Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar is hoop vir die metaalbedryf – Solidariteit

Arcelormittal se aanleg in Vereeniging Foto: arcelormittalsa.com Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat daar hoop vir die sukkelende metaalbedryf is. Die vakbond meen hoewel daar nog ʼn lang...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pensioenaris van Heidelberg word vermis

Johanna Francina Willemse (66) van Heidelberg in Gauteng Johanna Francina Willemse (66) van Heidelberg in Gauteng word sedert Saterdag vermis. “Sy is die oggend om 11:00 weg met haar goudkleurige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ferrari, Maserati-werknemer in hof oor bedrog

Die Viglietti Motors-tak in Roelandstraat, Kaapstad Foto: ferrari.co.za ʼn Voormalige verskepingsbestuurder van die Viglietti-motorgroep staan tereg op aanklagte van bedrog ter waarde van R2.9 miljoen....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘US nie rassisties nie, maar ons het rassiste’

Verteenwoordigers van Universiteit Stellenbosch in die parlement voor die portefeuljekomitee oor hoër onderwys en opleiding Foto: ANA Die uittredende voorsitter van die Verteenwoordigende Studenteraad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stikeez nou ook op Gumtree beskikbaar

Stikeez Stikeez, ʼn nuwe gier wat kinders op hol het en ouers honderde rande uit die sak jaag, is nou ook op Gumtree beskikbaar. Stikeez is klein plastiekpoppies wat Pick n Pay as deel van ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA onsuksesvol met mosie teen Zuma

Mmusi Maimane Die Demokratiese Alliansie se mosie om ʼn komitee op te rig wat sou bepaal of pres. Jacob Zuma uit sy pos verwyder moet word, is Dinsdag in die parlement uitgestem. Die Ekonomiese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man dood aangetref in Pta-huis

Argieffoto: SAPD/Facebook Die polisie sal ʼn geregtelike doodsondersoek doen nadat ʼn man Dinsdagmiddag dood aangetref is in die kombuis van sy huis in Moreletapark, Pretoria. “ʼn Besorgde buurman het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prokureur in hof oor bedrog, diefstal

Argieffoto Anthony Peter Reynolds (52), ʼn prokureur van Kaapstad, staan tereg op twee aanklagte van bedrog, een van diefstal en een wat verband hou met die oortreding van die Wet op Prokureurs....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-botsing eis drie

Argieffoto: ER24 Drie mense is dood en vyf beseer, nadat ʼn motor en ʼn bakkie Dinsdagaand reg van voor in Johannesburg gebots het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die botsing het in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aansoek om Springbokke uit wêreldbeker te verban, vandag gehoor

Argieffoto ʼn Hofaansoek om die Suid-Afrikaanse rugbyspan te verhoed om aan die 2015-Rugbywêreldbeker deel te neem, word Woensdag om 10:00 in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor. Dit volg nadat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: G*tvol vir korrupsie

ArgieffotoDie Sentraal-Amerikaanse staatjie, Guatemala, het pas vir Suid-Afrika gewys hoe om met korrupsie te werk. Dié land se parlement het die immuniteit van die president om vervolg te word,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NW-regering betaal salarisse vir 36 000 ‘spookwerkers’

ArgieffotoSoveel as 36 000 staatsamptenare in Noordwes verdien maandeliks ʼn salaris, hoewel hulle nie werklik vir die provinsiale regering werk nie. Premier Supra Mahumapelo het Woensdag bekendgemaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tiener terug na Engeland ná ernstige rugbybesering

George Robinson (17) voor sy besering. George Robinson (17) keer Woensdag terug na Engeland nadat hy in Julie tydens ʼn wedstryd op ʼn rugbytoer in Suid-Afrika ernstig beseer is. George, ʼn leerling aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Al meer Russiese soldate in Sirië ontplooi

Pres. Al-Assad. Foto: Wikimedia/Fabio Rodrigues Pozzebom/ABrVolgens berigte gaan Rusland die diktatuur van pres. Basjar al-Assad van Sirië steun in ’n poging om die fokus op die IS as wêreldvyand te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma red baba uit kaper se kloue

ʼn Vrou en haar vier maande oue baba is Woensdagoggend beseer tydens ʼn beweerde kapingspoging in Rosettenville in Johannesburg. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het die ma aan paramedici...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ons is keelvol vir misdaad’, sê boere ná moord op medeboer

Die hof op Laingsburg sit vol boere wat die hofverskyning van die verdagtes in die moord op Danie van Wyk van die plaas Viskuil bygewoon het. Foto: Lukas Botes/Verskafʼn Klompie boere uit die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofaansoek om Springbokke uit Wêreldbeker te hou teruggetrek

ArgieffotoDie onbekende politieke party Agency for New Agenda (ANA) het Woensdag sy hofaansoek om die Suid-Afrikaanse rugbyspan te verhoed om aan die 2015-Wêreldbekerrugbytoernooi deel te neem,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn egpaar op KZN-plaas aangerand

Foto: Verskaf ʼn Egpaar van KwaZulu-Natal is Dinsdag op hul plaas in die Melmoth-omgewing aangerand toe hulle helder oordag deur vier mans oorval is. Arthur Lathleuff van Mfezi-veiligheidsdienste wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droë warm somer voorspel

Argieffotoʼn Droë en warm somer lê vir groot gedeeltes van die land voor, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê, Elizabeth Webster, ʼn weervoorspeller, het gesê die huidige kouer toestande is weens ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rower’ by vulstasie doodgeskiet

Foto: Twitterʼn Vermeende rower is Woensdag by ʼn vulstasie naby die Kaapstadse Internasionale Lughawe doodgeskiet. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn skietgeveg het tussen...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live