Man gevonnis ná inbraak en verkragting
Argieffotoʼn 30-jarige man van Pietermaritzburg is gevonnis nadat hy twee keer in een aand by ʼn vrou se kamer ingebreek en haar tydens die tweede inbraak verkrag het. Nkululeko Nxumalo is in die...
View ArticleAfrikaanse taalhulpbronne nou vir almal beskikbaar
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel Vrydag sy volle webwerf (viva-afrikaans.org) met nuwe produkte en dienste vir alle gebruikers van Afrikaans oop. Hierdie digitale platform is ʼn nuutjie...
View ArticleOnwettige jagter deur leeus verskeur
Argieffoto ter illustrasie Foto: designerpoint, Pixabayʼn Jong man is Woensdagaand deur ʼn leeu verskeur toe hy as deel van ʼn groep onwettig op ʼn wildsplaas in Limpopo gaan jag het. Kol. Ronel Otto,...
View ArticleNuuskommentaar: #ANCmustfall: Raakvlakke met Franse Rewolusie raak al meer
Betogende studente voor Luthuli-huis. Foto: TwitterHoekom is die verloop van die studente-opstand in Suid-Afrika op die oog af so voorspelbaar? Die antwoord is dat die draaiboek reeds baie lank gelede...
View ArticleLos Angeles binne 2 jaar ‘goed geskud’
Die bekende Hollywood-teken in Los Angeles Foto: Patrick Blaise, Pixabay Die kanse is 99,9% dat Los Angeles binne die volgende twee en ‘n half jaar deur ’n sterk aardbewing van 5 of meer op die...
View ArticleNog niemand vas vir Modimolle-broers se moord
Argieffoto: SAPD/FacebookNiemand is al in hegtenis geneem in verband met die dubbelmoord van die twee sakemanne en broers van Modimolle in Limpopo nie. Ao. James Findlay, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleGebou by UNIZULU aan die brand gesteek
Foto: Twitterʼn Gebou by die Universiteit van Zoeloeland (UNIZULU) se hoofkampus in KwaDlangeza is vroeg Vrydagoggend aan die brand gesteek. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View Article[Foto’s] Duisende studente by Uniegebou verwag
Foto: Twitter Honderde polisiebeamptes, onder wie lede van die taktiese-reaksie-eenheid, het Vrydagoggend hekke en rolle doringdraad by die Uniegebou in Pretoria aangebring terwyl duisende studente...
View ArticlePE-boer tydens plaasaanval geskiet; verdagte sterf toe hy vlug
Argieffotoʼn Oos-Kaapse boer is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy gister tydens ʼn aanval op sy plaas in die Groenbossie-omgewing buite Port Elizabeth geskiet is. Kapt. John Rheeder,...
View ArticleIsrael geskok oor Hamas-besoek aan Suid-Afrika
n Skermskoot uit ’n YouTube-video tydens ’n nuuskonferensie ná Hamas-ANC-samesprekings. Staande (middel) is Khaled Mishaal , Hamas se politieke leier. Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal,...
View ArticleDerick Hougaard se hartroerende brief aan seuns
Karlien van Jaarsveld saam met die tweeling, Eliah en Daniël. Foto: Facebook. Oud-Springbokrugbyspeler Derick Hougaard het in ʼn hartroerende “brief” op Facebook geskryf hoe baie hy na sy tweelingseuns...
View Article[Video en foto’s] Chaos by die Uniegebou
Nog foto’s en ‘n video volg onderaan die berig. Volg die gebeure regstreeks onderaan die berig via ‘n Twitter-voer Foto: Twitter Chaos het Vrydagmiddag by die Uniegebou in Pretoria uitgebreek nadat...
View ArticleHerrie oor ‘munisipale beampte’ se rassistiese uitlatings
Skermskoot deur AfriForum verskaf. ʼn Herrie het ontstaan oor ʼn inskrywing op sosiale media waarin ʼn sogenaamde bestuurder by die Oudtshoorn-munisipaliteit teenoor witmense uitvaar. In die...
View ArticleZuma: Geen verhoging in studentefooie vir 2016
Pres. Jacob Zuma tydens die aankondiging by die Uniegebou. Foto: Elmond Jiyane Pres. Jacob Zuma het Vrydagmiddag aangekondig daar sal geen verhoging in tersiêre instansies se 2016-fooie wees nie. Dit...
View ArticleKabinet verslap visumregulasies
Argieffoto (Sure Travel) Die kabinet het Woensdag ingestem om streng visumregulasies te verslap wat vroeër vanjaar in werking getree het. Jeff Radebe, minister in die presidensie, het Vrydag gesê die...
View ArticleOndersoek kom oor ‘hardhandige polisie optrede’
Studente buite die parlement. Foto: TwitterDie Wes-Kaapse polisie-ombudsman sal die polisie se hantering van betogende studente tydens die afgelope week se studiefooi-betogings ondersoek. Advokaat Vusi...
View ArticleReeksverkragter verdwyn voor vonnis
Argieffotoʼn Man van Pretoria wat skuldig bevind is aan talle aanklagte van verkragting en ʼn aanklag van moord, het Vrydag nie by die hof opgedaag waar hy gevonnis moes word nie. Bongani Mnguni (28) van...
View Article‘Rykes se belasting moet studentefooie betaal’
Foto: TwitterSanco (die SA National Civic Organisation) het Vrydag voorgestel dat rykdombelasting ingestel word om studente-onderrig te befonds. Die voorstel volg op pres. Jacob Zuma se aankondiging...
View Article120 beseer toe trein se remme faal
Foto: TwitterOngeveer 120 treinpassasiers is Vrydagaand in Johannesburg beseer, waarvan sommige ernstig, toe ʼn trein se remme nie ʼn gewerk het nie. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê...
View Article14 buitelanders vas wat glo onwettig myn
Foto: ANAVeertien buitelanders is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle glo onwettig gemyn het by Welkom in die Vrystaat. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn taktiese...
View Article