[Foto’s] Rolene Strauss se grootste dag
Rolene en D’Niel Strauss beloof trou aan mekaar op 6 Februarie 2016 by Laurent op die Lourensford-wynlandgoed Foto: Rolene Strauss, Facebook Rolene Strauss, voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld...
View ArticleNoord-Korea lanseer langafstandvuurpyl
Noord-Korea se vlag wapper in die wind Foto; AP Amerika, Japan en Suid-Korea het Sondag Noord-Korea se lansering van ʼn vuurpyl skerp veroordeel. ʼn Berig uit Pyongyang, hoofstad van Noord-Korea, het...
View ArticleMan vas oor skietery by motorfietswedren
Argieffoto (Foto: AlexVan, Pixabay) ʼn 26-jarige man is Sondagoggend in hegtenis geneem ná ʼn skietery by ʼn motorfietswedren in Hawston, Hermanus waartydens twee persone gesterf het. Konst. Noloyiso...
View ArticleWeermag waarsku oor integrasieskema
Argieffoto Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die publiek gewaarsku oor ʼn slenter waar jongmense bedrieg word met valse aanbiedinge oor inname in die gewapende magte. “Die SANW is bewus...
View ArticleRegering wil nóg ʼn afgradering verhoed – Ramaphosa
Adjunkpres. Cyril Ramaphosa op 6 Februarie 2016 by ‘n galadinee van die ANC in Polokwane Foto: ANA Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het Saterdagaand gesê die regering doen alles in sy vermoë om nog ʼn...
View ArticleAkteur breindood verklaar ná toneel skeefloop
Raphael Schumacher Foto: Facebook ʼn Italiaanse akteur is breindood verklaar nadat hy op ʼn verhoog gewurg is tot ʼn hangtoneel skeefgeloop het. Die Teatro Lux in Pisa het in ʼn verklaring gesê die teater...
View ArticleMan vas ná 2 fietsryers sterf
Fietsryongeluk op 6 Februarie 2016 op die M4 naby Broadway-afrit Foto: Rescue Care ʼn Man is in hegtenis geneem op aanklag van vermoedelike dronkbestuur en strafbare manslag nadat twee fietsryers...
View ArticleKZN-aardbewing meet 3.8 op Richterskaal
Swembaddens op Durban se strand Foto: bugbog.com Die aardbewing wat KwaZulu-Natal se kusgebied Saterdag geskud het, het 3.8 op die Richterskaal gemeet, het die Raad vir Geowetenskap Sondag gesê. “Ons...
View Article‘Swartgesig’-herrie: Twee Maties geskors
Foto: Twitter Twee studente van die Universiteit Stellenbosch is geskors ná ʼn foto van hulle op sosiale media gedeel is waar hulle met donkergeverfde gesigte poseer. Maroela Media het Vrydag berig die...
View ArticleBrit vas oor dwelmmiddels
Khat (Argieffoto ter illustrasie) Foto via voice-online.co.uk Graeme John Richards (50) wat met ʼn Britse paspoort reis, sal Maandag weer in die Kempton Parkse landdroshof verskyn nadat hy by OR Tambo...
View ArticleR21 miljard aan salarisse; 17 000 poste vakant
Argieffoto Die Demokratiese Alliansie het Sondag gesê die premier van Mpumalanga moet verduidelik hoe die provinsiale regering 99% van sy werknemersbegroting aan salarisse kon bestee, ondanks 17 000...
View ArticleCosatu en regering sal verskille uitstryk, sê Ramaphosa
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa op 7 Februarie 2016 by die ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane, Limpopo (Foto: ANA) Adjunkpres. Cyril Ramaphosa het Sondag gesê die regering is oortuig daarvan dat hy ʼn...
View ArticleKonstabel in hof vir polisieman se moord
Lt. kol. Reinier Lagois. Foto: Verskaf Konst. Rishen Rampashard van die Pretoria-Wes-polisiestasie verskyn weer Maandag in die Pretoria-landdroshof vir die moord op lt.kol. Reinier Lagois. Lagois (42)...
View ArticleNuuskommentaar: Skop die Cape Libs nog in US-taalbeleid?
Universiteit Stellenbosch. Foto: FacebookHoe groot is die rol van Maroela Media in die stroming dat die openbare diskoers onder Afrikaanssprekendes nou meer gereeld die feitegebaseerde middelgrond...
View ArticleDrie steeds in Lily-myn vasgekeer
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMS Reddingspogings gaan steeds voort om drie mynwerkers te red wat vermoedelik vasgekeer is nadat ’n gedeelte van die Lily-myn in...
View ArticleNog lewendes uit puin van Taiwan-aardbewing gehaal
Foto: AP Photo/Wally Santana Terwyl die dodetal in Vrydag se aardbewing in Taiwan tot minstens 35 gestyg het, is nog ’n man en ’n vrou lewend uit die puin van ’n ineengestorte woonstelblok gehaal. Die...
View ArticlePlaashuis deur boewe in puin gelê
Die huis nadat dit heeltemal in die brand verwoes is. Foto: Facebook ʼn Gesin van Noordwes het al hul besittings verloor nadat hul plaashuis Saterdagaand ná ʼn inbraak heeltemal afgebrand is. Herman...
View ArticleEgpaar op plaas oorval kort ná hulle intrek
Gideon en Annetjie Steenberg op hul troudag. Foto: Verskaf Gideon Steenberg en sy vrou, Annetjie, het skaars twee maande gelede op ʼn plaas in Sundra naby Delmas, Mpumalanga, ingetrek toe hulle Saterdag...
View ArticlePlaasmoord: Oorledene was werker
ArgieffotoDie man wat Vrydag op ʼn plaas in die Kenhardt-gebied naby De Rust in die Noord-Kaap doodgeslaan is, was nie ʼn boer soos wyd deur media berig word nie. Lt.kol. Hendrik Swart, woordvoerder van...
View ArticleNog aanklagte teen konstabel wat glo moor
Argieffoto Konst. Rishen Rampashard van die Pretoria-Wes-polisiestasie het Maandag vlugtig in die Pretoria-landdroshof verskyn vir die moord op lt.kol. Reinier Lagois. Lagois (42) is verlede maand...
View Article