Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nersa-besluit ‘roekeloos’, sê VF Plus

Argieffoto: GCIS Die Vryheidsfront Plus het Dinsdag gesê dit was roekeloos en uiters teleurstellend van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om Eskom se swak bestuur te vergoeilik deur in te stem...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse radio verbied glo Mulder deelname

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus Die Vryheidsfront Plus het Dinsdag gesê die SAUK se Afrikaanse radiostasie, Radio Sonder Grense, het sy leier verbied om verder deel te neem aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borgtog vir man wat glo oor meisies ry

Argieffoto William Taute (27) wat glo oor twee jong meisies gery het terwyl hy onder die invloed van alkohol was, is Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof vrygelaat op borgtog. Taute, ʼn voormalige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nagklub-moord: Man vas

Carl Schoombie. Foto: FacebookDie polisie het ʼn verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op Carl Schoombie (27), wat dood is toe hy aangerand is kort nadat hy weg is by ʼn nagklub. Kapt. FC...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (7) deur hond in straat aangeval

Argieffoto: ER24 ʼn Sewejarige seun is Dinsdag deur ʼn hond aangeval toe hy saam met maats na ʼn winkel gestap het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die voorval het in New Germany, noord...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Varsitybeker weer uitgestel

Betogers in Februarie 2016 op die UV-kampus. Foto: Twitter via @SongzPango Die FNB Varsitybeker-rugbyreeks is weer uitgestel weens die studentebetogings wat universiteite regoor die land ontwrig het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer as 100 karkasse in wildtuin ontdek

ArgieffotoDie Krugerwildtuin het Woensdag gesê ʼn ondersoek sal gedoen word nadat meer as 100 diere dood is toe hulle aan ʼn dooie olifant, wat eers geskiet en toe met gif besmeer is, gevreet het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Zuma-wantrouemosie nie tot eer van ANC

President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, TwitterDie wantrouemosie wat gister in die parlement teen pres. Jacob Zuma ingedien is, het ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meisies vir twee dae ‘herhaaldelik verkrag’

Argieffoto Twee Vrystaatse meisies is na bewering tydens ʼn saamrygeleentheid ontvoer en herhaaldelik deur twee verskillende groepe mans verkrag. Konst. Peter Kareli, provinsiale polisiewoordvoerder,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skolier geskors oor dié prentjies

Emoji-simbole op ‘n slimfoon ʼn 12-jarige van Virginia in die VSA is onlangs geskors toe sy glo haar skool op sosiale media met emoji-prentjies gedreig het. Emoji-simbole word veral op mobiele toestelle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste kind se lyk in familiehuis gevind

Argieffotoʼn 11-jarige meisie van die Paarl in die Wes-Kaap, wat sedert Sondag vermis is, se liggaam is Maandag onder ʼn bed in ʼn familielid se huis gevind. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 verdagtes en polisieman sterf in Pta-skietgeveg

‘n Foto van die toneel. Foto: Verskaf Drie verdagtes en ʼn polisiebeampte is Woensdag in die vroeë oggendure op die N4-snelweg, oos van Pretoria, in ʼn skietgeveg dood. Brig. Hangwani Mulaudzi,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot gedenkdiens vir ‘Moeder van Rooibos’

Dr. Annique Theron. Foto: Facebook via Annique ʼn Gedenkdiens word Donderdag vir dr. Annique Theron, oftewel die Moeder van Rooibos, in Pretoria gehou om haar nalatenskap te vier. Theron, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motoris skiet tienderjarige ‘grypdief’ dood

Die kruising waar die voorval plaasgevind het. Foto: Google Mapsʼn Vermeende grypdief is Maandag in Bishop Lavis naby Kaapstad doodgeskiet toe hy glo ʼn motor se venster by ʼn kruising gebreek het. Kapt....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-hoofsweep bedank

Stone Sizani. Foto: FacebookStone Sizani, hoofsweep van die ANC, het Woensdag met onmiddellike effek bedank. Moloto Mothapo, kommunikasiehoof van die ANC, het gesê Sizani is “herontplooi” uit die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chemikalie-storting in Centurion lei tot padsluiting

Wierdaweg is gesluit by Selbournelaan. Foto: CCC ʼn Gedeelte van ʼn besige pad in Centurion is Woensdagmiddag vir verkeer gesluit nadat een of ander chemikalie in nagenoeg dertig 200 liter-dromme...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tsoenami-waarskuwing ná aardbewing

Argieffotoʼn Tsoenami-waarskuwing is uitgereik nadat ʼn kragtige aardbewing van 7,9 aan die suidwestelike kus van die Indonesiese eiland Soematra voorgekom het. Euro-Mediterreense seismologiese sentrum...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer in hof ná moord op plaas

ArgieffotoPieter Schalk van der Vyver (50) het Woensdag in die Cradock-landdroshof verskyn op aanklag van moord. Ao. Elmarie Lötz, woordvoerder van die polisie, het gesê Van der Vyver is op borgtog van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Varsity-atletiekbyeenkoms ook uitgestel

Argieffoto: PixabayDie Varsity-atletiekbyeenkoms wat Vrydag in Stellenbosch sou plaasvind, is uitgestel. Die uitvoerende komitee van Varsity Sports het in ʼn verklaring gesê die byeenkoms wat Vrydag in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma-hofsaak: ‘NVG se magte misbruik’

Jacob Zuma. Foto: GCISDie manipulasie van vervolgingsprosesse teen pres. Jacob Zuma was daarop gemik om hom aan bande te lê in die wedloop vir die ANC-presidentskap by die Polokwane-konferensie in...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live