Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Vyf sterf in grubotsing

Vyf mense is Saterdag in ʼn grubotsing in Limpopo dood nadat ʼn bakkie en ʼn vragmotor gebots het. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder, het gesê ʼn rooi Mitsubishi- dubbelkajuitbakkie en vragmotor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plafonne by twee hospitale se kraamsale stort ineen

Argieffoto Plafonne by twee Gautengse hospitale het Donderdag en Vrydag ineengestort en twee mense beseer. Khutso Rabothata, woordvoerder vir die LUR vir die provinsie se departement van gesondheid,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miljoene rande se dwelms in ‘skoonheidsprodukte’ gevind

Foto: pixabay.com Miljoene rande se kokaïen is deur doeane-amptenare by die OR Tambo Internasionale Lughawe gekonfiskeer. Sandile Memela, woordvoerder van Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa se segsman sterf

Ronnie Mamoepa by Adjunkpres. Cyril Ramaphosa. Foto: Via Die presidensie Adjunkpres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Ronnie Mamoepa, is Saterdagaand in die ouderdom van 56 dood. Die presidensie het in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf ná woonstelbrand

Argieffoto ʼn Man, vermoedelik in sy 50’s, is Saterdag dood nadat ʼn brand in sy woonstel in Vereeniging, Gauteng, uitgebreek het. Russel Meiring, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MTN waarsku teen slenter

Argieffoto: Pixabay MTN het ʼn waarskuwing aan al sy kliënte gerig om versigtig te wees vir ʼn slenter wat die ronde doen. “In die slenter word kliënte deur ʼn sogenaamde MTN-dienssentrumagent gebel. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf toe voertuig rol

Argieffoto Drie mense is dood en twee beseer toe die sportnutsvoertuig waarin hulle gery het Saterdag in KwaZulu-Natal verskeie kere gerol het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle gered ná Harties-kabelkarre gaan staan

Kabelkarretjies by Hartbeespoort. Argieffoto: Via Harties Cableway Meer as ʼn 100 mense is almal ongedeerd nadat die kabelkarretjiestelsel by Hartbeespoort in Noordwes Saterdag gaan staan het en ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man jaag woes met splinternuwe kar

Ford Focus RS. Argieffoto ʼn Jong man is Sondag tussen Pretoria en Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy erg met ʼn splinternuwe Ford Focus RS op die R21-snelweg gejaag het. Insp. Kobeli Mokheseng,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inbrekers dra Pta-huis leeg, vlug in twee Porsches

Die voertuie waarna gesoek word. Foto: Verskaf Twee peperduur Porsche is Saterdag in Montanapark in Pretoria tydens ʼn huisbraak gesteel. Mike Bolhuis, die spesialis-ondersoeker wie se dienste ingeroep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boot op sleepwa tref jong man op land

‘n Foto van die toneel: Foto: Verskaf ʼn Man in sy 20’s is Sondag beseer toe hy deur ʼn wegholsleepwa met ʼn boot daarop langs ʼn pad in die Wes-Kaap getref is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto] Kar ploeg in eetplek in

‘n Foto van die toneel. Foto: Verskaf Verskeie mense, waaronder twee swanger vroue, het Saterdagaand ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn motor in ʼn eetplek waar hulle was ingeploeg het. Russel Meiring,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vodacom waarsku oor nóg ʼn slenter

Foto: Pixabay.com Vodacom het verbruikers gewaarsku om versigtig te wees vir nóg ʼn slenter wat opgeduik het. Volgens ʼn verklaring ontvang verbruikers ʼn “missed call” van internasionale nommers. “Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brit wen Tour de France ‘n vierde keer

Chris Froome en sy seuntjie, Kellan. Foto: AP Photo/Christophe Ena Die Brit Chris Froome het die Tour de France in Parys, Frankryk vir ‘n vierde keer gewen. Reuters berig Froome het ʼn paar haakplekke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoolhoof wat seun (14) glo aanrand afgedank

Argieffoto Die hoof van ʼn laerskool in Middelburg in Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn 14-jarige leerder aangerand het voordat die kind later in ʼn hospitaal dood is, is afgedank. Jasper...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Eksklusief of inklusief met Afrikaans en ATKV

Die Afrikaanse taalmonument in die Paarl. Foto: Nico Strydom Is daar nie in ’n mate ’n geval van bymekaar verby praat in die debat oor die ATKV se aangekondigde aksie van Afrikaans Plus nie? Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10111-staking: Gesprekke begin

Argieffoto: https://pixabay.com Gesprekke begin Maandag tussen die polisiebestuur en die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) om ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle beseer in botsings op N12

Een van die tonele. Foto: Via Twitter Digte mis het Maandag tot verskeie botsings in Benoni aan die Oos-Rand gelei waarin sowat 50 mense beseer is. Russel Meiring, woordvoerder van Netcare 911, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tafelberg-kabelkarretjies tot dán gesluit

Tafelberg se roterende kabelkar Foto: Marianne Styan Tafelberg se kabelkarretjies gaan vir sowat twee weke gesluit wees. Wahida Parker, besturende direkteur van die Tafelberg-sweefspoor, het in ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hartroerende oomblik toe ma seun sien ná huisbrand

Lelani Vermaak besoek haar seun, Wynandt, in die hospitaal. Foto: Facebook Dit was ʼn emosionele oomblik toe Lelani Vermaak Sondag by haar seun, Wynandt (14), in die hospitaal gaan kuier het nadat albei...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live