Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zim-minister se dogter se dood by Ikeys steeds ʼn raaisel

Prof Jonathan Moyo, minister van hoër onderwys in Zimbabwe (Foto: Twitter) Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Zimbabwe Donderdag besoek om met sy eweknieë te vergader oor kommer oor ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

R96.6 miljoen vir droogte-verligting

Argieffoto Die regering sal nog R96.6 miljoen beskikbaar stel om met droogteverligting landswyd te help, het Jeff Radebe, minister in die presidensie, Donderdag gesê. “Dit sluit die aankope van 45...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Repokoers aangepas

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag die repokoers met 25 basispunte tot 6.25% verhoog, weens kommer oor ʼn swak rand en stygende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Tweede grootste diamant ontdek

Die 1 111 karaat diamant wat in November 2015 in Botswana ontdek is Foto: Lucara Diamond-korporasie Lucara Diamond-korporasie het vandeesweek ʼn 1 111 karaat diamant ontdek, die tweede grootste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: IS en die einde van die wêreld

Eindtydprofesieë, of eerder oorlewerings, en die oprigting van die sogenaamde tweede kalifaat speel ’n belangrike rol in die motiverings vir die bestaan van die IS en sy wrede terreurdade. Ná die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vroue, man vas oor renosterstropery

Argieffoto: Reint DykemaDie Valke in Mpumalanga het twee vroue en ʼn man in hegtenis geneem in verband met renosterstropery. Lt. Robert Netshiunda, woordvoerder van die Valke, het gesê hulle het ʼn wenk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miljoene spandeer aan leë premierswoning

Die Gautengse premier se amptelike woning. Foto: Google MapsDaar is glo miljoene rande bestee aan instandhoudingswerk soos tuindienste en loodgieterswerk by die Gautengse premier se amptelike woning in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde boervrou nag alleen by man se lyk

Argieffoto: Johni Edwardsʼn Boer is Donderdagaand op sy plaas buite Odendaalsrus in die Vrystaat vermoor. Konst. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê Jan Christiaan Barnard (73) en sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] ‘Welkom se drinkwater nou bloedwater’

‘n Skermskoot uit die video.Bloedwater van slagpale én rou riool besoedel Welkom in die Vrystaat se drinkwater. Johan Terblanche, voorsitter van die AfriForum Welkom-tak, sê die water moet ingevolge...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Ouers kyk toe hoe Gautrein met kinders, grootouers wegry

Die Serfontein-gesin: Melissa, Jaco, Duan en Marno. Foto: Verskaf. Die video volg onderaan die berig. Wat veronderstel was om vir ʼn familie ʼn opwindende uitstappie op die Gautrein te wees het vinnig in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

170 mense as gyselaars aangehou in Mali-hotel

Die Radisson Blu-hotel in Bamako.Die maatskappy wat die Radisson Blu-hotel in Bamako, die hoofstad van Mali bestuur, het gesê meer as 170 mense word daar as gyselaars aangehou. Die Rezidor Hotel-groep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Driejarige seuntjie doodgery, polisie op soek na bestuurder

Argieffoto Die Noordwes-polisie is op soek na die bestuurder van ʼn groen Toyota Corolla, met ʼn nommerplaat waarop slegs 117NW sigbaar was, wat na bewering ʼn driejarige seuntjie doodgery het. Sers....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jongman van Pretoria word vermis

Juan Kruger van Pretoria wat vermis word JONGSTE: Vermiste PTA’ner veilig ná angsnag in kattebak Juan Kruger (29) van Pretoria word sedert gister vermis. Hy het sy ouerhuis in Faerie Glen gisteroggend...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto’s: Media-slang eintlik van Klein-Kariba

Die luislang en sy prooi. Foto: Cor Viljoen ʼn Veldgids van die Klein-Kariba-vakansieoord in Limpopo was Vrydag verbaas toe hy sy eie foto’s van ʼn luislang wat ʼn bokkie probeer vreet in die media sien,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses gewapende rowers by Greytown doodgeskiet

Argieffoto: SAPD / Facebook Ses mans is naby ʼn klein informele nedersetting in KwaZulu-Natal doodgeskiet, ure nadat hulle glo ʼn gewapende rooftog 200 km ver in Newcastle uitgevoer het. “Die mans het in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Puk-rektor bereik skikking

Prof Herman van Schalkwyk Foto: Noordwes-Universiteit Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens hul vergadering op 19 November 2015 die rektor van die Potchefstroomkampus, prof Herman van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alle Mali-gyselaars vrygelaat; minstens 27 mense dood

Die voorportaal van die Radisson Blu in Mali waar hotelgangers op 20 November 2015 gyselaar gehou is Foto: BBC Minstens 27 mense is dood nadat ʼn groep, glo ʼn filiaal van Al-Kaïda, Vrydag op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste PTA’ner veilig ná angsnag in kattebak

Juan Kruger (Foto: Facebook) Juan Kruger (29) van Pretoria, wat Donderdag verdwyn het, is Vrydag met sy ouers herenig. Maroela Media het vroeër berig Juan was Donderdagoggend op pad na ʼn onderhoud in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasvoorman in Modimolle doodgeskiet

ArgieffotoPiet de Kock, ʼn 41-jarige plaasvoorman, is Vrydagmiddag omstreeks 16:00 buite Modimolle (Nylstroom) in Limpopo doodgeskiet. “Die voorval het op die pad tussen Modimolle en Vaalwater...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bozwana-saak uitgestel

Die motor waarin Wandile Bozwana geskiet is. Foto: SAPD Die saak teen twee mans wat van die moord op ʼn bekende sakeman van Noordwes, Wandile Bozwana, beskuldig word, is Vrydag in die landdroshof in...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live