Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mens kry ‘Steve Hofmeyr-, Orania- en ANC-Afrikaners’ sê Verwoerd

Terblanche Delport. Foto: De Wet PotgieterDie Universiteit van die Witwatersrand (Wits) se sentrum vir diversiteit-studies het uiteenlopende en ongewone sprekers gekies vir vandag se dinkskrum,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitspraak oor wetgewing in 11 landstale

ArgieffotoDie hoogste hof van appèl het Donderdag uitspraak gelewer in die saak van taalaktivis, Cerneels Lourens, wat versoek het dat landswette in al elf amptelike tale vertaal word. Lourens het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in die sop oor hy motor ‘verloor’

Argieffotoʼn Man van Port Elizabeth het Woensdag in die Gelvandale-landdroshof verskyn nadat hy glo vergeet het waar hy sy motor parkeer het en toe beweer het die voertuig is gekaap. Kol. Priscilla...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog slegte nuus vir Telkom-werknemers

Grafika: businesstech.co.zaDie vakbond Solidariteit het Donderdag aangekondig hy wil Telkom se nuutste artikel 197-oodragsproses beveg. Telkom wil 260 werknemers in sy gedeeldedienste-afdeling teen Mei...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou vas oor handgranaat, dwelms

Mandrax-tablette(argieffoto)ʼn Vrou van Kaapstad is Woensdagaand in hegtenis geneem nadat ʼn handgranaat, ammunisie en ʼn groot hoeveelheid dwelms in haar huis in Woodstock gevind is. Lt.kol. Andre Traut,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dokter vas vir ‘seksuele aanranding’

Die dokter word in hegtenis geneem. Foto: ANAʼn Dokter van Port Elizabeth is Donderdag in hegtenis geneem omdat ʼn vrou (38) beweer hy het haar tydens ʼn ondersoek onsedelik betas. Kapt. Sandra Janse van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hani-moord het amper tot burgeroorlog gelei’

Argieffoto.Politieke partye het Donderdag hewig reageer op die uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria dat Janusz Walus, wat Chris Hani doodgeskiet het, op parool vrygelaat word. Die ANC het geëis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wanneer anti-rassisme deur rassisme sneuwel

Grafika: Mnn.comʼn Moontlike joernalistieke flater werp reeds ʼn skadu oor die komende week teen rassisme, omdat dit impliseer dat die een ras ʼn groter aandeel in rassisme het as die ander. Gelukkig is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie las soektog af na vermiste Pta-man

Leon Serfontein Die Garsfontein-polisie in Pretoria het sy soektog afgelas na Leon Serfontein (30), eienaar van ʼn tuinontwerp-onderneming, wat Dinsdagoggend in raaiselagtige omstandighede verdwyn het,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My kind is nie mediese afval nie

Foto: Pixabay.com Om ʼn kind te verloor, is seker die mees traumatiese ervaring waardeur ouers kan gaan – geen ouer is veronderstel om sy kind te begrawe nie. Wanneer ʼn fetus voor 26 weke doodgebore...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente beroof: Drie ‘rowers’ dood

Foto: Facebook via eblockwatchDrie vermeende rowers is Donderdag tydens ʼn hoëspoed-jaagtog deur die polisie doodgeskiet. Konst. Thuli Ngwenya, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-vloede: Vermiste man se motor gevind

Leon Strydom se motor word uit die water getrek. Foto: EWN / Christa Eybers Die soektog na Leon Strydom (40), die man wat vermis geraak het nadat sy motor Donderdag deur vloedwater in die noorde van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taakspan sal oor Affies-skoolwapen besluit

Die huidige skoolwapen (links) en die nuwe voorgestelde skoolwapen. Foto: FacebookDie Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het Vrydag gesê “die emosionele debat in die media” oor die nuwe weergawe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Franziska is verkrag, hoor hof

Die vangwa waarin die verdagtes vervoer is. Foto: Carla Bernardo/ANADie vier verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger, het Vrydagoggend in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-werkers dalk agter Maties-kantoor brand

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)ʼn Kantoor in die Universiteit van Stellenbosch (US) se administrasiegebou is Donderdagaand heeltemal in ʼn brand verwoes. Martin Viljoen, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hof sê oor US-taalbeleid

Argieffoto AfriForum Jeug se aansoek om ʼn dringende interdik teen die Universiteit van Stellenbosch (US) om die universiteit te dwing om sy taalbeleid en –plan te implementeer, is Vrydag in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandstofpryse sal waarskynlik skerp styg in April

Indien die huidige onderverhaling op petrol tot 31 Maart voortduur, sal die prys van ʼn liter 95-oktaan petrol aansienlik styg op 6 April. Volgens Paul Joubert, senior navorser by die Solidariteit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man se liggaam gevind ná vloedwater kar meesleur

Leon Strydom. Foto: Facebook Leon Strydom (40), die man wat vermis geraak het nadat sy motor Donderdag deur vloedwater in die noorde van Pretoria meegesleur is, is Vrydagmiddag gevind. Kapt. Riana van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Storm oor Zuma se salarisverhoging

Pres. Jacob Zuma. Foto: DoCPres. Jacob Zuma se salaris is Donderdag in die parlement met 4,4% verhoog ten spyte van sterk teenkanting deur opposisiepartye. Die ANC het ʼn mosie om Zuma se salaris met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman help glo moordenaar ontsnap

Foto: SAPD, Facebookʼn Polisiekonstabel het Vrydag in die hof verskyn nadat hy glo ʼn veroordeelde moordenaar gehelp het om te ontsnap. Brig. Vish Naidu, woordvoerder van die polisie, het gesê konst....

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live