Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Panayiotou sal derde keer borgtog vra

Jayde Panayiotou en haar man Christopher. Foto: FacebookChristopher Panayiotou, die sakeman van Port Elizabeth wat daarvan beskuldig word dat hy die moord op sy vrou gereël het, sal weer op grond van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staatshospitale nie voorbereid op al hoe meer pasiënte

Argieffoto Die Vryheidsfront Plus het Vrydag gesê met mediese fondse en privaathospitale wat tans onder die soeklig is weens die astronomiese kostes van hul dienste, is die vloei van pasiënte na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Helikopter stort neer by Lanseria

Die helikopter wat op 11 Maart 2016 by Lanseria Internasionale Lughawe neergestort het. Foto: Social Media Group via EWN ʼn Vlieënier het Vrydag wonderbaarlik oorleef nadat sy helikopter by Lanseria...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pikitup-lede moet dadelik terugkeer werk toe, sê Samwu

Pikitup-werkers het vullisdromme in die strate omgekeer (Hoek van Jeppe- en Von Brandisstraat in Johannesburg se middestad) Foto: Siphelele Dludla/ANA Die nasionale kantoor van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walus is ʼn SA burger, sê departement

Chris Hani (via Wikimedia Commons https://en.wikipedia.org/w/index.php?curid=29634474) Die departement van binnelandse sake het Vrydag in ʼn verklaring bevestig Janusz Walus, die man wat Chris Hani 23...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Tien sluise van Hartbeespoortdam oopgetrek

Skermskoot uit die video Die departement van waterwese het tien sluise van die Hartbeespoortdam oopgetrek ná swaar reën in dele van Gauteng. Maroela Media het vroeër berig Leon Strydom (40) se liggaam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] 20 beseer in Jhb-botsing

Die ongeluk op die hoek van Beyers Nauderylaan en Judithweg in Randburg op 11 Maart 2016 (Foto: ER24) Altesaam 20 persone is beseer toe ʼn taxi, twee motors en ʼn bakkie mekaar Vrydagmiddag in Randburg,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swaar reën saai verwoesting in Rustenburg

Vloede in Rustenburg op 11 Maart 2016 Foto: @TrapSpotter, Twitter Verskeie huise is Vrydag dakloos gelaat en is oorstroom ná swaar reën in Rustenburg, Noordwes. ʼn Boom het in Paardekraal op ʼn huis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saskok bevestig Statebondspele in Durban

Statebondspele, Durban 2022 (Grafika: Durban-2022.com) Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het Vrydag berigte verwerp dat Durban nie in staat sal wees om in 2022 die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rhodes-reeksverkragter dalk vas

Die Rhodes-gedenkteken in Kaapstad Foto: Pixabay ʼn 35-jarige man is Saterdagoggend naby die Rhodes-gedenkteken aan die hang van Tafelberg in Kaapstad in hegtenis geneem. “ʼn Ondersoek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas wat Valke glo wou omkoop

Argieffoto Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ʼn ondersoekbeampte van die Valke glo met R400 000 wou omkoop. “Die integriteit van beamptes van die Valke het weereens die toets deurstaan,” het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kind geskiet tydens ‘padwoedevoorval’ in Kaapstad

Argieffoto ʼn 10-jarige seun is Vrydagmiddag omstreeks 15:00 in Laer Pleinweg in Kaapstad geskiet tydens ʼn vermeende padwoedevoorval. “Die 10-jarige is beseer toe ʼn vuurwapen afgegaan het tydens ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Old Mutual verdeel in vier dele

Bruce Hemphill, uitvoerende hoof van Old Mutual (Foto: Old Mutual) Old Mutual het bevestig die onderneming gaan teen die einde van 2018 in vier dele verdeel. Die finansiëledienstemaatskappy het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kovsies aanvaar nuwe taalbeleid

Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV Facebook Die raad van die Universiteit van die Vrystaat het Vrydag ʼn nuwe taalbeleid aanvaar tydens ʼn vergadering by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier gesinslede sterf tydens Krugersdorp-plaasaanval

Argieffoto: Nico Strydom ʼn Oupa, ʼn egpaar en hul negejarige dogter is dood ná ʼn plaasaanval by Doornfontein naby Krugersdorp in Gauteng. “Die 73-jarige man, sy 42-jarige seun, ʼn 46-jarige vrou en ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] SA tiener het dalk MH370-wrakstuk gevind

Liam Lotter met die wrakstuk, vermoedelik deel van die vermiste Vlug MH370 van Malaysia Airlines Foto: Candace Lotter via AP Liam Lotter, ʼn tiener van Wartburg in KwaZulu-Natal, het moontlik ʼn gedeelte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SALM-helikopter beskadig in DRK-skietvoorval

Oryx-helikopter by Roodewal (Foto: Lystil – deur Underlying_lk via Wikimedia Commons ʼn Oryx-helikopter van die Suid-Afrikaanse Lugmag is beskadig toe dit in die Demokratiese Republiek van die Kongo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Solidariteit, AfriForum, ANC praat oor Vrystaat-kwessies

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, en William Bulwana, sekretaris van die ANC in die Vrystaat (Foto aan Maroela Media verskaf) Die Solidariteit Beweging het Vrydag in gesprek getree...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mugabe reis na Singapoer, nie Indië

Robert en Grace Mugabe Foto: redpepper.co.uk ʼn Aanlynvlugspoorwebwerf het bekend gemaak dat president Robert Mugabe van Zimbabwe se vliegtuig na Singapoer gereis het. Daar is intussen deurgaans berig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meisie se liggaam uit rivier gehaal

Reddingsbeamptes by die Tubatserivier in Burgersfort in Limpopo waar die twee meisies op 11 Maart 2016 verdrink het (Foto: SAPD, verskaf) Die polisie in Limpopo het Saterdag ʼn liggaam van een 14-jarige...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live