Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Moordenaars’ vas ná hulle jaar lank vlug

Foto: SAPD/FacebookDrie vermeende moordenaars is Donderdag vasgetrek nadat hulle vir langer as ʼn jaar op die vlug was. Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagtes is in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motherwell-gemeenskap geskok oor selfmoord, poging tot moord

Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay) Die polisie in Motherwell in die Oos-Kaap ondersoek ʼn saak van selfmoord en poging tot moord. “ʼn Lid van die gemeenskap was Donderdag besig om sy vark te voer toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma en Al-Basjir vergader in China

President Jacob Zuma en president Omar al-Basjir in Soedan (31/01/2015) Foto: Departement van kommunikasie Die kantoor van pres. Jacob Zuma het Donderdag gesê die verhouding tussen Suid-Afrika en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Kunstenaars reageer ná seuntjie uitspoel

HA Hellyer, Twitter WAARSKUWING: ʼn Foto van Aylan Kurdi se liggaam waar dit op die strand uitgespoel het, volg onderaan die berig. Aylan se tannie het die foto op haar Facebook-blad gedeel. Sensitiewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Unisa-betogings in Durban

Unisa-studente betoog Foto: ecr.co.za Die polisie moes Donderdag van rubberkoeëls en pepersproei gebruik maak om betogende studente by die Universiteit van Suid-Afrika se kampus in Durban uit mekaar te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vulstasiemoord: Verdagte weer in die hof

Die toneel by die Engen-vulstasie in Oranjestraat, Kaapstad, waar Toufiq Joseph op 24 Januarie 2015 doodgeskiet is. Foto: Twitter Dave Forbes, ʼn musiekpromotor, sal na verwagting Vrydag weer in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sesde SA’ner vas oor internasionale porno-netwerk

Argieffoto ʼn Sesde Suid-Afrikaner is in hegtenis geneem in verband met ʼn internasionale kinderpornografie-ondersoek met die kodenaam Operasie Cloud 9. ʼn 47-jarige makelaar van Vishoek is Dinsdagaand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nigeriër in Jhb vas oor mensehandel

Argieffoto ʼn 30-jarige man van Nigerië is in Johannesburg in hegtenis geneem in verband met mensehandel, nadat ʼn slagoffer in Mei vanjaar ontsnap het, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens Donderdag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA stuur vlugtelinge huis toe

Foto: www.sourcingjournalonline.com Ongeveer 2 000 Angolese vlugtelinge, van wie vele al die afgelope 18 jaar in Suid-Afrika woon, staar deportasie in die gesig nadat hul vlugtelingstatus onttrek is,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Die juk van kwaadwillige regering en die fiksiedoktrine

President Jacob Zuma en president Omar al-Basjir in Soedan (31/01/2015) Foto: Departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma se ontmoeting met die vermeende menseslagter, Omar al-Basjir, in China, en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Erge skade vir Noordwes-dorp ná haelstorm

Foto: Verskaf ʼn Erge hael- en donderstorm het Vrydag in die vroeë oggendure derduisende rande se skade in Lichtenburg in Noordwes aangerig. Jean de Beer, ʼn sakeman van die dorp, het aan Maroela Media...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudverkeersbeampte lank tronk toe oor moord op vrou, kinders

Argieffotoʼn Voormalige verkeersbeampte in Mpumalanga is gevonnis vir die moord op onderskeidelik sy vrou en twee kinders. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê Joseph Ezekiel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boervrou tydens Standerton-plaasaanval aangerand

Argieffoto: Reint Dykema Beverley Archer, ʼn 70-jarige boervrou, is Donderdagmiddag op haar gesin se plaas naby Standerton in Mpumalanga deur vier gewapende mans oorval, aangerand en beroof. @inkMedia,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gebrande liggaam in kragsubstasie gevind

ArgieffotoDie gebrande liggaam van ʼn onbekende man is Woensdag by ʼn kragsubstasie in Hennenman in die Vrystaat gevind. Sers. Mamello Mokhuoane, woordvoerder van die polisie, het gesê die liggaam is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mandela-kleinseun opgeneem vir depressie

ArgieffotoDie kleinseun van voormalige pres. Nelson Mandela wat van verkragting aangekla word, se borgtogvoorwaardes moes Vrydag in die Johannesburg-landdroshof aangepas word nadat hy vir depressie in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘NW-spookwerkers se salarisse verdwerg Nkandla’

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, TwitterDie koste van die 36 000 spookwerkers in die provinsie Noordwes se salarisse is in een maand sowat 3,5 keer meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Wapen-arsenaal in verlate huis gekry

Foto’s: SAPD Die polisie in Limpopo het Donderdagaand op ʼn arsenaal vuurwapens en ammunisie in ʼn verlate huis in die provinsie afgekom. Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wimpy-hawelose wat bid: ‘Die les was soveel meer’

Foto: Jacques Roelofse/Facebookʼn Foto van ʼn hawelose man wat alleen in ʼn Wimpy in Hartbeespoort sit het, het só opslae op sosiale media gemaak dat donasies vir hom nou van regoor die land instroom....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-polisieman aan diens geskiet

Foto: SAPD, Facebook Die Oos-Kaapse polisie het ʼn voorval waarin twee beamptes, ao. Ewald Els (40) en ao. Jakobus Botha (42), Donderdagaand aangeval is terwyl hulle aan diens was, ten sterkste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 sussies, 3 babas, 1 dag, 1 hospitaal

Die sussies en hul babas saam met die trotse pa’s Foto: Twitter Drie sussies van een gesin in Ierland het Dinsdag elkeen geboorte geskenk aan ʼn baba en ʼn vierde sussie se baba is binnekort op pad!...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live