Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maimane: ‘Zuma het lankal van werkloses vergeet’

Foto: Twitter via @Our_DA ʼn See van blou het Woensdag deur Johannesburg se strate beweeg toe die DA ʼn vreedsame optog ter ondersteuning van werkskepping gehou het. Dit is nie duidelik hoeveel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoolkind doodgery: Maats kry berading

Een van die motors wat in die botsing betrokke was. Foto: @EMER_G_MED / Twitter Die Gautengse onderwysdepartement het Woensdag die voorval betreur waarin ʼn leerling Dinsdagmiddag dood en 19 leerlinge...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moontlike regstappe na honderde hul werk verloor

Argieffoto: www.rabobank.comDie vakbond Solidariteit het gesê hy oorweeg regsopsies nadat Vanchem Vanadium Products 434 werknemers, waarvan 50 Solidariteit-lede is, summier en sonder ’n skeidingspakket...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dlamini-Zuma dalk klaar met AU

Nkosazana Dlamini-Zuma. Foto: GovernmentZA/FlickrDit lyk al meer waarskynlik dat Suid-Afrika se Nkosazana Dlamini-Zuma vanjaar sal uittree as die voorsitter van die Afrika-Unie. Op die vooraand van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OB gevra om Tshwane-metropolisiehoof te ondersoek

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer Foto: Universiteit Stellenbosch (US) Die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) gevra om drie klagtes te ondersoek wat direk verband hou met die hoof van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Glykabel-val: ‘Lang pad lê nog voor’

Carmen Botha. Foto: VerskafCarmen Botha, die tiener van Centurion wat 15 meter ver van ʼn glykabel af geval het, is wakker, haal op haar eie asem en kan reeds met haar ouers kommunikeer. Gerna, Carmen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC vasbeslote om Kaapstad-metro te wen

ArgieffotoDie ANC is vasbeslote om vanjaar die verkiesing in al die munisipaliteite en metro’s in die plaaslike regeringsverkiesing te wen, insluitend die Kaapstad-metro wat tans deur die DA regeer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf in trompop botsing

Die taxi en vragmotor wat in die botsing betrokke was. Foto: ER24 Drie mans is dood en nege mense beseer in ʼn trompop botsing Donderdag op die R28 naby Vereeniging in Gauteng. Russel Meiring,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste meisie dalk by familie

Samantha Slabbert. Foto: Verskaf Gerugte wat die rondte doen dat Samantha Slabbert (9) opgespoor is nadat sy glo Vrydag tydens ʼn sportdag by haar laerskool in Klerksdorp ontvoer is, is ongegrond. “Sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Gifpenne uit oor ‘Tainted Heroes’

AfriForum/FacebookAfriForum se film, Tainted Heroes, is nog nie eens wyd uitgereik nie, of kritiek vloei uit die linkerkant van die politieke spektrum. Was die maak van die film noodsaaklik, of ʼn groot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanvalle nou prioriteitsmisdaad

ArgieffotoDie waarnemende polisiehoof se uitlatings tydens ʼn radio-onderhoud dat plaasaanvalle en –moorde geprioritiseer moet word, het verwarring veroorsaak oor die amptelikheid van die aankondiging....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seacom ervaar weer tegniese probleme

Grafika: Seacom, Facebook *JONGSTE: Die Seacom-netwerk is om 12:00 herstel. Alle internasionale internetverbindings deur Egipte word Donderdag geraak deur ʼn tegniese probleem wat Seacom tans ervaar....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun sterf by Musina-laerskool

Argieffoto: Pixabay Die Limpopo-polisie is besig met ʼn geregtelike doodsondersoek nadat ʼn 11-jarige seun tydens ‘n atletiekdag by ʼn laerskool in Musina dood is. Kol. Ronel Otto, provinsiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man langs viswaters vermoor

Coert Jordaan. Foto: Facebook Supt. Coert Jordaan (40), ʼn inwoner van Brakpan en beampte van die Ekurhuleni-metropolisie se berede eenheid, is Woensdag langs die viswaters vermoor en beroof. Lt.kol....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde in aftreeoord oorval

Argieffoto Foto: enca.comʼn Bejaarde vrou is Donderdagoggend bewusteloos op die vloer van haar huisie in ʼn aftreeoord in Bloemfontein aangetref nadat sy oorval en erg aangerand is. Kapt. Chaka Marope,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde paddas by lughawe onderskep

Die houers waarin die paddas vervoer is. Foto: Verskaf. Altesaam 220 paddas van twee spesies word by die Nasionale Dieretuin in Pretoria versorg nadat dit Woensdag by die OR Tambo-lughawe onderweg na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oud-SA tennisspeler in Ierland dood

Schalk van der Merwe. Foto: VerskafDie voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler, Schalk van der Merwe, is Sondag in die ouderdom van 54 in Ierland oorlede. Danie Morkel, ʼn goeie vriend van Van der Merwe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC: ‘DA het optoggangers betaal’

Foto: Twitter via @Our_DADie ANC het Donderdag beweer die DA het mense betaal om aan Woensdag se optog teen werkloosheid deel te neem. Die optog waaraan duisende mense deelgeneem het, het in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste meisie veilig opgespoor

Samantha Slabbert. Foto: Verskaf. Samantha Slabbert (9) wat Vrydag tydens ʼn sportdag by die Laerskool Unie in Klerksdorp ontvoer is, is Donderdagmiddag veilig opgespoor. Michelle Peach, ʼn senior...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maties-fakulteite tree glo teen taalbeleid op

Universiteit Stellenbosch Foto: Cair.za.net AfriForum Jeug het Donderdag gesê verskeie fakulteite van die Universiteit van Stellenbosch (US) het direktiewe begin uitstuur om byna alle klasse te...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live