Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man buite PE-laerskool geskiet

Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Man is Vrydagoggend buite ʼn laerskool in Port Elizabeth geskiet, oomblikke nadat hy sy verloofde, ʼn onderwyseres, by die skool afgelaai het. Kol. Priscilla Naidu,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

27 vas ná Tuks-betoging

Foto: Daniëlla van Heerden/eNuusOpenbare-orde-polisie moes Vrydag weereens ontbied word om ʼn groep betogers voor die hekke van die Universiteit van Pretoria (UP) uitmekaar te jaag. Sers. Asnath...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlement sal mosie van wantroue teen Zuma bespreek

President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, Twitter Die Nasionale Vergadering het Donderdag bevestig dat LP’s op 1 Maart vanjaar oor ʼn mosie van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vryheid se krane is leeg

Bloemvelddam in Vryheid (Januarie 2016) Foto: Karl Kohlmeyer (Verskaf aan Maroela Media) Daar is nie meer enige water in die krane in Vryheid, een van KwaZulu-Natal se grootste dorpe, nie. Inwoners...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VF Plus gryp in om Highveld Steel te probeer red

Argieffoto: Hera.org.nz Die VF Plus het die voorsiter van die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid in ʼn skrywe versoek om dringend in te gryp in ʼn poging om die staalvervaardiger...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laerskoolonnie geskok ná skietery

Argieffoto ʼn Laerskoolonderwyseres het haar skrikwekkende ervaring gedeel ná ʼn 29-jarige man Vrydagoggend by ʼn skool in Port Elizabeth geskiet is. Maroela Media het vroeër berig die man is omstreeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leeus ontsnap uit Nairobi-wildtuin

Argieffoto ʼn Paar leeus het Vrydagoggend uit die Nairobi-wildtuin in Kenia ontsnap en is glo op vrye voet in die hoofstad. Kenya Wildlife Service (KWS) het ʼn waarskuwing aan inwoners gestuur dat ʼn trop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Modimolle-pad weer oop ná betogings

R101 in Modimolle op 19 Februarie 2016 (Foto aan Maroela Media verskaf deur die SAPD) Die R101 in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo is weer oopgemaak ná gewelddadige betogings in die gebied. Inwoners...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wits-studente vas wat hofbevel verontagsaam

Die bus wat op 17 Februarie 2016 buite ‘n Wits-koshuis aan die brand gesteek is Foto: @andimolf, TwitterAltesaam 14 persone is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle ʼn hofbevel, wat hulle verbied om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

R800 000 ná vrou in mangat val

Argieffoto ter illustrasie Maria du Plessis, ʼn 58-jarige vrou van Despatch naby Port Elizabeth, sal meer as R800 000 in skadevergoeding ontvang nadat sy in ʼn mangat geval en ernstige beserings opgedoen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zika-geval in SA gediagnoseer

Aedes aegypti-muskies soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasilië. Foto: AP Photo/Felipe Dana, File Die minister van gesondheid het bevestig ʼn Colombiaanse sakeman wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente moet hulself kan beskerm, sê AfriForum

‘n Skermskoot uit die video waar lede van EFF studente van Tuks uitgedaag het (Betoging tydens die openbare vergadering oor die taalbeleid van die UP, 18 Februarie 2016) AfriForum ondersteun die reg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragonderbreking in die Vrystaat

Argieffoto Eskom het Saterdag bevestig ʼn netwerkfout veroorsaak ʼn groot kragonderbreking in die suidelike dele van die Vrystaat. “Die dorpe wat hierdeur geraak word, is Springfontein, Philippolis,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nzimande veroordeel vandalisme by universiteite

Brande is tydens die betogings by die Universiteit Kaapstad gestig (Februarie 2016) Foto: Verskaf Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, het Vrydag vandalisme by universiteite veroordeel ná...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voedselsekuriteit kan nie in hande van ‘rassistiese boere’ gelaat word nie

ANC-optog teen rassisme op 19 Februarie 2016 in Pretoria se middestad Foto: @MyANC_, Twitter Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Vrydag gesê Suid-Afrikaners moet toegang hê tot die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skuif parlement na Kaapstad, sê Zille

Helen Zille tydens haar provinsiale rede op 19 Februarie 2016 (Foto: Western Cape Government, Facebook) Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het Vrydag gesê die Suid-Afrikaanse parlement moet na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 sterf binne een week toe weerlig hulle tref

Argieffoto: CorinnaST, Pixabay Altesaam 10 mense is die afgelope week in KwaZulu-Natal oorlede nadat weerlig hulle getref het. Sewe persone is in KwaMachi naby Harding in die Umuziwabantu- plaaslike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huishulp vas oor diefstal van vuurwapens, juwele

Argieffoto ʼn Huishulp en haar kêrel is Vrydag in Sydenham, Durban, in hegtenis geneem op aanklag van diefstal, die onwettige besit van vuurwapens en vermoedelik gesteelde eiendom. “Die vrou, wat as ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vliegtuig met SA-kontant uiteindelik op pad na Durban

Zimbabwiese magte hou wag oor die vliegtuig op Harare Internasionale Lughawe (15 Februarie 2016) Foto: AP Photo/Tsvangirayi Mukwazhi Zimbabwiese owerhede het uiteindelik ʼn vragvliegtuig, met 67 ton...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA’ner (92) se deportasie tydelik opgeskort

Myrtle Cothill (regs) en haar dogter, Mary Wills. Foto: Steve Reigate via The Guardian Online Die deportasie van ʼn sieklike 92-jarige Suid-Afrikaanse vrou, wat deur haar enigste dogter in Engeland...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live