Man in Stilbaai deur haai aangeval
Die man word na die aanval per helikopter na ‘n hospitaal vervoer. Foto: NSRI ʼn 42-jarige man is in ʼn ernstige dog stabiele toestand nadat hy Sondag deur ʼn haai aangeval is in die see by Stilbaai in...
View ArticleMeisie sterf ná sy uit motor geslinger is
Die ongelukstoneel. Foto: ER24ʼn Jong meisie is dood toe sy Sondag op die N3 tussen die M7- en Richmond-afrit in Pinetown in KwaZulu-Natal uit ʼn motor geslinger is. Pieter Rossouw, woordvoerder van...
View ArticlePolisie vra hulp ná lyk in Hermanus gevind is
Hermanus Foto: hermanussouthafrica.comDie polisie in Hermanus het die hulp van die publiek gevra om ʼn man te identifiseer nadat sy liggaam in vlak seewater by die Whale Rock-landgoed in Hermanus gevind...
View ArticleDrie sterf in huishoudelike geskil
Argieffoto Drie mense is Sondag in KwaZulu-Natal tydens ʼn beweerde huishoudelike geskil doodgeskiet. Maj. Thulani Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het omstreeks 14:40 in...
View ArticleNuuskommentaar: #FeesMustFall: #WaarWasAfrikaner?
Met al hoe meer berigte dat die veldtog om kampusse gesluit te hou in weerwil van ’n massiewe oorwinning oor die Zuma-regering, is die Seunse Weenkoor onder die leiding van Max du Preez besig om die...
View Article‘Renosterstroper’ vas ná skietery met polisie
Argieffoto. ʼn Vermeende renosterstroper is oor die naweek in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem ná ʼn skietervoorval met verskeie eenhede van die polisie. Maj. Thulani Zwane, provinsiale...
View ArticleTUT gesluit weens betogings
Foto: @artindira/TwitterDie Tshwane-Universiteit van Tegnologie (TUT) het aangekondig dat alle aktiwiteite op al sy kampusse opgeskort is weens betogings. TUT het in ʼn verklaring gesê weens...
View ArticleTalle operasies gekanselleer weens tekort aan linne
Argieffoto ʼn Tekort aan skoon teaterlinne het glo daartoe gelei dat 154 operasies by die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg vanjaar gekanselleer moes word. Jack Bloom, DA-woordvoerder oor...
View ArticleUP skort klasse op
Foto: @MiaWil1/GrootFM/Twitter Prof. Cheryl de la Rey, rektor en visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP), het studente Maandag toegespreek, kort nadat akademiese aktiwiteite opgeskort is...
View ArticleNkandla presidensiële lyfwag vermoor
Pres. Jacob Zuma se woning in Nkandla, KwaZulu-Natal ʼn Volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn groep verdagtes wat ʼn lyfwag, wat by pres. Jacob Zuma se Nkandla-woning gevestig was, Sondag in die...
View ArticleHermanus-man vas oor perlemoen
Die perlemoen waarop beslag gelê is. Foto: SAPDʼn 53-jarige man van Hermanus is Maandagoggend in hegtenis geneem nadat perlemoen ter waarde van R1,2 miljoen in sy besit gevind is. Kol. André Traut,...
View ArticleMan stabiel ná Stilbaai-haaiaanval, vriend vertel wat hy gesien het
Die man word na die aanval per helikopter na ‘n hospitaal vervoer. Foto: NSRI Stuart Anderson, die 42-jarige branderplankryer wat Sondagmiddag deur ʼn haai aangeval is by Stilbaai in die Wes-Kaap, is in...
View ArticlePlaasaanval-verdagte in hospitaal gevind
Argieffoto: Reint Dykemaʼn Man wat daarvan verdink word dat hy by ʼn plaasaanval betrokke was, is onder polisiebewaking in ʼn hospitaal in Port Elizabeth. Kapt. Johan Rheeder, woordvoerder van die...
View Article[Foto’s] Vliegtuig doen noodlanding by O.R. Tambo
Foto: Warren Mann/FacebookDie Suid-Afrikaanse lughawensmaatskappy (Acsa) het bevestig dat ʼn vliegtuig van British Airways Maandag ʼn noodlanding by die O.R. Tambo-lughawe moes doen. Colin Naidoo,...
View ArticleGroot aardbewing in Afganistan eis tientalle
Puin het op hierdie riksja geval (Peshawar, Pakistan) Foto: @bbcbreaking, Twitter Die noorde van Afganistan is Maandag geskud deur ’n swaar aardbewing met ’n sterkte van 7,5. Die aardbewing is ook in...
View ArticleStudentebetogings: Só se Wits
Studente by die Universiteit van die Witwatersrand (Foto: Wits, Facebook) Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het Maandag ʼn negepunt-plan bekendgestel om studente se besware aan te spreek ná...
View ArticleMTN moet miljarde opdok in Nigerië
Argieffoto Die Nigeriese Kommunikasiekommissie het ʼn boete van US$5.2 miljard aan MTN in Nigerië uitgereik. MTN het versuim om 5.1 miljoen ongeregistreerde intekenare te ontkoppel. “Die boete hou...
View ArticlePoskantoor in finansiële verknorsing
Argieffoto Werknemers by die Suid-Afrikaanse Poskantoor het nog slegs ‘n gedeelte van hul salarisse ontvang. Die Congress of the People het Maandag in ʼn verklaring gesê het gesê hy het al op verskeie...
View ArticleMeer as 11 000 vlugtelinge kom in Duitsland aan
Argieffoto van vlugtelinge Foto: picture-alliance/dpa/S. Hoppe Meer as 11 000 vlugteling het die afgelope naweek in die suide van Duitsland in Bavaria aangekom, het die federale Duitse polisie Maandag...
View ArticleAfganistan-aardbewing: Dodetal styg skerp
Dokters in Pakistan behandel pasiënte ná die aardbewing op 26 Oktober 2015 in Afganistan en Pakistan (Foto: AP Photo/Mohammad Sajjad) Die dodetal het skerp gestyg ná ʼn aardbewing Maandag die noorde van...
View Article