Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lewenslank ná polisieman dogter verkrag

Argieffoto ʼn Voormalige polisiebeampte van Krugersdorp in Gauteng is lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy sy dogter, wat in daardie stadium nege jaar oud was, verkrag het. Die burgerlike organisasie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 kinders, 3 volwassenes dood ná wrede aanval in KZN

Argieffoto: Nico Strydom Vyf persone is in hegtenis geneem in verband met die gewelddadige moord op vyf persone, waaronder ʼn driejarige en vyfjarige, in KwaCeza, KwaZulu-Natal. “Ses persone was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motorfietsryer tref motor kop eerste

Ongeluk op 10 April 2016 in Pinetown (Foto: ER24) ʼn Motorfietsryer het Sondagmiddag ernstige kopbeserings opgedoen toe hy kop eerste die agterste venster van ʼn sportnutsvoertuig in Pinetown,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

32 vas wat glo kiesersregistrasie wil ontwrig

Argieffoto Altesaam 32 verdagtes is in Mthatha en Ntabankulu in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklag van openbare geweld. “Altesaam 26 verdagtes, tussen 19 en 39 jaar oud, is Saterdag omstreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nzimande versoek nuwe ‘Hani-memorandum’

Chris Hani (via Wikimedia Commons https://en.wikipedia.org/w/index.php?curid=29634474) Blade Nzimande, algemene sekretaris van die SAKP, het Sondag gesê daar is ʼn behoefte aan ʼn nuwe “Chris...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering sal steeds HOP-huise verskaf

Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings (Februarie 2015) (Foto: Departement van kommunikasie) Die minister van menslike nedersettings het Sondag gesê die regering sal nie ophou om HOP-huise...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Going, going, gone, Gupta?

Pres. Zuma , Atul Gupta en Noxolo Kiviet. Foto: Flickr/GovernmentZAGaan die Guptas se skynbare vertrek uit Suid-Afrika dalk pres. Zuma se politieke einde verhaas? En is die Zuptakrasie se impak ook nou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf in Pta-botsing

Paramedici op die toneel. Foto: Netcare 911 Twee mans is dood in ʼn botsing waarin drie voertuie Sondag in die noorde van Pretoria betrokke was. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses sterf in gru-botsing

Argieffoto: Netcare911Ses mense is Maandagoggend dood toe ʼn minibus-taxi en ʼn motor omstreeks 07:45 op Linwoodweg in Pietermaritzburg gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Die beste kolhou ooit!

Louis Oosthuizen vier sy kolhou op 10 April 2016 by die Amerikaanse Meesterstoernooi op Augusta (Foto: skermskoot uit die video) Die Suid-Afrikaner Louis Oosthuizen het almal gaande met sy kolhou wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar op KZN-plaas oorval

Argieffoto: Reint Dykemaʼn KwaZulu-Natalse egpaar is Sondagaand op ʼn plaas in die Nottingham-gebied naby Pietermaritzburg deur twee aanvallers oorval, vasgebind en aangerand. Maj. Thulani Zwane,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie vissermanne sterf

Argieffoto: NSRI Drie vissermanne het oor die naweek in drie afsonderlike voorvalle gesterf. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het gesê twee vissermanne het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OVK sê oor opdatering van kiesers se adresse

Argieffoto’n SMS wat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aan miljoene Suid-Afrikaners gestuur het om te vra dat hulle na hul plaaslike registrasiepunt gaan om hul woonadres op die kieserslys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bestuurder vlug glo ná drie sterf

Argieffoto Drie voetgangers is dood toe ʼn minibustaxi glo Sondagaand in Kaapstad in hulle ingeploeg het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval het in Freedomweg in Joe Slovo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gupta-vlugbewerings: Raaisel verdiep

Pres. Zuma (foto: Flickr/GovernmentZA- en die drie Gupta-broers (foto’s: who’s Who). Terwyl woordvoerders van die Gupta-familie ontken dat van die familielede landuit gevlug het en aangedui het dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man soek ná kano op Vaaldam omslaan

Argieffoto ter illustrasie. ʼn 32-jarige man van Meyerton in Gauteng het Sondag in die Vaaldam verdwyn nadat die kano waarop hy geroei het glo omgeslaan het. Craig Lambinon, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op 25 weke gebore: ‘Sy is ons wonderwerk’

Hayley Meyer het by geboorte net 650g geweeg. Foto: VerskafDie koms van ʼn egpaar van Alberton se eersteling het ʼn reis van hoop geword nadat hul dogtertjie op 25 weke met ʼn gewig van net 650 g gebore...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanlynregistrasie vir 2017 ʼn kopseer vir ouers

Die foutboodskap op die registrasiewebwerf. Ouers wat hul kinders by Gautengse skole wil registreer, kon dit van Maandagoggend af aanlyn doen, maar nie sonder haakplekke nie. Verskeie ouers het Maroela...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa skuldig na baba se wrede dood

Eugene Plaatjies in die hof. Foto: ANAʼn Wes-Kaapse pa is Maandag skuldig bevind aan die moord op sy babadaogter van drie maande. Eugene Plaatjies (25) is ook in die hooggeregshof skuldig bevind op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister sê oor Dubai-besoek

Van Rooyen tydens sy inhuldiging. Foto: Elmond JiyaneDes van Rooyen, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het Maandag kommentaar gelewer op bewerings dat hy en nog ʼn minister...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live