Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Springbok-hofaansoek: ‘Dit was strategiese plan’

Argieffoto. Die politieke party Agency for New Agenda (ANA) het Woensdag gesê hy is tevrede met die uitkoms van sy hofaansoek om die Suid-Afrikaanse rugbyspan te verhoed om aan die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA wil Pta by ANC vat, stel kandidate bekend

Van links Solly Msimanga, Bronwyn Engelbrecht en Brandon Topham. Foto: ANADie DA meen sy ondersteuningsbasis in Pretoria het sterk gegroei en dat hy moontlik ná volgende jaar se plaaslike verkiesings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa wis ook nie dit is ʼn Gupta-straler

Adjunkpres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCISAdj.pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag ontken dat hy bewus was dat die vliegtuig waarmee hy onlangs na Japan gevlieg het aan die omstrede Gupta-familie behoort....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Pa pak man in hof na dogtertjie se dood

‘n Skermskoot uit die video.Chaos het in ʼn hof in Michigan in die VSA uitgebreek toe ʼn pa die man wat skuldig bevind is vir sy aandeel in die dood van eersgenoemde se driejarige dogtertjie met die vuis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier van SA vas oor internasionale kinderporno-ring

ArgieffotoSpesialisspeurders van die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe het Woensdag vier mense in hegtenis geneem in verband met die besit en verspreiding van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ligte vliegtuig val in Midrand

Foto: ER24ʼn Ligte vliegtuig het Woensdagmiddag in ʼn veld in Midrand neergestort. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die vliegtuig het in ʼn veld naby Republiekweg neergestort. “Met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riah Phiyega nie geskors nie

Nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega. Foto: Werner Beukes/SAPANathi Nhleko, minister van polisie, het Woensdag in die parlement gesê Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, is nie geskors nie. Nhleko...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rower’ in Jhb doodgeskiet, 3 vas

Argieffoto ʼn Vermeende rower is Woensdag in Johannesburg doodgeskiet en drie in hegtenis geneem ná ʼn gewapende roof by ʼn winkel in die omgewing. Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vas vir Melmoth-plaasaanval

Ses vuurwapens wat gedurende die aanval gesteel is, moet nog teruggevind word. Foto: VerskafDrie verdagtes wat vermoedelik betrokke was by die aanval Dinsdag op die plaas in die Melmoth-omgewing in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wie veg nou vir Grondwet? Gaan Afrikaans sy grondwetlike...

Argieffoto Reeds tydens die Kemptonparkse onderhandelings was dit duidelik dat daar vanuit sekere geledere, wat breedweg as “regs” getipeer is, allerlei besware teen die nuwe grondwetlike bedeling sou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC Jeugliga-lid gee geboorte op bus

Argieffotoʼn Oos-Kaapse afgevaardigde van die ANC Jeugliga (ANCYL) het Donderdag op pad na die party se nasionale verkiesingskonferensie op ʼn bus geboorte gegee aan haar baba. Mvuzo Mxenge, ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewelddadige betogings by Limpopo-myn

Foto: SAPD Die gewelddadige betogings wat die afgelope week by Anglo American Platinum se Mogalakwena-myn in Limpopo voorgekom het, het Donderdag tot ontwrigting op die nabygeleë N11 gelei. Kapt. Ronel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooftog by Heidelberg-restaurant

Argieffoto Die polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om met inligting na vore te kom nadat ʼn restaurant in Heidelberg in Gauteng vandeesweek beroof is. Kapt. Thivhulawi Tshilate,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Munisipaliteit betaal vir begrafnis van Madikwe-kleuter

ArgieffotoDie Moses Kotane-munisipaliteit, naby Rustenburg in Noordwes, sal die begrafniskostes dra vir die sesjarige meisie wat na bewering in Madikwe verkrag en aan ʼn boom opgehang is. Lebogang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdagte vasgetrek ná polisiebeamptes doodbrand

Argieffotoʼn Gevaarlike misdadiger wat vermoedelik betrokke was by ʼn rooftog in Harding, KwaZulu-Natal, waartydens twee polisiebeamptes en ʼn veiligheidswag dood is, is Woensdag in hegtenis geneem. Kol....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa van twee sterf ná voorval met uitsmyter by nagklub

Allen Eksteen. Foto: Facebook Allen Eksteen, ʼn 38-jarige pa en veiligheidsbeampte van Krugersdorp in Gauteng, word Vrydag begrawe nadat hy oor die naweek ná ʼn voorval met ʼn uitsmyter by ʼn gewilde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herrie oor ‘verkiesingsknoeiery’ by Tuks

Foto: Facebook AfriForum Jeug en die studente-organisasie Sasco eis ʼn herverkiesing van die Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP). Lede van AfriForum Jeug en Sasco...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Plaaslike flieks – hier kom ʼn ding

Sink. Foto: Facebook As dit kom by plaaslike rolprente moes Suid-Afrikaanse gehore lank tevrede wees met dolle klugte, oftewel slapstick comedies. Nou en dan was almal verheug om ʼn Katinka...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Handgranaat-moord: Weermag sal nie ondersoek doen

Argieffoto Die SA Weermag het Donderdag gesê hy gaan nie nou ʼn ondersoek doen oor hoe ʼn man van Amanzimtoti die twee M26-handgranate gekry het waarmee hy na bewering sy vrou vermoor het nie. Joel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prasa neem OB-verslag ernstig op

Popo Molefe. Foto: whoswho.co.za Die Passasierspooragentskap (Prasa) se raad het onderneem om op te tree teen werknemers wat betrokke was by ongerymdhede wat onlangs in ʼn verslag van Adv. Thuli...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live