Ondersoek na minister se ‘renoster-bande’ afgelas
David Mahlobo, minister van staatsveiligheid (Maart 2017) Foto: GCIS Die selferkende Chinese renosterhoringsmokkelaar wat verlede jaar beweer het David Mahlobo, minister van staatsveiligheid, is ʼn...
View ArticleVyf vas oor ietermago
Die ietermago is na ‘n plek van veilige bewaring geneem. Foto: Verskaf Vyf mans is in Limpopo in hegtenis geneem nadat ʼn ietermago, wat ʼn bedreigde spesie is, in hul besit gevind is. Lt.kol. Moatshe...
View ArticleVermiste man (78) opgespoor ná soektog
Rassie Erasmus (78) van Hartenbos (Foto: Facebook) Rassie Erasmus (78), die man van Hartenbos in die Wes-Kaap wat sedert Sondagoggend vermis was, is Dinsdagoggend opgespoor. Maroela Media het vroeër...
View ArticleWynlandgoed-moordsaak: Staat sê oor haartangkoord; bloed in kamer
Susan en Jason Rohde. Foto: Facebook Meer as twee maande is opsygesit vir die verhoor van Jason Rohde, die voormalige hoof van die eiendomsgroep Sotheby’s International Realty, wat aangekla word van...
View ArticleOlifant trap gids dood; nog ʼn grootvoet keer motor om
Die omgekeerde voertuig. Foto: Facebookʼn Olifantbul is van kant gemaak nadat hy ʼn gids by ʼn gewilde vakansiebestemming bestorm en doodgemaak het. Brent Williams, besturende direkteur van Adventure...
View ArticleRamaphosa se segsman kry amptelike begrafnis
Ronnie Mamoepa by adjunkpres. Cyril Rhamaposa. Foto: Via die Presidensie Pres. Jacob Zuma het Dinsdag aangekondig dat ʼn amptelike provinsiale begrafnis vir die teen-apartheidsaktivis en...
View ArticleMeisie (14) sterf toe suster video neem terwyl sy bestuur
Obdulia Sanchez (Foto: ANA) ʼn 18-jarige meisie van Stockton in Kalifornië, VSA, is in polisieaanhouding nadat haar suster in ʼn motorongeluk gesterf het terwyl sy ʼn video regstreeks op sosiale media...
View ArticleSterfgeval by Harmony-myn
Argieffoto Harmony Gold Mining Company het Dinsdag in ʼn verklaring bevestig een van sy werknemers by Target-myn is noodlottig beseer. “Een van ons werknemers is dood tydens instandhoudingswerk by die...
View ArticlePahad verwerp bewerings dat Timol sy eie lewe geneem het
Voormalige minister in die presidensie Essop Pahad en dr. Salim Essop tydens die Ahmed Timol-verhoor (Foto: ANA) Essop Pahad, voormalige minister in die presidensie, het Dinsdag aan die Pretoriase...
View ArticleDie wêreld in foto’s – 25 Julie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Besoekers word toegelaat by die Trevi-fontein in Rome. Die...
View Article[Foto’s en video] Groot dwelmklopjag in Soweto
Dwelmklopjag in Dobsonville, Soweto (Foto: Fikile Mbalula, minister van polisie) Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Dinsdag ʼn groot dwelmklopjag uitgevoer in Dobsonville, Soweto. Fikile Mbalula, die...
View ArticleLUR van onderwys sê oor skool se haarstylbeleid
Windsor House Academy (Foto: ANA) Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, het Dinsdag leerders van ʼn privaat skool in Kempton Park toegespreek oor die skool se haarstylbeleid. Lesufi het Windsor...
View ArticleEskom is ʼn perfekte voorbeeld van staatskaping, sê SARK
Argieffoto: GCIS Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) het aan die parlement gesê Eskom verteenwoordig die perfekte voorbeeld van staatskaping en dat die geestelikes ʼn omstrede kernkragaanleg ter...
View ArticleOuers wil Charlie Gard huis toe vat sodat hy kan sterf
Charlie Gard en sy ouers, Chris Gard en Connie Yates (Foto: Gard-familie via AP) ʼn Prokureur vir die ouers van Charlie Gard het Dinsdag aan ʼn regter gesê hul laaste wens is om hul seun, wat in ʼn...
View Article[Luister] 911-oproep vrygestel ná Linkin Park-sanger eie lewe neem
Chester Bennington van Linkin Park tydens die iHeartRadio-musiekfees in Las Vegas in 2012. Foto: Reuters Polisieowerhede van die suide van Kalifornië in die VSA het vandeesweek die noodoproep vrygestel...
View ArticleKenners sê oor MiWay se ‘rassistiese’ e-pos
Die plasing wat versprei word. Die bevinding van ʼn onafhanklike forensiese ondersoek ná ʼn rassistiese e-pos wat lyk of dit van ʼn MiWay-personeellid gestuur is, is bekend gemaak. MiWay het in ʼn...
View ArticlePolitikus gevind ná hy uit huis verdwyn
Neels van Rooyen, hoofsweep van die ANC in die Vrystaatse wetgewer. Foto: SAPD Neels van Rooyen, hoofsweep van die ANC in die Vrystaatse wetgewer, is opgespoor nadat hy Sondag op raaiselagtige wyse uit...
View Article‘Kitsbankrower’ doodgeskiet, makkers vas
Die verdagtes wat aangekeer is. Foto: Verskaf ʼn Vermeende kitsbankrower is Woensdag in ʼn skietgeveg met die polisie in Limpopo doodgeskiet. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale polisiewoordvoerder, het...
View ArticleBaba sterf, 3 beseer in botsing
Foto: ER24 ʼn Babaseuntjie is dood en drie mense beseer nadat ʼn motor en ʼn bakkie Woensdagoggend op die N14 in Centurion gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê met paramedici se...
View ArticleHuisbrand eis ouers, vier kinders
Argieffoto ʼn Gesin van ses is Woensdag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand in Kaapstad dood. Theo Layne, woordvoerder van die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdiens, het gesê die voorval het in...
View Article