Trein en trok bots in Wes-Kaap
Die botsing tussen ‘n trein en ‘n vragmotor in Steenberg in die Wes-Kaap op 28 Januarie 2016 Foto: ER24 Twee persone is Donderdagmiddag beseer tydens ʼn botsing tussen ʼn trein en ʼn vragmotor in...
View ArticleIngewandskoors: Drie gevalle in Wes-Kaap aangemeld
Argieffoto Drie nuwe gevalle van ingewandskoors (buiktifus) is Donderdag in die Wes-Kaap aangemeld, slegs ʼn paar dae ná twee nuwe gevalle in Gauteng van dié aansteeklike siekte bevestig is. Emmerentia...
View ArticleBesturende direkteur van Voortrekkermonument bedank
Sonja Lombaard Foto: Voortrekkermonument & natuurreservaat/nature reserve, Facebook Die direksie van die Voortrekkermonument het aangekondig dat Sonja Lombard, die besturende direkteur van die...
View ArticleBoer op Vrystaat-plaas vermoor
Opvolg: Rouxville-plaasmoord: Twee vas Argieffoto: Reint Dykemaʼn Boer is koelbloedig op sy plaas in die Rouxville-omgewing in die Vrystaat vermoor terwyl sy vrou in ʼn kritieke toestand in die hospitaal...
View ArticleTaaldebat: ‘Gemoedere moet bedaar’
Universiteit Stellenbosch Foto: Cair.za.net Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het bedenkings oor die implikasies van die voorgestelde Wysigingswet op Hoër Onderwys wat onder meer inhou dat...
View Article43 studente in hof oor kampusontwrigting
Administrasiegebou by die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (KSUT) Foto: KSUT Altesaam 43 studente wat in November by die Bellville-kampus van die Kaapse...
View ArticleMan kritiek ná trekkerband op hom val
Die toneel by Morning Star-veldrenbaan in die Wes-Kaap waar ‘n trekkerband op 29 Januarie 2016 op ‘n man geval het Foto: ER24 ʼn 25-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat ʼn trekkerband by ʼn...
View ArticleTwee sit lank wat Durban-gesin aanhou
Argieffoto Twee mans is Vrydag altesaam tot 70 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle ʼn gesin van Durban aangehou en die gesin se 17-jarige dogter verkrag het. Die twee het in die Verulam-streekshof...
View ArticleZika-virus bedreig dalk Olimpiese Spele
Aedes-muskiete word bestudeer Foto: Felipe Dana/Associated Press Navorsers probeer nou vasstel of die aanbied van die Olimpiese Spele vanjaar in Rio de Janeiro die gevaar inhou om die gevreesde...
View Article[Foto’s] Nuwe (realistiese) lyfies vir Barbie-poppe
Die nuwe reeks Barbies ʼn Nuwe generasie Barbie-poppe is Donderdag vrygestel en sy is nou ronder, langer of kleiner en ook in verskillende velkleure beskikbaar. Slegs 20 persone was bewus van Mattel se...
View ArticleDrie sterf in Namibië-vliegongeluk
Uwe Herbert. Foto: O&L Die drie mans wat Vrydag in ʼn vliegtuigongeluk in Namibië dood is, was ervare vlieëniers. Ericsson Nengola, hooflugverkeerbeampte by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe,...
View ArticleRouxville-plaasmoord: Twee vas
Dr. Bennie Cilliers en sy vrou Cecilia. Foto: FacebookTwee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval en moord op dr. Bennie Cilliers en sy vrou, Cecilia. Cilliers is koelbloedig op sy...
View ArticlePetrolprys styg, diesel kos minder
Petrol sal van 3 Februarie duurder wees, terwyl diesel beduidend goedkoper sal wees. Die departement van energie het aangekondig die petrolprys sal Dinsdag om middernag met 6c per liter styg, terwyl...
View ArticleM-Net: ‘Ons glo ons het regte ding gedoen’
Gareth Cliff buite die hof. Foto: Getrude Makhafola/ANAM-Net gaan Gareth Cliff weer aanstel as beoordelaar van Idols soos beveel deur die hooggeregshof in Johannesburg. “As ʼn goeie korporatiewe burger...
View ArticleDA-raadslid dalk gepos oor ‘rassistiese’ uitlating
Argieffoto: DA/FacebookDie Nelson Mandelabaai-raad in die Oos-Kaap het versoek dat Chris Roberts, DA-raadslid, afgedank word, nadat hy glo ʼn rassistiese uitlating gemaak het. Roberts het Mongameli...
View ArticlePolisieman geskiet toe hy kaping wou fnuik
Argieffoto: SAPDʼn Polisiebeampte van Limpopo, wat van diens af was, het ternouernood aan die dood ontkom toe hy ʼn kaping probeer keer het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê ao....
View ArticleGareth Cliff: ‘Mense verstaan nie vryheid van spraak’
Gareth Cliff. Foto: FacebookGareth Cliff het Saterdag tydens ʼn mediakonferensie dieselfde woorde wat hom in die sop laat beland het, dat mense nie vryheid van spraak verstaan nie, herhaal. Cliff het...
View ArticleBaba in gras langs huis gevind
Argieffotoʼn Pasgebore baba is in ʼn plastieksak buite ʼn huis in Stilfontein, Noordwes, gevind. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is omstreeks 18:30 Vrydagaand na die huis...
View ArticlePoligraaftoetse vir veldwagters
Veldwagters in die wildtuin. Foto: SANParke/FacebookVeldwagters in die Krugerwildtuin ondergaan nou verpligte leuenverklikkertoetse. Johan Jooste, SANParke se bevelvoerder vir spesiale projekte, het...
View ArticleFW ontken berigte oor DA-leier
Die Mail & Guardian se voorblad Oudpres. FW de Klerk het ten sterkste ontken dat hy “leierskapklasse” aanbied vir Mmusi Maimane, leier van die DA. “Daar steek geen waarheid in die bewerings dat ek...
View Article