Ses SA’ners vas in Zambië
Foto: ZawaSes Suid-Afrikaners en ʼn Zimbabwiese burger is in hegtenis geneem nadat hulle glo 12 swartwitpense uit Zambië probeer uitsmokkel het. Die Zambiese natuurlewe-owerheid (Zawa) het gesê die...
View ArticleVrou by bosveldspa oorval, beroof
Die Ukuthula Bush Spa. Foto: http://www.ukuthulaspa.co.za/Die bestuurder van ʼn spa naby Cullinan in Gauteng het Dinsdagoggend wakker geskrik en vier gewapende rowers in haar kamer aangetref. Konst....
View ArticleAlgemene Sinode van die NG Kerk gekenmerk deur Rubicon-besluite
Foto: Ngkerk.org.za “Ons moet vandag vra watter interpretasie van die Bybel ons gaan kies: Die Bybel wat streng nakoming van die wet vereis of die Bybel wat Jesus Christus as liefdevol en barmhartig...
View ArticleNuuskommentaar: Die Seunse Weenkoor
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging. Foto: Reint Dykema.In Sondag se Rapport span Tim du Plessis die term, Seunse Weenkoor, in. In die konteks van sy rubriek verwys dit na stedelike...
View ArticleDerduisende hektaar in Limpopo-brande verwoes
Foto: Verskaf deur Joe Balt Talle Limpopo-boere moes die afgelope week verslae toekyk hoe onkeerbare brande hul plase, weiding, landerye, geboue en voertuie verwoes. Sam Maepa, algemene bestuurder van...
View ArticleBfn-vrou wag steeds op operasie ná valskerm-ongeluk
Burger in die hospitaal. Foto: VerskafTien dae nadat Riana Burger (42) haar been tydens ʼn valskermsprong in Bloemfontein gebreek het, wag sy steeds op ʼn operasie in die Pelonomi-staatshospitaal. Burger...
View ArticleJong GPF-lid deur vlugtende rowers geskiet
Shimon Theron kort nadat hy Sondagaand in Pretoria geskiet is. Foto: Verskaf Shimon Theron, ʼn 19-jarige lid van die Pretoria-Wes-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), sterk in die hospitaal aan nadat...
View ArticlePta-waterbeperkings opgehef
ArgieffotoDie Tshwane-metroraad het Dinsdag die waterbeperkings wat Vrydag in etlike woonbuurte in Pretoria ingestel is, opgehef. Selby Moeketsi Bokaba, woordvoerder van die metro, het gesê die...
View ArticleVrou vertel hoe modelbaas haar glo verkrag het
Dawie de Villiers in die hof. Foto: ANADie vrou wat Dawie de Villiers (35), die modelagentskap-eienaar van Kemptonpark, van verkragting beskuldig, het Dinsdag in die hof teen hom getuig. Die vrou (20),...
View ArticleSolidariteit bereik ooreenkoms in steenkoolbedryf
Argieffoto Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn tweejaarooreenkoms vir ʼn loonverhoging vir werknemers in die steenkoolbedryf onderteken. Die ooreenkoms is na tien rondes van onderhandelinge,...
View ArticleWoolworths herroep roomysprodukte
Argieffoto ter illustrasie Woolworths het Dinsdag 12 roomys- en sorbetprodukte herroep wat nie die nodige waarskuwings vir persone met ʼn grondboontjie-allergie bevat het nie. “Die woorde, ‘produk...
View ArticleLewenslank vir boetie se verkragting
Argieffoto ʼn 30-jarige man van Empangeni in KwaZulu-Natal wat sy 10-jarige stiefboetie verkrag het, is vandeesweek tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Die verkragting het in Mei verlede jaar...
View ArticleCecil-jagter word nie vervolg nie
Cecil die leeu Foto: Zimparks, Facebook Die internasionale dierebeskermingsorganisasie, Four Paws, het sy teleurstelling uitgespreek dat die Zimbabwiese regering nie die tandarts, wat die bekende Cecil...
View ArticleVroue het man glo drie dae lank aangehou, verkrag
Die identikit van die drie vroue soos uitgereik deur die SAPD Die polisie in die Noord-Kaap het Dinsdag ʼn identikit van drie vroue uitgereik wat na bewering ʼn man bedwelm, ontvoer en herhaaldelik...
View ArticleVier vas oor Vrystaat-bejaarde se moord
Die selfoon en juwele wat aan Sophie Gehring behoort het (Foto: SAPD) Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 72-jarige Sophie Gehring van Riebeeckstad in die Vrystaat. “Drie...
View ArticleVlug MH17: Nederland versoek Rusland se hulp
Een van die grootste wrakstukke wat opgespoor is Foto: Phil Black, CNN Mark Rutte, eerste minister van Nederland, het Rusland Dinsdag versoek om sy samewerking te gee in die kriminele ondersoek oor...
View ArticleTwee gevonnis wat kind ontvoer, vier jaar lank aanhou
Argieffotoʼn Vrou en haar dogter is Dinsdag in die Durban-landdroshof gevonnis nadat hulle ʼn kind ontvoer en byna vier jaar lank aangehou het sodat hulle ʼn maatskaplike toelaag kon ontvang. Kol. Jay...
View ArticleRiah Phiyega geskors
Riah Phiyega. Foto: Flick/GovernmentZA/GCISPres. Jacob Zuma het aangekondig dat hy Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, geskors het. Zuma het die nasionale polisiehoof geskors hangende die uitkoms van...
View Article[Foto’s] Twee dood, talle beseer na brug op snelweg val
Foto: ER24 Twee mense is dood en minstens 15 beseer nadat ʼn tydelike brug by die Grayston-afrit op die M1-snelweg in Sandton ineengestort het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê...
View ArticleNWU: ‘Steve wat Die Stem sing, veroorsaak sielkundige skade’
‘n Skermskoot uit die video.Die Noordwes-Universiteit het Woensdag ʼn verklaring uitgereik in reaksie op die sanger Steve Hofmeyr se sing van Die Stem tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees....
View Article