Twee sterf in Centurion-botsing
Een van die motors se wrakke. Foto: ER24 Twee mense is dood en vier beseer toe twee motors Sondagaand op die N14-snelweg in Centurion gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die...
View ArticleNuuskommentaar: Pas op vir nuwe Slagtersnek
Argieffoto (Pixabay)Daar is soveel ooreenkomste tussen die Slagtersnek-rebellie en die onlangse gebeure by Parys, veral teen die agtergrond van groot ooreenkomste tussen omstandighede destyds in die...
View ArticleBestuurder sterf in brandende vragmotor
Foto: Rescue CareEen persoon is Maandag dood en nog drie beseer toe twee vragmotors en ʼn motor in Durban gebots en die vragmotors aan die brand geslaan het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het...
View ArticleVrou sterf toe weerlig huis tref
Argieffoto: CorinnaST, Pixabay ʼn Vrou is Sondagaand in KwaZulu-Natal dood toe weerlig haar huis getref het. Dit bring die getal mense wat oor die naweek dood is toe weerlig hulle getref het, op vier te...
View ArticleLily-myn: ‘Buitengewone maatreëls’ nodig
Die hekke na die Lily-myn. Foto: VerskafMosebenzi Zwane, die minister van minerale hulpbronne, het Maandag versoek dat “buitengewone maatreëls” aangewend word om te verseker dat die drie vasgekeerde...
View ArticleNoodplan vir Witbank-afleggingskrisis
Solidariteit se organiseerders, lede en die breër gemeenskap het Saterdag by Highveld Steel se ingang gebid vir die voortbestaan van die aanleg en vir ander uitkomste. Foto: VerskafDie vakbond...
View ArticleSepie-akteur in hospitaal ná motorongeluk
Die ongelukstoneel op die N14 naby Diepsloot op 14 Februarie 2016 Foto: ER24 ʼn Bekende sepie-akteur is in die Milpark-hospitaal opgeneem ná ʼn ongeluk op die N14 naby Diepsloot, in die noorde van...
View ArticleMetropolisiebeampte in Kaapstad doodgeskiet
Argieffoto ʼn Metropolisiebeampte is Maandagmiddag naby sy huis in Eersterivier in die Wes-Kaap doodgeskiet. “Twee gewapende mans het hom in Devonpark aangeval en hulle het met sy dienspistool en...
View ArticleIkey-student verlig ná aanvaller aangekeer is
Rebecca Liv Shain (18). Foto via ANA ʼn Eerstejaarstudent aan die Universiteit van Kaapstad het Maandag gesê sy is verlig nadat die twee mans, wat haar vroeër vandeesmaand aangeval het, in hegtenis...
View ArticleQueenstown-gevangenes weer in hegtenis geneem
Argieffoto Twee van die vyf gevangenes wat Saterdag uit Queenstown-polisieselle in die Oos-Kaap ontsnap het, is Sondag weer in hegtenis geneem. “Die gevangenes het Saterdag omstreeks 17:30 ontsnap...
View Article[Foto’s] Meld dié indringerplant aan
Die “boom van die hemel” Foto verskaf deur die stad Kaapstad via ANA Die stad Kaapstad het inwoners Maandag versoek om op die uitkyk te wees vir ʼn indringerboom uit China, wat ook as die “boom van die...
View ArticleLeerder steek meisie glo 14 keer met mes
Argieffotoʼn Hoërskoolleerder is in hegtenis geneem in die Vrystaat nadat hy glo ʼn meisie 14 keer met ʼn mes op die skoolterrein gesteek het. Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleSakeman se moordverhoor: Staatsgetuies ontsnap glo
Rameez en Fatima Patel. Foto: FacebookDie hooggeregshof in Polokwane, Limpopo het Maandag ʼn aansoek aangehoor om aanklagte van moord teen ʼn sakeman te laat vaar nadat twee staatsgetuies glo verdwyn...
View ArticleVeteraanjoernalis gekap oor krieket-twiet
Retief se twietKrieket Suid-Afrika (KSA) het gesê hy het “sterk aanstoot” geneem oor ʼn twiet deur die veteraan-sportjoernalis Dan Retief. Retief het nadat die Proteas die eendagreeks oor Engeland...
View ArticleOntsnapping: Slagoffers leef in vrees
Chris Sithole. Foto: SAPD Die vier gevaarlike verhoorafwagtende verdagtes wat onlangs uit ʼn bewegende polisievoertuig in Noordwes ontsnap het, is steeds op vrye voet. Intussen leef die slagoffers en...
View ArticleSpies tref skoolseun by atletiekbyeenkoms
Argieffoto: Pixabayʼn Leerder van ʼn Bloemfonteinse hoërskool sterk tans in ʼn hospitaal aan nadat hy Vrydag deur ʼn spies by die skool se atletiekbyeenkoms getref is. Johan Vorster, skoolhoof van...
View ArticleStaatsrede 2016: Volg debat regstreeks
Skermskoot van die regstreekse uitsending tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede op 11 Februarie 2016 Lede van die parlement begin om 14:00 met die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede. Jy kan dié...
View ArticleSchalk is ontslaan; kry bekende besoekers
Fourie du Preez, Schalk Viljoen en Bouwer Bosch, Maandag in die hospitaal. Foto: Verskaf Altesaam 25 dae nadat ʼn kritiek beseerde Schalk Viljoen (16) by die waakeenheid van die Muelmed-hospitaal in...
View ArticleKenners evalueer skag by Lily-myn
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSGeologiese kenners was Dinsdag steeds besig om te bepaal of dit veilig is om reddingswerkers weer ondergronds te stuur by die...
View ArticleAfleggings by De Beers; Anglo gaan drasties sny
ArgieffotoDie mynreus De Beers het Dinsdag aan die vakbond Solidariteit gesê dat hy eersdaags met ʼn grootskaalse afleggingsproses gaan begin. Solidariteit het in ʼn verklaring gesê De Beers, wat deur...
View Article