Renosterstropery: Vier verdagtes gewond
Argieffoto Vier verdagtes is onder polisiebewaking in ʼn KwaZulu-Natalse hospitaal nadat hulle in ʼn skietgeveg met die polisie en wildbewaarders van Ezemvelo Wildlife gewond is. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticlePadwerker sterf toe trok op N14-snelweg omslaan
Die vragmotor wat omgeslaan het. Foto: ER24 ʼn Padwerker is dood en verskeie mense beseer nadat ʼn vragmotor Woensdagmiddag in die nat weer op die N14-snelweg, wes van Pretoria, omgeslaan het. Werner...
View ArticleDroogtekrisis: ‘Regering was hande in onskuld’
Foto: Skymetweather.com Die vakbond Solidariteit het Woensdag gesê die regering kan hom nie distansieer van sy plig om die droogte as ʼn hoë prioriteit te hanteer en diensooreenkomstig tasbare stappe te...
View ArticleMotorwerktuigkundige dood ná kar op hom val
Argieffoto ter illustrasie ʼn Motorwerktuigkundige is Woensdagmiddag dood nadat ʼn motor waaraan hy gewerk het, in Weltevredenpark, Roodepoort, op hom geval het. “Volgens inligting van die toneel het die...
View ArticleRegstellende aksie: ‘Polisiesaak raak duisende’
Argieffoto: Facebook/SAPD Die vakbond Solidariteit het Woensdag gesê die uitkoms van sy hofsaak teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oor sy huidige regstellende-aksieplan raak duisende poste in...
View ArticleHier is 2015 se nuusmaker
Argieffoto ter illustrasie Die Nasionale Persklub (NPC) het Woensdag bekend gemaak 2015 se nuusmaker van die jaar is die #FeesMustFall-veldtog. Die Persklub kies jaarliks, sedert 1980, die nuusmaker of...
View ArticleMan vas ná tref-en-trap
Die taxibestuurder word in hegtenis geneem. Foto: ANAʼn Man is Donderdag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem in verband met die dood van ʼn verkeersbeampte wat vroeër die week in ʼn gru-botsing in...
View ArticleDrie in hof vir Tokai-moord
Franziska en haar pa AndreasDie drie verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger sal Donderdag in die Wynberg-landdroshof verskyn. Lt.kol. André...
View ArticleSakeman verdwyn in raaiselagtige omstandighede
Leon Serfontein. Foto: Verskaf ʼn Soektog is van stapel gestuur na Leon Serfontein (30), mede-eienaar van ʼn tuinontwerp-onderneming in Pretoria, wat Dinsdagoggend in raaiselagtige omstandighede verdwyn...
View ArticleNuuskommentaar: Daspoort das Poort na “wit” woongebiede?
Betogers maak amok in die weste van Pretoria. Foto: FacebookDaar is ’n groter simboliek as bloot die fisieke gebeure in gister se “inval” van arm betogers in Pretoria-Wes wat onder meer tot die...
View ArticleSkoolseun meters ver onder taxi gesleep
Die taxi wat die seun getref het. Foto: Netcare 911 ʼn 14-jarige skoolseun is Donderdagoggend etlike meters ver deur ʼn minibustaxi gesleep nadat die taxi hom getref het. Athlenda Mathe, woordvoerder van...
View ArticleZephany Nurse-saak: Uitspraak gelewer
Die Wes-Kaapse hooggeregshof. ArgieffotoDie vrou wat daarvan beskuldig word dat sy Zephany Nurse amper twee dekades gelede uit die Groote Schuur-hospitaal ontvoer het, het Donderdag haar lot gehoor....
View ArticleLambertsbaai-tragedie: ‘Hulle het passie gedeel’
David Smit. Foto: Facebook Die vier vriende van Lambertsbaai wie se visvanguitstappie in ʼn tragedie ontaard het, het ʼn passie gedeel en amper weekliks saam gaan visvang. Maroela Media het vroeër berig...
View ArticleMan vermis ná kitsvloede in Pta
Die plek waar die man se motor deur vloedwater meegesleur is. Foto: Facebook Swaar reën wat sedert Dinsdag oor Pretoria voorkom, het tot gevolg dat verskeie laagwaterbrûe in die stad oorspoel het. ʼn...
View ArticleNog ʼn Ikeys-student verkrag
Die Rhodes-gedenkteken in Kaapstad Foto: PixabayDie Universiteit van Kaapstad (UK) het bevestig dat nog ʼn student wreed aangeval en verkrag is. Gerda Kruger, woordvoerder van die universiteit, het gesê...
View ArticleHof beslis oor Chris Hani-moordenaar
Argieffoto.Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag ʼn beslissing gemaak rakende Chris Hani se sluipmoordenaar, Janusz Walus. Die hof het beveel dat Walus op parool vrygelaat moet word. Mthunzi...
View ArticleHerrie oor nuwe Affies-skoolwapen
Die huidige skoolwapen (links) en ‘n voorstelling van die nuwe skoolwapen. Foto: Facebook Ontstoke oudleerders van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het vandeesweek ʼn petisie begin in ʼn...
View Article[Video] Tokai-moord: Nog ʼn verdagte vas; ouers praat
Andreas en Shireen saam met FranziskaDie polisie het bevestig dat ʼn vierde verdagte in hegtenis geneem is in die ondersoek na die moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger. Lt.kol. André Traut,...
View ArticlePerd se manewales het gemeenskap op hol
Die foto van Pronk wat vroeg op sosiale media gedeel is. Foto: Verskaf Pronk, ʼn vierjarige hings, se liefde vir water het Donderdagoggend die Centurion-gemeenskap op hol gehad toe dit voorgekom het...
View ArticleTUT-bestuur: ‘Geen ander keuse as om kampusse te sluit’
TUT Soshanguve-kampusProf. Lourens van Staden, visekanselier en hoof van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT), het Donderdag gesê gewelddadige betogings in die verlede het die universiteit...
View Article