Foto’s: Trok ploeg deur motors in parkeerterrein
Foto: Facebook/South African Paramedic ServicesEen persoon is beseer en talle motors beskadig toe ʼn vragmotor Vrydag in motors in ʼn parkeerterrein in Tableview ingeploeg het. Russel Meiring,...
View ArticleTwee wat glo polisievrou vermoor volgende week gevonnis
Sicelo Kwayimani en Mgonseni Silnelo in die Wes-Kaapse hooggereghof. Foto: ANADie twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn Kaapstadse polisiebeampte tydens ʼn rooftog op ʼn plaas doodgeskiet het,...
View ArticleSolidariteit eis miljoene namens Sishen-lede
ArgieffotoDie vakbond Solidariteit het Vrydag namens 97 van sy lede ʼn eis van R10,7 miljoen teen ʼn mynmaatskappy by die arbeidshof aanhangig gemaak. Die lede namens wie die reusebedrag geëis word, is...
View ArticleTwee verskeie kere uit bewegende motor in Pretoria geskiet
Argieffoto (StevePB, Pixabay)Twee mense is in ʼn kritieke toestand nadat hulle Vrydagmiddag verskeie kere in hul motor op Garsfonteinweg in Pretoria geskiet is. Sers. Asnath Melatsi, woordvoerder van...
View ArticleKonstabel vas wat glo omkoopgeld aanvaar
Foto: SAPD, Facebookʼn Polisiebeampte van Ladysmith in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn verdagte aanvaar het om die saak te laat “verdwyn”. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticleSlegte nuus vir diesel-motoriste
ArgieffotoMotoriste kan vanaf volgende week ʼn geringe verandering in die petrolprys te wagte wees, maar dieselpryse gaan meer beduidend styg. Die departement van energie het Vrydag aangekondig dat die...
View ArticlePubliek verbied by UKZN-studente se verhoor ná dreigemente
‘n Gebou van UKZN wat gebrand is tydens die betogings. Foto: TwitterDie publiek is verbied om die borgtogverhoor van twee KwaZulu-Natal studente by te woon, nadat hofbeamptes ernstige dreigemente...
View ArticleVerdagte weer vas na polisievrou hom help ontsnap
Argieffoto: SAPDʼn Man van Kaapstad is Vrydag weer in Scottsdene in hegtenis geneem nadat ʼn polisiekaptein hom vroeër gehelp het om te ontsnap. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleSkokfeite in Johan Booysen-saak onthul
Johan BooysenOp die dag wat Johan Booysen, hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, geskors is, het die man wat hom geskors het, sowel as die provinsiale hoof van die polisie, probeer om toegang tot sy...
View ArticlePta-man wat in motor geskiet is, sterf
Die motor waarin die slagoffers geskiet is. Foto: SAPDDie man wat gister saam met ʼn kollega verskeie kere in hul motor op Garsfonteinweg in Pretoria geskiet is, het aan sy wonde beswyk. Sers. Asnath...
View Article‘Chirurgiese marathon’ by Jhb-hospitaal gehou
Argieffoto (Pixabay)ʼn Sogenaamde “chirurgiese marathon” sal volgende week by die Charlotte Maxeke Akademiese hospitaal in Johannesburg gehou word in ʼn poging om die lang waglyste vir chirurgie te...
View ArticleDurbanse polisie slaan toe op dwelmhuise
Foto: SAPDDie Durbanse blitspatrollie en narkotikaspan het Vrydagaand op meer as R120 000 se dwelms beslag gelê toe hulle op areas bekend vir dwelmhandel toegeslaan het. Kol. Jay Naicker, woordvoerder...
View ArticleInisiasieskool-eienaar swaar gevonnis vir verkragtings
ArgieffotoDie eienaar van ʼn inisiasieskool in Mpumalanga is Vrydag swaar gevonnis nadat hy skuldig bevind is dat hy 17 meisies by die skool verkrag het. Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die...
View ArticleVrou ernstig beseer in valskermsprong
Argieffotoʼn Bloemfonteinse vrou is ernstig beseer toe sy Saterdag vir die eerste keer ʼn valskermsprong gedoen het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by die...
View ArticleGoeie nuus: Ma se ‘bedelplakkaat’ maak dogter se droom waar
Megan Schultz en haar metgesel, Brent. Foto: Verskaf ʼn Ma van Pretoria wat effens in die knyp was, het op ʼn baie kreatiewe manier daarin geslaag om haar dogter se droom oor haar matriekafskeid te...
View ArticleKohler-Barnard na adjunk-pos geskuif na herrie oor Facebook-inskrywing
Dianne Kohler-Barnard. Dianne Kohler-Barnard, die DA se skaduminister van polisie, is gedemoveer na ʼn adjunk-posisie, enkele dae nadat sy in die sop beland het oor ʼn omstrede inskrywing oor PW Botha op...
View ArticleLaaste dag van lugsoektog vir vermiste DA-lid
‘n Helikopter by die Pokhara-lughawe in Nepal wat help met die soektog. Foto: Twitter Die lugsoektog na Petro Nel (58), vermiste adjunkleier van die DA in Noordwes, sal Dinsdag vir die laaste keer in...
View ArticleKoster-boer wat glo ‘dief’ skiet, kry borgtog
Argieffoto Die boer van Koster in Noordwes wat die naweek agter tralies moes deurbring nadat hy glo ʼn man doodgeskiet het wat hy van diefstal verdink het, is Maandag op borgtog vrygelaat. Kapt. Paul...
View ArticlePa skiet glo twee boerboele by familiekuier dood
Argieffoto Henrico Fourie, ʼn pa van Pretoria, het Maandag in die stad se landdroshof verskyn nadat hy glo Saterdag twee boerboele by ʼn familielid se huis in die weste van Pretoria doodgeskiet het nadat...
View ArticleMoot-man amper in oprit gekaap
Argieffoto Die Villieria-polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord en kaping nadat ʼn inwoner van Rietfontein, in Pretoria se Moot-gebied, Maandagaand in die oprit na sy huis aangeval is. Volgens...
View Article