R500 miljoen vir studentebehuising geallokeer
Dr. Blade Nzimande. Foto: GCIS Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het Maandag aangekondig dat hy meer as R500 miljoen opsy gesit het vir studentebehuising by 24 staatsbeheerde...
View ArticleAustralopithecus-vonds in Kenia gemaak
Australopithecus afarensis-vonds by Kantis naby Nairobi, Kenia Foto: Journal of Human Evolution, Elsevier ʼn Span paleontoloë het glo onbetwiste oorskot van die vroeë moderne mens naby Nairobi in Kenia...
View ArticleVier met drie lewendige ietermagôs betrap
Ietermagô (Argieffoto) Foto: Keith, Coleen Begg, African Wildlife Foundation (http://www.awf.org/wildlife-conservation/pangolin) Vier vermeende stropers is in die noorde van Zimbabwe in hegtenis geneem...
View ArticleEgpaar beseer toe hulle hondegeveg wou keer
Argieffoto ʼn Egpaar van Kloof in Durban, KwaZulu-Natal, is beseer toe hulle ʼn Amerikaanse veghond (Pitbull) en ʼn Rottweiler uit mekaar wou kry wat besig was om te baklei. “Die man het baie ernstige...
View ArticleBrussel-verdagte vrygelaat weens gebrek aan bewyse
Die Belgiese federale polisie probeer steeds om dié verdagte uit te ken (Skermskoot uit die video) ʼn Persoon wat in aanhouding was en aangekla is van terreurdade in Brussel, België, is vrygelaat weens...
View ArticleANC sê parlement sal nie Guptas ondersoek
Jackson Mthembu Foto: polity.orgDie ANC het ontken hy het ingestem tot ʼn parlementêre ondersoek om die invloed van die omstrede Gupta-familie oor die regering te ondersoek. Jackson Mthembu, die party...
View ArticleDA kap regering oor Oos-Kaapse polisiereserviste
Foto: SAPD/FacebookDie DA het Maandag sy skok uitgespreek oor die provinsiale departement van veiligheid en sekuriteit in die Oos-Kaap se onthulling dat slegs sowat 15% van polisiereserviste in die...
View ArticleBoosdoeners brand los op patrollielede
Argieffoto (StevePB, Pixabay)Twee lede van ʼn Noordwes-gemeenskapspatrollie is in die hospitaal opgeneem nadat ʼn groep gewapende boosdoeners onverwags op hulle losgebrand het. Kol. Sabata Mokgwabone,...
View ArticleNuuskommentaar: Wie dorings saai, sal distels maai
Pres. Jacob Zuma. Argieffoto: Flickr/GovernmentZA Die ou, byna vergete spreekwoord, wie dorings saai sal distels maai, kan gerus weer afgestof word. Ons land beleef ʼn vloedgolf van gevalle waar...
View ArticleTaxibestuurder probeer met R20 omkoop
Argieffoto ʼn Minibustaxibestuurder is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn Johannesburgse metropolisiebeampte met R20 probeer omkoop het. Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die metropolisie, het...
View ArticleNWU Mafikeng-kampus heropen vandag
Die skade wat deur betogers op 24 Februarie 2016 aangerig is op die NWU se Mafikeng-kampus. Foto: FacebookDie Noordwes Universiteit (NWU) se Mafikeng-kampus het Dinsdag weer heropen, nadat dit meer as...
View ArticleEgyptAir-vliegtuig gekaap
Die vliegtuig van EgyptAir op die lughawe. Foto: Twitter ʼn Vliegtuig van EgyptAir met vermoedelik 55 mense aan boord, is glo Dinsdagoggend tydens ʼn binnelandse vlug gekaap. Die MS181-vlug was glo van...
View ArticleBerugte rondloperleeu Sylvester ontsnap weer uit wildtuin
Nico van der Walt, die Karoo Nasionale Park se parkbestuurder, by Sylvester toe hy verlede jaar uiteindelik gevang is. Foto: Verskaf. Die berugte rondloperleeu, Sylvester, wat verlede jaar uit die...
View ArticlePE-man weke na aanranding oorlede
Charl Meyer. Foto: FacebookCharl Meyer, ʼn werknemer van die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit, wat byna vier weke gelede buite sy kantoor in Port Elizabeth aangerand is, is Sondag oorlede. Willem...
View ArticleMinder padsterftes hierdie Paasnaweek
Argieffoto Foto: memyselfaneye (Pixabay)Dipuo Peters, minister van vervoer, het Dinsdag gesê 46% minder padsterftes is oor die afgelope Paasnaweek aangeteken in vergelyking met 2015. “Die verslag is...
View ArticleEgyptAir-kaping ‘nie terrorisme’
Die vliegtuig van EgyptAir op die lughawe. Foto: AP Photo/Petros Karadjias Nicos Anastasiades, Ciprus se president, het Dinsdag aangekondig dat die kaping van ʼn EgyptAir-vliegtuig, met twee...
View ArticleBrits-brandmoord: Aanklagte teen twee teruggetrek
Argieffoto Vier verdagtes, wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn skooldogter doodgebrand het, het Dinsdag in die landdroshof in Brits voorgekom. Cynthia Mosopi, Gugulethu “Sharon” Thwala, Koketso Moyo...
View ArticleModelbaas ontken hy gee vrou pille
Dawie de Villiers in die hof. Foto: ANADie Johannesburgse modelbaas, Dawie de Villiers, het Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg getuig die vrou, wat beweer hy het haar verkrag, het hom gevra...
View ArticleEgyptAir-kapingsdrama verby
‘n Man ontsnap uit die kajuitvenster. Foto: Twitter Die man wat Dinsdag glo ʼn Airbus A320 van EgyptAir gekaap het met onder andere twee Suid-Afrikaanse priesters aan boord, is in hegtenis geneem. Die...
View Article19 Pikitup-stakers in hegtenis geneem
Pikitup (Argieffoto) Ten minste 19 mense is sover in hegtenis geneem weens intimidasie en geweld, wat gepaard gaan met die voortslepende onbeskermde staking van Pikitup-werkers in Johannesburg. “Elf...
View Article