Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA-terreurwaarskuwing: SA-paspoort wek glo kommer

ArgieffotoSuid-Afrikaanse intelligensie- en wetstoepassingsagentskappe het Woensdag gesê daar is geen “geloofwaardige of onmiddellike” terreurdreigemente teenoor Amerikaanse belange in Suid-Afrika nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee in hof oor Durban Day-moord

ArgieffotoTwee mans het Woensdag in die hof verskyn in verband met die moord op ’n man Sondagaand by East Coast Radio se Durban Day-geleentheid. Tristan Augustus en Radley Warner staan albei tereg op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

250 vas in KZN vir seksuele oortredings

Foto: SAPD/FacebookDie polisie in KwaZulu-Natal het in Augustus 250 verdagtes op aanklag van seksuele oortredings in die provinsie in hegtenis geneem. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Julius Malema geskors uit parlement

Julius Malema, leier van die EFF, in die parlement Foto: africa.widme.comJulius Malema, leier van die EFF, het Woensdag die eerste slagoffer geword van die nuwe strenger parlementêre reëls toe hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stern-skildery wat as kennisgewingbord gebruik is vir miljoene opgeveil

Irma Stern se Arab in Black‘n Irma Stern-skildery wat vroeër vanjaar ontdek is waar dit as ʼn kennisgewingbord in die kombuis van ’n woonstel in Londen gebruik is, is Woensdag vir £842 500 (of R17 693...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermeende dwelmhandelaar in Phoenix aangekeer

Die dwelmmiddels en twee vuurwapens waarop die polisie in Phoenix, KwaZulu-Natal, beslag gelê het Foto: SAPD ʼn 36-jarige man is Woensdag in Everham, Phoenix in KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kapers teiken glo motorhandelaars

Argieffoto Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na drie mans wat hulle moontlik kan help met inligting oor drie kapings wat vandeesweek in Isipingo en Amanzimtoti plaasgevind het. “’n Verdagte het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sheryl Cwele doen aansoek om korrektiewe toesig

Sheryl Cwele (Foto: Shan Pillay/SAPA) Sheryl Cwele, veroordeelde dwelmhandelaar en eksvrou van die voormalige minister van staatsveiligheid, het ʼn hofaansoek gebring om op korrektiewe toesig vrygelaat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Helikopter red twee stappers van berge

Die reddingspoging in Simon’s Town. Foto’s: Lindsey Cyster Twee stappers is Woensdag in twee afsonderlike voorvalle op berge in die Wes-Kaap beseer en moes per helikopter gered word. Vanessa Horn,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeamptes help kollega glo om ‘verkragting’ toe te smeer

ArgieffotoTwee vrouepolisiebeamptes van Limpopo word van regsverydeling aangekla nadat hulle ʼn beweerde verkragting glo probeer toesmeer het. Volgens die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf toe bakkies naby Bronkhorstspruit bots

Foto: Netcare 911Twee mense is dood en twee is ernstig beseer toe twee bakkies Woensdagaand naby Bronkhorstspruit gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het Donderdag gesê die botsing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellisras-brand: ‘Hoe verduidelik ek waar hulle sussie is?’

Katelint da Costa. Foto: Facebook “Ek dink sy het hard baklei, maar die pyn was te veel. Sy kon nie meer uithou nie. En toe het haar hartjie gaan staan.” Só het Sibreena da Costa, die ma van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragonderbreking in Centurion weens kabeldiefstal

ArgieffotoGroot gedeeltes van Centurion is van vroeg Donderdagoggend af sonder krag. Volgens die munisipaliteit is die kragonderbrekings in Bronberrik, Cranbrookvale, Eldoraigne, Hennopspark,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende PE-onnie het briewe gelaat voor dood

Argieffoto Foto: jarmoluk, PixabayMaureen Meyer (57), die kleuterskooleienaar van Port Elizabeth wat haarself Woensdag aan die brand gesteek het, het briewe aan haar familie gelaat om te verduidelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: ‘Los (pres.) Steyn se standbeeld uit’ – Jansen

Jonathan Jansen. Foto: www.ufs.ac.zaTerwyl die huidige taaldebat, wat maar op ’n slopingspoging van Afrikaans neerkom, op verskeie kampusse woed en diep spore deur potensiële versoeningslanderye trek,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Program ingestel om Roodepoort-leerlinge te help inhaal

Roodepoort Primary School. Foto: Google/mapsDie Gautengse departement van onderwys het gesê ʼn program sal by die Roodepoort Primary School in Johannesburg ingestel word om te verseker dat leerlinge die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nege dinge wat jy moet weet oor Homo naledi

Homo naledi (Foto: Skermskoot uit National Geographic-video) ʼn Ontdekking wat nuwe lig werp op die oorsprong van die mensdom is Donderdag publiek aangekondig as moontlik die “vermiste skakel” in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasverkragting: Slagoffer praat hart uit oor ‘daai dag’

Mariaan Wentzel. Foto: Verskaf Op Maandag 23 Maart vanjaar was Mariaan Wentzel (41), ʼn diereliefhebber en DBV-inspekteur van Lephalale (Ellisras) in Limpopo, saam met haar drie kinders in die sitkamer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee van vloot in hof na sambok-aanrandings

ArgieffotoTwee lede van die vloot sal Vrydag in die Simonstad-landdroshof verskyn nadat hulle na bewering verskeie fietsryers en ʼn voetganger met ʼn sambok geslaan het. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

E-tol-bedrieër beboet

Argieffoto ʼn Senior navorser by die Raad vir Wetenskaplike en Industriële Navorsing (WNNR), wat vals nommerplate gebruik het sodat hy nie tolgeld hoef te betaal nie, is Donderdag gevonnis. Dr. Stoyan...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live