‘Lewenslank’ vra pa ná moord op seun
Aljar Swartz. Foto: Catherine Rice/ANADeon Louw het versoek dat die man wat sy 15-jarige seun onthoof het tot lewenslange tronkstraf gevonnis moet word. “Dit is ʼn baie hartseer storie. Ek wil hê Swartz...
View ArticleAmanzi is dood
Foto: Elephants Alive/FacebookDie olifantkalfie wat uit ʼn opgaardam van ʼn kopermyn in Phalaborwa, Limpopo, gered is, is dood. “Dit is met ʼn swaar hart dat ons moet aankondig dat liewe Amanzi vanmiddag...
View ArticleRadioveteraan Fanie Smit oorlede
Fanie Smit. Foto: Facebook via Monitor en SpektrumDie radioveteraan Fanie Smit is Woensdag in die ouderdom van 80 oorlede. Die Afrikaanse radiostasie RSG, waar Smit jare lank die program Loof die Here...
View ArticleNog regstappe volg oor ‘geheime’ SAID-eenheid
Nathi Nhleko by ‘n vorige geleentheid. Foto: Werner Beukes/SAPAVoormalige werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Woensdag gedreig om regstappe te doen ná ʼn mediakonferensie deur...
View Article‘Registrasiebedrog’ by UJ ondersoek
Argieffoto van die Universiteit van JohannesburgDie Universiteit van Johannesburg (UJ) het Woensdag gesê bewerings van ʼn student wat ander studente onregmatig by die universiteit geregistreer het, word...
View Article[Foto’s] Vrou sterf ná kar onder trok beland
Die motor wat teen die vragmotor gebots het. Foto: ER24 ʼn Vrou is dood en twee mans ernstig beseer toe die motor waarin hulle gery het teen ʼn vragmotor in Johannesburg gebots het. Volgens Werner...
View ArticleNuuskommentaar: Taal en die studente-onluste
Graffiti op ‘n muur by die Universiteit van Pretoria. Foto: Twitter via @_DakieDit lyk of die EFF nou met ’n nuwe taalfoefie by die UP kom om ’n “verskoning” te vind om die universiteit onregeerbaar te...
View ArticleLugmagvliegtuig stort neer in Langebaan
Argieffoto: avcom.co.zaʼn Vliegtuig van die Suid-Afrikaanse lugmag het Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn plaas naby Langebaanweg neergestort. Die lugmag het in ʼn kort verklaring gesê die twee...
View ArticleDA-raadslid se vrou in hof
Argieffotoʼn DA-raadslid se vrou sal na verwagting Donderdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn. Yvette Greyling (43), die stigter en bestuurder van Just Letting in...
View ArticlePolisiebeamptes vas ná mislukte ‘trokkaping’
Argieffoto Twee polisiebeamptes is Woensdag in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hulle na bewering betrokke was in ʼn mislukte poging om ʼn vragmotor vol televisiestelle te kaap. Lt.kol. Lungelo...
View ArticlePa glo 8-jarige se dood ‘was nie ongeluk’
Nadia Bond. Foto: Facebook Die pa van die agtjarige dogtertjie van Kraaifontein in die Wes-Kaap, wat in September verlede jaar deur ʼn beweerde dronkbestuurder doodgery is, het Donderdag gesê hy is vas...
View ArticleTaalaktivis se seun in ontvoeringsnagmerrie
André Alkema saam met twee van sy seuns, Riaan (links) en Martin. Foto: Verskaf André Alkema, hoofbestuurslid van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA), se seun is glo Woensdagaand in...
View ArticlePlaasbestuurder val ver toe hy stropers soek
Foto: SAPDDie bestuurder van ʼn wildsplaas in die Keimond-omgewing aan die Wildekus, is ernstig beseer nadat hy van ʼn krans af geval het. Volgens die Oos-Kaapse polisie het die bestuurder glo Woensdag...
View ArticleFNB-kliënte verloor glo duisende deur slenter
FNB het Donderdag gesê hy is bewus van bewerings dat talle kliënte honderde duisende rande verloor het deur ʼn beleggingslenter wat glo deur werknemers van die bank uitgevoer is. EWN het berig hulle is...
View ArticleMantashe gekap oor ‘rassistiese boere’
Gwede Manatshe tydens die ANC se optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter Die landbou-organisasie, TLU SA, eis ʼn skriftelike verskoning van Gwede...
View ArticleUitspraak voorbehou in spioenasiebande-saak
President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, Twitter Uitspraak is Donderdagoggend voorbehou in die DA se aansoek om die NVG se besluit, om 738...
View ArticleVerkiesing: 9 miljoen SA’ners nog nie geregistreer nie
Foto: Maroela Media Minstens 9 miljoen Suid-Afrikaners wat geregtig is daarop om vanjaar aan die plaaslike verkiesings deel te neem, het nog nie geregistreer nie, het die Onafhanklike...
View ArticleNóg ʼn SA’ner vas oor internasionale porno-netwerk
Argieffoto ʼn 27-jarige man van Johannesburg is in hegtenis geneem op aanklag van die beweerde besit, vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens Donderdag...
View ArticleMosambiek-wrakstukke dalk dié van MH370
Die wrakstuk wat by Mosambiek uitgespoel het en moontlik deel kan wees van die vermiste Vlug MH370 van Malaysia Airlines Wrakke wat in Mosambiek uitgespoel het, is dalk deel van Malaysia Airlines Vlug...
View ArticleOscar Pistorius verloor aansoek om appèl
Oscar Pistorius op 19 Maart 2014 in die hof Foto: Leon Sadiki/Citypress/Pool (SAPA) Die Suid-Afrikaanse hooggeregshof het die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se aansoek om verlof tot appèl teen sy...
View Article