Minder renosters gestroop; olifante nou ook teiken
Edna Molewa, minister van omgewingsake, en David Mahlobo, minister van staatsveiligheid by Maandag se inligtingsessie oor die staat se bestuurplan vir die bekamping van renosterstropery. Foto: ‘n...
View ArticleMa, seun wat gru-botsing oorleef steeds in waakeenheid
Gillian Clarke. Foto: Facebook Die vrou en haar tienerseun wat verlede week ʼn gru-botsing op die N4 in Mpumalanga oorleef het, word steeds in die waakeenheid van ʼn hospitaal in Mbombela (Nelspruit)...
View Article[Foto’s] Talle sterf in selfmoordbomaanval
Een van die winkels wat beskadig is. Foto: AP Photo Nagenoeg 35 mense is Maandag dood en talle beseer in ʼn selfmoordbomaanval in die weste van Kaboel, Afghanistan. Die selfmoordbomaanvaller het met ʼn...
View ArticleHier is SA se beste webwerwe
Effective Measure, ʼn maatskappy wat webwerfbesoeke in die Midde-Ooste en Afrika meet, het sopas sy 2017-lys van die top-10 webwerwe in Suid-Afrika vrygestel. Maroela Media is die enigste Afrikaanse...
View ArticleEgpaar skuldig aan bedrog van meer as R200 miljoen
Argieffotoʼn Egpaar van Mosselbaai is aan bedrog van R278 miljoen skuldig bevind nadat hulle honderde mense met ʼn piramideskema ingeloop het. Graeme (54) en Caroline (52) Minne is in die...
View ArticleWie is die 16-jarige Linda Wentzel van Isis?
Argieffoto. ʼn 16-jarige meisie van Duitsland wat onlangs van haar huis weggehardloop het om by die Islamitiese Staat (Isis) aan te sluit, is lewend onder die puin en rommel van Mossoel gevind ná ’n...
View ArticleMan vas ná hy vrou skiet
Argieffoto Die Cullinan-polisie, oos van Pretoria, het Maandag ʼn middeljarige man in hegtenis geneem nadat hy glo Sondag sy vrou geskiet het. Konst. Connie Moganedi, polisiewoordvoerder, het gesê die...
View ArticleMandela-boek onttrek ná omstredenheid
Mandela’s last years (Foto: Verskaf) Die Suid-Afrikaanse uitgewer Penguin Random House het Maandagmiddag aangekondig dat hy die kontroversiële boek Mandela’s Last Years deur dr. Vejay Ramlakan uit die...
View Article[Foto’s] Prinse William, Harry ‘spyt’ oor laaste oproep met hul ma
Prinses Diana saam met prins Harry (Foto: Twitter) Die ontslape prinses Diana se twee seuns van die Britse koningshuis, prinse William en Harry, sê in ʼn nuwe dokumentêr oor haar lewe hulle is spyt oor...
View ArticleFamilie rasend ná man (78) vermis raak; pleit om hulp
Rassie Erasmus (78) van Hartenbos (Foto: Facebook) Die familie van Rassie Erasmus (78) van Hartenbos in die Wes-Kaap is rasend van bekommernis nadat hy sedert Sondag in die vroeë oggendure vermis word....
View ArticleOuers gaan terminaalsiek-baba ‘vreedsaam laat sterf’ oor hof sloer
Foto: Facebook. Die ouers van die 11 maande oue terminaalsiek Charlie Gard van Engeland het Maandag die regsgeding vir alternatiewe behandeling wat moontlik sy lewe kan red, laat vaar. Die uiters...
View ArticleHof weier nóg uitstel vir modelbaas
Dawie de Villiers in die hof Foto: ANA Die Suid-Gautengse hooggeregshof het Maandag ʼn aansoek geweier om verdere uitstel vir die verhoor van Dawie de Villiers, die hoof van ʼn modelagentskap in Kempton...
View ArticlePolisieman soek ná hy meisie doodskiet
Argieffoto: Kent Williamson ʼn Polisieman van Boikhutsong naby Brits in Noordwes is soek nadat hy glo sy meisie doodgeskiet het toe hy haar na bewering by die huis met haar eks-kêrel betrap het....
View ArticleMan kritiek ná skok by kragstasie
Foto: Facebook via Mooirivier Beskermingʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy erge brandwonde by ʼn kragsubstasie in Potchefstroom opgedoen het. Russel...
View ArticleOntsnapte ná week op vrye voet vasgetrek
Tonko Gift Tshehla. Foto: SAPD ʼn Jong man wat teregstaan op verskeie aanklagte van verkragting en op 17 Julie uit polisieaanhouding ontsnap het, is weer in hegtenis geneem. Lt.kol. Moatshe Ngoepe,...
View Article10111-staking: ‘Minister moet ag slaan op haglike werksomstandighede’
Argief Terwyl gesprekke tussen die polisie se bestuur en die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) voortduur om ʼn skikking vir die...
View ArticleBabalykie in asdrom gevind
Argieffoto Die liggaam van ʼn pasgebore baba is Maandagmiddag in ʼn vullishouer in Pretoria gevind. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is na die toneel ontbied nadat iemand...
View ArticleWaterverbruik in Kaapstad skiet die hoogte in
Argieffoto (Foto: RayMark, Pixabay) Die Stad Kaapstad het inwoners gewaarsku om waterverbruik onmiddellik te verminder as hulle nie deur ʼn moontlike ramp in die gesig gestaar wil word nie. Dit volg...
View ArticleNuuskommentaar: Moet die ANC vir Gordhan en Khosa skors? En die Seunse...
ArgieffotoDie ink was skaars droog van ʼn rubriek van Johann Maarman, adjunkredakteur van Die Burger, en veral die kritiek daarop, of Gert van der Westhuizen, artikelskrywer van Netwerk24, steek die...
View Article‘Dwelmverslaafde’ baba se ouers vas
Colby Glen Wilde (29) en sy meisie, Lacey Dawn Christenson (26) (Foto: Twitter) ʼn Man en vrou van Utah in die VSA is in hegtenis geneem nadat hulle glo enkele ure ná die geboorte van hul baba vir haar...
View Article