presidensiële vliegtuig, het die nasionale weermag se...
View ArticleMeisie (12) ‘kan presies onthou’ hoe ma doodgeskiet word
Elsabe Muller. Foto: FacebookDie 12-jarige meisie van Fochville wat gesien het hoe haar ma en haar ma se vriend voor haar doodgeskiet word, is erg getraumatiseerd en kan al die gebeure van die aand...
View ArticleMan vas oor bomdreigement aan ANC-hoofkantoor
Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad. Foto: Google Earthʼn 41-jarige man is in hegtenis geneem in verband met ʼn bomdreigement in September vanjaar wat daartoe gelei het dat die ANC se...
View ArticleVermiste man se onthoofde lyk gevind
ArgieffotoDie onthoofde liggaam van ʼn 23-jarige man wat verlede maand as vermis aangemeld is, is in ʼn woud in KwaZulu-Natal gevind. Brig. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê Nawaaz Khan...
View ArticleNW-man vas ná gru-moord op ouers, susterskind
Forensiese kenners op die moordtoneel. Foto: SAPDʼn Man is Maandag in hegtenis geneem nadat hy glo sy ouers en susterskind vermoor het en ʼn dag later saam met die liggame in sy ouers se huis aangetref...
View ArticlePolisiebeampte skiet glo juffrou, homself
Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn Polisiebeampte van Mthatha in die Oos-Kaap het homself glo doodgeskiet ná ʼn onderonsie met ʼn juffrou in Qumbu. “Die 58-jarige adjudant-offisier, wat deel was van Mthatha se...
View ArticleSA’ners moet watergehalte weet, sê AfriForum
Argieffoto (Foto: weronica0, Pixabay) Die burgerregteorganisasie AfriForum het Dinsdag gesê met ʼn waterkrisis in Suid-Afrika is dit uiters belangrik vir landsburgers om te weet wat die kwaliteit van...
View ArticleOngeluk glo ná skietery
Foto: Craig Botha (verskaf via Netcare 911) Paramedici is Dinsdagaand omstreeks 19:00 na ʼn toneel in Umtentweni, Port Shepstone in KwaZulu-Natal ontbied ná berigte oor ʼn ongeluk tussen twee motors en ʼn...
View ArticleGemeenskap stenig vermeende verkragter
Argieffoto Die Apel-polisie in Limpopo ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van ʼn man, wat glo met klippe doodgegooi is, Dinsdag in ʼn pad gevind is. Volgens lt.kol. Malesela Ledwaba,...
View Article