Twee in hof oor onwettige aborsies
Argieffoto Twee vroue het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op 25 aanklagte van die verberging van geboortes. Die polisie het verlede week een vrou tydens ʼn klopjag in hegtenis...
View ArticleTUT-kampusse bly gesluit
Argieffoto van die Tshwane Universiteit van Tegnologie Die twee Soshanguve-kampusse van die Tshwane Universiteit van Tegnologie bly gesluit nadat onderhandelinge tussen lede van die...
View Article30 hospitaalwerkers van KZN geskors
Argieffoto: http://www.jameschesley.com/Die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid het 30 werknemers geskors nadat bewerings van korrupte indiensnemingpraktyke aan die lig gekom het. Desmond Motha,...
View ArticleBejaarde in Aliwal-Noord vermoor
Argieffoto: SAPD/Facebook Die klein gemeenskap van Aliwal-Noord is geruk nadat ʼn bejaarde wewenaar oor die naweek in sy huis in die Oos-Kaapse dorp vermoor is. Kapt. Ursula Roelofse,...
View ArticleGemeenskap red vrou van springdood
Die Charl Celliers-brug in die weste van Pretoria. Foto: Verskaf ʼn Groep Pretoria-inwoners het Dinsdagoggend ʼn 35-jarige vrou bygestaan wat na bewering wou selfmoord pleeg deur van ʼn brug op ʼn besige...
View ArticlePuk-student sterf: ‘Nicola was net liefde’
Nicola Badenhorst. Foto: Verskaf“Dit was so skielik en niemand kon ons voorberei vir wat ons daardie nag beleef het nie. Ons harte is stukkend – daar is nie woorde om ons verlies te beskryf nie.” Só...
View ArticleBarclays bevestig verkoop van Afrika-groep
ArgieffotoNá wye bespiegeling het die Britse bank, Barclays, Dinsdag aangekondig dat hy wel sy 62,3%-aandeel in die Barclays Afrika Groep sal verkoop. Barclays Afrika het in ʼn verklaring die besluit...
View ArticleRegstellende aksie: Reuse-regsaksie teen polisie
Foto: SAPD/Facebook Die vakbond Solidariteit het Dinsdag gesê hy gaan eersdaags met ʼn reuse-regsproses teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) begin. Die proses behels onder meer ʼn dringende...
View ArticleUnisa-werkers staak weer
Foto: Izelle Jacobs / UnisaKontrakwerkers van Unisa in Pretoria het Dinsdag opnuut begin staak oor ʼn loondispuut en die uitkontraktering van dienste. Die werkers het gesê hulle eis dat die...
View ArticleMafikeng-kampus heropen dán, sê NWU
Die skade wat deur betogers aangerig is op die NWU se Mafikeng-kampus. Foto: FacebookDie Noordwes-Universiteit (NWU) het Dinsdag aangekondig wanneer sy Mafikeng-kampus sal heropen nadat ʼn plundertog...
View ArticleSmul aan die Melktert-meester se resep!
Argieffoto Smul nou aan die lekkerste melktertresep – sopas deur Maroela Media aangewys as die beste vir 2016! Ter viering van Nasionale Melktertdag op 27 Februarie, was Maroela Media op soek na die...
View ArticleKragprys gaan styg
Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay) Dit is ongelukkig geen April-gek grap nie: verbruikers kan hulself staal om van 1 April af meer vir elektrisiteit op te dok. Die Nasionale Energiereguleerder...
View ArticleDStv-gebruikers gaan meer opdok
MultiChoice het Dinsdag aangekondig die pryse van al sy DStv-pakkette word vanaf April verhoog. Die maatskappy het in ʼn verklaring gesê hulle kon oor die afgelope vyf jaar daarin slaag om hul...
View ArticleNersa-aankondiging verwelkom
Argieffoto (Foto: SnapwireSnaps, Pixabay) AfriSake het Dinsdag gesê die organisasie verwelkom die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) se aankondiging dat slegs ʼn algemene tariefverhoging van 9,4% in...
View ArticleOnwettige aborsies: Saak hervat
ArgieffotoTwee vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle 25 onwettige aborsies uitgevoer en van die fetusse in ʼn vrieskas versteek het, sal na verwagting Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof om...
View ArticleTelkom wil 6 000 poste teen einde 2016 sny
Grafika: businesstech.co.za Die vakbond Solidariteit sê hy sal nie skroom om regsaksie teen Telkom te neem oor sy planne om sy werksmag teen die einde van 2016 met sowat 6 000 te sny nie. Solidariteit...
View ArticleEFF neem nie deel aan mosie van wantroue teen Zuma
Die EFF verlaat die parlement tydens die staatsrede (Februarie 2016) (Skermskoot uit die regstreekse video) Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Dinsdag gesê hy gaan nie aan ʼn debat oor ʼn mosie van...
View ArticleEskom ontevrede oor Nersa-verhoging
Brian Molefe, Eskom Eskom het Dinsdag gesê die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) se besluit om elektrisiteitspryse met slegs 9,4% te verhoog, sal “bedryfsgevolge” vir die kragvoorsiener inhou. Brian...
View ArticleOpposisiepartye verloor mosie van wantroue teen Zuma
Pres. Jacob Zuma lewer sy staatsrede (11 Februarie 2016) Foto: Elmond Jiyane, GCIS Die ANC het Dinsdag gemaklik ʼn mosie van wantroue teen president Jacob Zuma in die parlement uitgestem. Altesaam 225...
View ArticleZika-virus kan glo Guillain-Barré veroorsaak
Aedes aegypti-muskies soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasilië. Foto: AP Photo/Felipe Dana, File ’n Studie wat in Frans-Polinesië gedoen is, waar baie mense die...
View Article