Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-ma, seun (11) sterf ná slapende motoris hulle tref

Hendro De Beer. Foto: Facebook ʼn Gesin van Pretoria is in rou gedompel nadat ʼn 11-jarige seun en sy ma Saterdag dood is toe ʼn bestuurder beheer oor sy bakkie verloor en hulle getref het waar hulle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe wetsontwerp oor haatspraak binnekort voorgelê

Grafika: Mnn.com Solidariteit het vandag gesê dat die ANC se rassepolitiek gevaarlik is. Volgens die vakbond moet die regerende party homself eerder daarop toespits om werk te skep en om sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas ná brand by vulstasie

‘n Petroltenkwa het op 27 Maart by die Umvoti Shell Ultra City op die N2 in KwaZulu-Natal aan die brand geslaan Foto: Netcare 911 Twee persone sal binnekort in die KwaDukuza-landdroshof verskyn in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werker sterf toe sloot ineenstort

Die sloot wat op 29 Maart 2016 in 7de Laan in Knysna in die Wes-Kaap ineengestort het (Foto: ER24) ʼn Man is Dinsdagmiddag in Knysna in die Wes-Kaap dood en ʼn tweede beseer toe ʼn sloot, waarin hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Julius Malema vang graad

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Foto: enca.com Die Ekonomiese Vryheidsvegters het aangekondig dat hul leier, Julius Malema, Woensdag sy BA-graad van die Universiteit van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-pa skuldig ná hy vrou voor kinders vermoor

Argieffoto ʼn 45-jarige pa van drie is Dinsdag skuldig bevind op aanklag van die moord op sy vrou by hul huis in Motherwell, Port Elizabeth, in Oktober 2013. Die man, wie se naam nie bekend gemaak word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boswell-sirkusbase weer in die hof

‘n Skermskoot uit die video wat op Carte Blanche uitgesaai is. Twee sirkusbase en ʼn werknemer van die bekende Brian Boswell Circus verskyn Woensdag in die landdroshof in Port Elizabeth op aanklag van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moordaanklag vir motoris ná verkeersbeampte sterf

Argieffoto ʼn Motoris van Limpopo wat glo betrokke was in ʼn tref-en-trap-ongeluk waartydens ʼn verkeersbeampte gesterf het, staan nou tereg op ʼn aanklag van moord. Akani Brendon Mgimeti (22) van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hof sê môre oor Nkandla

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter Die konstitusionele hof sal na verwagting Donderdag uitspraak lewer in die Nkandla-saak waartydens pres. Jacob...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verheerliking van apartheid kan tot tronkstraf lei

Grafika: Mnn.com Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het gesê die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak voldoen aan dieselfde basiese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Identiteit van Limpopo-ongeluk slagoffers binnekort bepaal

Argieffoto Foto: memyselfaneye (Pixabay)Die Limpopo-polisie het Dinsdag gesê DNS-toetse sal gedoen om die identiteit van die agt mense te bepaal wat Maandag onherkenbaar in ʼn gru-ongeluk verkool het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar is nog hoop vir Sylvester

Nico van der Walt, die Karoo Nasionale Park se parkbestuurder, by Sylvester toe hy verlede jaar uiteindelik gevang is. Foto: Verskaf. Nuus dat die berugte rondloperleeu, Sylvester, moontlik van kant...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Is Zuma nou in hoek vasgeverf?

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer Foto: Universiteit Stellenbosch (US) Met môre se uitspraak in die konstitusionele hof oor die kwessie of die Openbare Beskermer se magte bindend is, sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onsekerheid oor reën in 2016

Foto: Skymetweather.comHoewel die ergste invloed van die El Niño-weerverskynsel besig is om af te plat, moet Suid-Afrikaners nie noodwendig hulself voorberei op baie reënval later vanjaar nie. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente-aktivis se ‘verdwyning’ ondersoek

Vusi Oldman Mahlangu. Foto: Twitterʼn Soektog na die woordvoerder van die #OutsourcingMustFall-beweging, wat na bewering onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het, het Woensdag opslae op sosiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Appèl teen vrylating van Chris Hani-moordenaar ingedien

Chris Hani (via Wikimedia Commons https://en.wikipedia.org/w/index.php?curid=29634474)Die minister van justisie het Woensdag ʼn aansoek om appèl teen die vrylating van Chris Hani se moordenaar, Janusz...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na vermiste vlootkadet eindig tragies

Gerald Gouws. Foto: Facebook Familie en vriende van die vlootkadet Gerald Gouws (23) kan uiteindelik berusting vind nadat hulle kon vasstel wat van hom geword het nadat hy in Januarie in Kaapstad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rhodespark-aanvallers’ weer in hof

Rhodespark in Kensington, Johannesburg (Foto: ttruluck, panoramio.com)Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle deel van ʼn bende was wat twee pare verlede jaar in Rhodespark in Johannesburg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandstofpryse sal skerp styg in April

Grafika: Paul Joubert Motoriste kan hulself staal vir ʼn groot styging in brandstofpryse vanaf 1 April. Paul Joubert, senior navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), het Woensdag aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een van vyf opsies wag op Sylvester

Nico van der Walt, die Karoo Nasionale Park se parkbestuurder, by Sylvester toe hy verlede jaar uiteindelik gevang is. Foto: Verskaf. SANParke het Woensdag bekend gemaak hulle oorweeg vyf opsies vir...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live