Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê nou jou sê oor Tuks-taalbeleid

Een van Tuks se ikoniese geboue, “Die Skip” Foto: Mike Prins, Wikimedia Die vakbond Solidariteit wat werknemers van die Universiteit van Pretoria (UP) verteenwoordig en wat ook duisende oud-Tukkies as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf dood, een kritiek in Van Stadensbrug-ongeluk

Van Stadensbrug plaasgevind Foto via Port Elizabeth Daily Photo Vyf persone is Saterdag dood en een persoon het kritieke beserings opgedoen tydens ʼn ongeluk tussen twee motors op die N2 ongeveer 40 km...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vliegtuig met kontantvrag in SA, sê SARB

Zimbabwiese magte hou wag oor die vliegtuig op Harare Internasionale Lughawe (15 Februarie 2016) Foto: AP Photo/Tsvangirayi Mukwazhi Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het Saterdag bevestig dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Innoverende oplossings noodsaaklik vir moedertaalonderrig

Argieffoto Die waarde van moedertaalonderrig, veral op laerskoolvlak, is onomstootlik bewys. In die veeltalige konteks van Suid-Afrika is dit egter geen geringe uitdaging nie. Internasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gee aan elke kind ‘n stem in sy moedertaal, sê ATKV

Grafika: ATKV In moeilike ekonomiese omstandighede is dit nodig om geld wys te belê, en die ATKV meen een van die beste beleggings is om moedertaalonderrig vir ons kinders moontlik te maak. Evelyn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Gewapende rower’ sterf ná aanranding

Argieffoto ʼn 27-jarige man is dood nadat ʼn groep mense hom aangerand het ná ʼn sakeroof in Johannesburg se middestad. “Die polisie het twee mans, onderskeidelik 27 en 29 jaar oud, Saterdag in hegtenis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LP’s gewaarsku oor oproerigheid oor kospryse

Argieffoto (Foto: beeki, Pixabay) Graan SA het gesê die land kan moontlik oproerigheid oor kospryse te wagte wees weens die voortslepende droogtetoestande in die land. “Suid-Afrikaners moet hulself...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dramat en kie word vervolg oor uitlewering

Lt.Genl. Anwa Dramat Foto: Diana Neille, ENCA Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die voormalige hoof van die Valke, Anwa Dramat, die eenheid se voormalige hoof in Gauteng, Shadrack Sibiya, en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omgewingsake ontken skuld aan Highveld Steel

Argieffoto Die departement van omgewingsake het Sondag bewerings ontken dat hy die moontlike verkope van Evraz Highveld Steel en Vanadium gekelder het en sodoende veroorsaak het dat die maatskappy sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verskeie studentebetogings in Pretoria verwag

Betogings by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (Oktober 2015) Foto: @artindira/Twitter Die #OutsourcingMustFall-beweging het Sondag gesê betogings sal vandeesweek by die Tshwane Universiteit van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba tussen rommel in Durban gevind

Toneel in Broadstraat, Durban waar ‘n baba tussen vullissakke gevind is (Foto: Rescue Care) Paramedici het Saterdagaand omstreeks middernag ʼn baba tussen vullissakke in Durban gevind. “Omstanders het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma besing glo die lof van die 92-jarige Mugabe

Robert en Grace Mugabe Foto: redpepper.co.uk Die wêreld se oudste president, Robert Mugabe van Zimbabwe, het Sondag sy 92ste verjaarsdag gevier, en daar is nog nie enige duidelik opvolger in sig nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boormasjien breek by Lily-myn

‘n Lugfoto van die ineenstorting op 5 Februarie 2016 van Vantage Goldfields se Lily-myn. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMS ʼn Boormasjien wat tans gebruik word om ʼn ontsnappingsroete te boor vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krejcir dalk vandag gevonnis

Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes/SAPA Die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir en sy vyf medebeskuldigdes se vonnisoplegging sal na verwagting Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zephany Nurse: Verhoor begin vandag

Die Wes-Kaapse hooggeregshof. Argieffotoʼn Vrou van Lavender Hill in Kaapstad wat na bewering in 1997 ʼn pasgebore baba uit die Groote Schuur-hospitaal ontvoer en as haar eie grootgemaak het, se verhoor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle skoolkinders beseer in ongelukke

Een van die taxi’s in die Bloemfontein-ongeluk. Foto: ER24 Minstens 12 skoolkinders is Maandagoggend in twee afsonderlike botsings in Johannesburg en Bloemfontein beseer. Volgens Athlenda Mathe,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Tuks weer gesluit ná geweld

Foto: Verskaf Klasse op die Hatfield-kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is Maandag opgeskort nadat betogers weereens die kampus bestorm en klasse ontwrig het. Die universiteit het op sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Beplan die VSA ’n staatsgreep in SA?

Gwede Manatshe tydens die ANC se optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, TwitterDie ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, se opmerking by die ANC se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou deur honde gebyt

Argieffoto ʼn 58-jarige vrou is Maandagoggend ernstig beseer nadat sy deur honde aangeval is toe sy haar eie hond wou beskerm. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Olifantkalfie uit opgaardam gered

Amanzi was slegs ‘n paar dae oud toe hy gered is. Facebook via Elephants Alive ʼn Olifantkalfie wat slegs ʼn paar dae oud is, moes Dinsdag uit ʼn opgaardam van ʼn kopermyn in Phalaborwa, Limpopo, gered...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live