[Video] Polisie na Tuks-kampus ontbied
Foto: Adéle ChanguionGemoedere loop hoog op die Hatfield-kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) waar die polisie nou ontbied is om die situasie in bedwang te bring. Die polisie en...
View ArticleCenturion-botsing: ‘Kaping’ lei dalk tot 3 se dood
Rapulana Seiphemo se motor. Foto: ER24 Die polisie ondersoek gerugte dat ʼn bekende sepie-akteur glo gekaap is voordat sy motor op Valentynsdag op die N14-snelweg in ʼn botsing betrokke was, wat die...
View Article‘Moeder van Rooibos’ en Annique-pionier sterf
Dr. Annique Theron. Foto: Facebook via Annique Die stigterslid van Annique velsorgprodukte, dr. Annique Theron, is Sondag in die vroeë oggendure in die ouderdom van 86 oorlede ná ʼn kort siekbed....
View ArticleSkoolseun sterf in motorfietsongeluk
Pieter Schalk Grobbelaar. Foto via – In loving memory of PS (Pieter Schalk) Grobbelaar op Facebook. Pieter Schalk Grobbelaar, ʼn gr. 12-leerder aan die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Gauteng, is...
View Article35 vas ná betoging by Kovsies
Universiteit van die Vrystaat Foto: UV, FacebookAltesaam 35 mense is in hegtenis geneem nadat hulle op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) betoog en klasse ontwrig het. Konst. Wendy...
View ArticleUS-mosies: ‘Doodsklok vir Afrikaans’
Universiteit Stellenbosch. Foto: FacebookDie Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het “vir alle praktiese doeleindes sy beleid van meertaligheid versaak en ʼn beleid van buigsaamheid, wat die...
View ArticleTuks-betoging: Memorandum van eise aan bestuur oorhandig
Een van die studente wat Maandag op die Tuks-kampus met ‘n onbekende voorwerp gegooi is. Foto: Facebook Lede van die sogenaamde #UPBlackMonday-beweging, wat eis dat Afrikaans heeltemal van die kampusse...
View ArticleKrejcir-saak verdaag na bomdreigement
Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes / SAPADie vonnisoplegging van die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir, moes Maandag uitgestel word weens ʼn bomdreigement by die hooggeregshof in Johannesburg....
View ArticleLily-myn: Verwarring oor vergoeding aan mynwerkers
Foto: http://www.vantagegoldfields.com/ʼn Woordvoerder van die Lily-myn het Maandag gesê Vantage Goldfields sal ʼn rampverligtingsfonds vir mynwerkers op die been bring, kort nadat hy glo tydens ʼn...
View Article[Video] Betogers ontwrig rugbywedstryd
Foto: Twitter via @UFS_SRCChaos het Maandagaand op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) uitgebreek, toe betogers op die veld gehardloop het waar die Shimlas-rugbyspan teen...
View ArticleZuma: ‘Van Rooyen was die beste gekwalifiseer vir finansies-pos’
David van Rooyen, voormalige minister van finansies (Desember, 2015) Foto: GCISPres. Jacob Zuma het Maandag gesê David van Rooyen, die huidige minister van samewerkende regering en tradisionele sake,...
View ArticleANC-hoë se vrou in hof oor ‘bedrog’
Argieffoto.Portia Sizani, die vrou van ANC hoofsweep Stone Sizani, het Maandag in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn nadat sy na bewering die Oos-Kaapse onderwysdepartement uit R1.2...
View ArticleUV-kampus gesluit ná geweld by rugbywedstryd
Universiteit van die Vrystaat Foto: UV, FacebookDie kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal Dinsdag en Woensdag oral gesluit wees ná ʼn betoging deur kontrakwerkers Maandagaand gewelddadig...
View Article27 Tuks-betogers in hof
Een van die lede van die #UPrising-beweging. Foto: ANADie studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat van openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging aangekla is ná ʼn betoging Vrydag voor die...
View ArticleAfriForum: ‘EFF wil Tuks-kampus onregeerbaar maak’
Studente Maandag op die Tuks-kampus. Foto: Adéle ChanguionDie EFF se stryd teen Afrikaans is net ʼn volgende stap in sy veldtog om die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) onregeerbaar te maak...
View ArticleMan geskiet tydens Centurion-rooftog
Die Mall@Reds in Centurion. Foto: http://www.mallatreds.co.za/ʼn Man is Maandagaand geskiet toe gewapende rowers op ʼn winkelsentrum in Centurion toegesak het. Kapt. Agnes Huma, woordvoerder van die...
View ArticleMan glo van bewegende trein gegooi
Argieffoto. ʼn 23-jarige man is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy Maandagaand na bewering van ʼn bewegende trein naby die Vereeniging-stasie in Gauteng gegooi is. Werner Vermaak,...
View ArticleNuuskommentaar: Kampus-burgeroorlog
Veiligheidspersoneel tydens die onrus by die Universiteit van Pretoria. Foto: Adéle ChanguionLei die AfriForum-geleide rugstyfmakery by Tuks en die voorval in Bloemfontein waar woedende toeskouers...
View Article‘Betogers’ teiken Modimolle-burgemeester; skole sluit
Die polisie by ‘n groep betogers in Phagameng. Foto: Johann Abrie (DA-verteenwoordiger) Die burgemeester van Modimolle (Nylstroom), Elizabeth Lekalakala, se huis is Dinsdag in die vroeë oggendure deur...
View ArticleBegrotingsrede 2016: ‘Regering sy eie grootste vyand’
Minister Pravin Gordhan. Foto: GCISDie sakeregte-waghond AfriSake is van mening dat Suid-Afrika tans deur een van die uitdagendste tydperke sedert die draai van die millennium in die gesig staar word...
View Article