Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elf beseer in ontploffing by fabriek

Foto: ER24Elf mense is Vrydag beseer in ʼn ontploffing by ʼn fabriek in Polokwane. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê tydens die ontploffing by ʼn chemiese fabriek in Emeraldstraat, was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werker deur 8 gewapende mans op kleinhoewe oorval

Argieffotoʼn Werker op ʼn kleinhoewe in Cullinan moes Vrydag tydens ʼn gewapende roof luister hoe sy aanvallers bespreek hoe hulle hom gaan doodmaak en sy lyk in ʼn dam gooi. Konst. Connie Moganedi,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lyke van Britse toeriste spoel by Plettenbergbaai uit

NSRI Plettenbergbaai. Foto: NSRITwee Britse toeriste het vermoedelik Vrydag by Plettenbergbaai in die Wes-Kaap verdrink. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Byna R2 miljoen se dwelms in motor gevind

Foto: SAPDByna R2 miljoen se dwelms is Saterdagoggend in die vroeë oggendure onder die sitplek van ʼn voertuig in Gugulethu buite Kaapstad gevind. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA bring regstappe ná beweerde aanranding deur ANC-lede

Mmusi MaimaneDie DA sal regstappe neem nadat sommige van sy lede glo Vrydag deur ANC-ondersteuners aangerand en besteel is terwyl hulle besig was om voor te berei vir die veldtog van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motoris ploeg deur huis se heining

Foto: ER24 ʼn Vrou is beseer nadat sy vroeg Saterdagoggend in Vanderbijlpark met haar motor deur ʼn huis se omheining geploeg en teen ʼn ander motor tot stilstand gekom het. Pieter Rossouw, woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiedossiere oor anti-apartheidsaktivis se dood bekendgemaak

Ahmed Timol. Foto: http://www.sahistory.org.za/ Die geregtelike doodsondersoekdokumente na die dood van Ahmed Timol, anti-apartheidsaktivis en politieke leier, sal Dinsdag op die 44ste herdenking van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Altesaam 1626 verdagtes vas tydens Vrystaat-klopjagte

Argieffoto: SAPDDie Vrystaatse polisie het Vrydag gesê 1 626 mense is in die provinsie in hegtenis geneem op verskeie aanklagte wat insluit moord, verkragting, roof, aanranding en dwelmbesit. Brig....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretoria in blou getooi vir VN-herdenking

Die VN se hoofkantoor in New York is met blou verlig vir hul 70ste herdenking. Foto: http://www.unmultimedia.org/Die Verenigde Nasies (VN) in Suid-Afrika het Saterdag aan ʼn wêreldwye veldtog deelgeneem...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bokke se beste nie goed genoeg

Die All Blacks se flank Jerome Kaino op pad doellyn toe met Lood de Jager wat hom nie kon keer nie. (Foto: World Rugby)Die All Blacks is deur na die eindstryd van die Wêreldbeker nadat hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee gevonnis vir moord op polisiebeampte

Argieffoto Foto: SAPD, FacebookTwee mans is gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan die moord op ʼn polisiebeampte van die Vrystaat. Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Zuma nie te blameer vir studentegeweld’

Foto: TwitterPres. Jacob Zuma kan nie blameer word vir die chaos en geweld wat Vrydag by die Uniegebou in Pretoria uitgebreek het nie, het die presidensie gesê. “Die presidensie teken beswaar aan teen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas oor onwettige sigarette

Foto: SAPDDie polisie in die Vrystaat het twee mans in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette met ʼn waarde van meer as R1,2 miljoen. Konst. Mosili Ntsika, woordvoerder van die polisie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plettenbergbaai-verdrinking: Egpaar was op hul wittebrood

John en Lynette op hul troudag net meer as ‘n week gelede. Foto: FacebookDie toeriste wat Vrydag by Plettenbergbaai in die Wes-Kaap verdrink het, was ʼn Ierse egpaar wat op hul wittebrood in Suid-Afrika...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een dood ná konstruksievoertuig omslaan

Foto: ER24Een persoon is dood en 14 beseer ná ʼn konstruksievragmotor Sondagoggend in Pietermaritzburg omgeslaan het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die vragmotor het in Murrayweg gery...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-man vas oor vuurwapen

Argieffoto Foto: SAPD, Facebookʼn Man van Johannesburg is in hegtenis geneem op aanklag van die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en huishoudelike geweld. Ao. Xoli Mbele, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toeris verdrink by Durban-strand

Argieffoto: www.hoteldurban.comʼn Toeris het Sondagoggend by Noordstrand in Durban verdrink. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die man, wat glo van Rusland is, het omstreeks 10:50 in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie dood in trompop-botsing

Argieffoto: Netcare 911Drie mense is vroeg Sondagoggend dood in ʼn botsing reg van voor op die R76 naby Viljoenskroon in die Vrystaat. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die botsing het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlementêre komitee verwelkom 0%-verhoging

Studente buite die parlement. Foto: TwitterDie parlementêre komitee oor hoër onderwys en opleiding het Sondag pres. Jacob Zuma se aankondiging dat daar in 2016 geen verhoging in universiteitsfooie sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wits bly gesluit; UP heropen Maandag

Studente betoog by Wits (Oktober 2015) Foto: Wits, FacebookStudente van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het aangekondig hulle sal voortgaan om te betoog terwyl bedrywighede by die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live