Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Universiteitskrisis het te make met gelykheid, vryheid

Argieffoto. Die hedendaagse krisis wat hom tans afspeel by Suid-Afrikaanse universiteite het baie te make met die gedagte van gelykheid en vryheid, asook die rol van die wese van ʼn universiteit. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motor ploeg in sewe kinders in

Argieffoto Paramedici en die polisie is op die toneel in Johannesburg waar ʼn motor in ʼn groep van sewe kinders ingeploeg het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

1 leerling dood, 2 kritiek in Jhb-botsing

Argieffoto: Netcare 911. ʼn Skoolkind is dood en twee is in ʼn kritieke toestand in Dinsdagmiddag se ongeluk in Johannesburg toe ʼn motor tussen die kinders ingeploeg het. Maroela Media het vroeër berig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof vir moord op verkeershoof

Argieffoto Die man wat na bewering Pietermaritzburg se hoofverkeersbeampte doodgeskiet het, het Dinsdag vlugtig in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn. Die saak teen Sifiso Hlengwa (39), van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas oor renosterhoring in sy besit

Die renosterhoring waarop beslag gelê is. Foto: SAPD ʼn 41-jarige man is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem toe ʼn renosterhoring in sy besit gevind is. Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swerm bye val kinders aan

Argieffoto (Foto: PollyDot, Pixabay) ʼn Groep kinders, tussen vyf en sewe jaar oud, is Dinsdag naby Benoni in Gauteng deur ʼn swerm bye aangeval. “Paramedici het omstreeks 16:30 na die toneel op die hoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg drama vir Boswell-sirkusbaas

Opal die orangoetang Foto: Care2-petisieblad Die Kloof en Highway-dierebeskermingsvereniging in Durban sal na verwagting ʼn saak aanhangig maak teen die dieretuin- en sirkuseienaar Brian Boswell in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg twee het ingewandskoors

Argieffoto Die departement van gesondheid het Dinsdag ʼn vergadering met die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes belê nadat twee nuwe gevalle van ingewandskoors (buiktifus) by Dr George...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stellenbosch-bylmoorde: Besluit dalk naby

Die Van Breda-gesin: Marli en haar ma Teresa staan voor. Henri, Rudi en hul pa, Martin staan agter. Foto: Facebook Presies ʼn jaar ná die moord op drie lede van die Van Breda-gesin in hul huis op die De...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee ‘kapers’ in Kaapstad aangekeer

‘n Polisiebeampte by die gekaapte motor. Foto: Verskaf Twee mans is Dinsdag in Kaapstad aangekeer nadat die polisie die sein van ʼn opsporingstoestel van ʼn gekaapte motor gevolg het. Lt.kol. André...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Richardsbaai-man dood toe inwoners ‘inbreker’ agternasit

Argieffotoʼn Inwoner van Richardsbaai is Dinsdag doodgeskiet ná ʼn reeks inbrake by verskeie huise in die Veldenvlei-buurt. Die 54-jarige man is doodgeskiet, maar daar is steeds teenstrydige berigte oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Ras-reaktiewe verkiesing op pad

Argieffoto Ons moet ons lywe vetsmeer vir ’n baie gevaarlike rasse-oorlog in die aanloop tot die landwye munisipale verkiesings. Die ANC is wat regeerprestasies betref bankrot, en gryp dié keer selfs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gareth Cliff-saak: ‘Daar word teen hom gediskrimineer omdat hy wit is’

Gareth Cliff en sy prokureur, Eric Mabuza, Dinsdag buite die Suid-Gautengse hooggeregshof. Foto: Getrude Makhafola/ ANA. Die Suid-Gautengse hooggeregshof het Dinsdag aangehoor dat daar teen Gareth...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman vas wat glo dwelms na selle wou smokkel

Argieffotoʼn Kaapse polisiebeampte sal Woensdag in die hof verskyn op aanklagte van bedrog en dwelmbesit. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê die 31-jarige konstabel is Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kritiek ná trein haar tref

Argieffoto. ʼn 22-jarige vrou is in ʼn kritieke toestand nadat sy Woensdagoggend in Johannesburg deur ʼn trein getref is. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het omstreeks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meisie glo by sportdag ontvoer

Samantha Slabbert. Foto: Verskaf. Die Klerksdorp-polisie in Noordwes ondersoek ʼn saak van ontvoering nadat ʼn negejarige meisie na bewering Vrydag tydens ʼn plaaslike laerskool se sportdag ontvoer is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trane toe polisieman se ‘moordenaars’ in hof verskyn

Kapt. Kenneth Poortman Foto: Kenneth Poortman, FacebookAo. Ann Poortman, die vrou van die vermoorde kapt. Kenneth Poortman, het Woensdag in die Pretoria-landdroshof gehuil toe sy van aangesig tot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regeringskantoordiefstal: 3 kry borgtog

ʼn Foto van die verdagte wat van veiligheidskameras af bekom is. Foto: SAPD Die Pretoriase landdroshof het Woensdag borgtog van R10 000 elk aan die tweede en derde beskuldigdes, Albert Ramabele en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luiperdjag in 2016 verbied

Argieffoto: https://en.wikipedia.orgGeen permitte vir luiperd-trofeejag sal in 2016 in Suid-Afrika beskikbaar gestel word nie. Albi Modise, woordvoerder van die departement van omgewingsake, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente woedend oor Unisa-aansoeke

Foto: Izelle Jacobs / UnisaUnisa het Dinsdag gesê bedrywighede op die kampus is terug na normaal nadat studente en werkers verlede week op die kampus betoog het, maar talle studente beweer dit is nie...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live