Quantcast
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Myn-, landboubedryf teen Eskom-prysverhoging

Dick Kruger (Skermskoot uit die video) Nóg ‘n verhoging in die prys van elektrisiteit kan die myn- en landboubedryf verder knou. Só sê verteenwoordigers van die Kamer van Mynwese en Agri SA. Hulle het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink in plaasdam

Die toneel op die plaas in Mooibankweg, Potchefstroom waar ‘n man op 5 Februarie 2016 in ‘n plaasdam verdrink het Foto: ER24 ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s, het Vrydagmiddag in ʼn plaasdam in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop van Highveld Steel van die baan

Argieffoto Die bestuur van Highveld Steel het Vrydag in ’n skrywe aan die vakbond Solidariteit bekendgemaak dat die Chinese maatskappy, International Resources Limited (IRL), nie meer die sukkelende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nhlanhla Nene het bedank

Nhlanhla Nene, minister van finansies, tydens sy mediumtermynbegroting (Oktober 2015). Foto: Elmond Jiyane Die voormalige minister van finansies, Nhlanhla Nene, het as ʼn LP bedank. Baleka Mbete,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brand by Hendrina-kragstasie onder beheer gebring

Argieffoto Eskom het bevestig die Hendrina-kragstasie in Mpumalanga sal na verwagting Maandag weer ten volle in werking wees ná ʼn brand by die stasie uitgebreek het. Een van die transformators het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stapper sterf op Leeukop

Leeukop (soos gesien van Tafelberg) Foto: cocoparisienne, Pixabay ʼn Persoon is Vrydagaand dood toe hy by Leeukop in Kaapstad geval het. “Paramedici en reddingspanne van Metro Rescue is omstreeks 19:00...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Molesteerder het met kinders ‘gestoei’

Argieffoto ʼn Man wat drie jong boeties, wat nou volwassenes is, gemolesteer het, is Vrydag skuldig bevind op vyf aanklagte van onsedelike aanranding. Die winkelier Maximiono Sontana (58) het in die hof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman-moordsaak uitgestel ná ontsnapping

Foto: SAPD, Facebook Twee mans wat beskuldig word van die moord op ʼn polisiebeampte van Noordwes, het Vrydag nie in die Brits-landdroshof verskyn nie, ná ʼn dramatiese ontsnapping deur vier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dringende interdik op US-bestuur beteken

Universiteit Stellenbosch. Foto: Facebook AfriForum Jeug se regspan het Vrydag ʼn aansoek om ’n dringende hofinterdik op die uitvoerende bestuur van die Universiteit van Stellenbosch (US) beteken. Dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rhodes-reeksverkragter slaan weer toe

Rhodes-gedenkteken in Kaapstad Foto: Pixabay Nóg ʼn student aan die Universiteit van Kaapstad is naby die Rhodes-gedenkteken verkrag, wat die aantal aanvalle in dié gebied op vier te staan bring. “Dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardbewing skud KZN-kus

Swembaddens op Durban se strand Foto: bugbog.com ʼn Aardbewing wat Saterdagoggend in KwaZulu-Natal se kusgebiede gevoel is, was onwaarskynlik groter as 3.0, het die Raad vir Geowetenskap gesê. “Ons sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man skiet vrou, homself

Argieffoto (StevePB, Pixabay) Die polisie in Ventersdorp, Noordwes, ondersoek ʼn saak van moord en ʼn geregtelike doodsondersoek sal gedoen word nadat ʼn 45-jarige man sy 40-jarige vrou doodgeskiet voor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goeie nuus: 12-jarige red sussie van verdrinking

Argieffoto: pixabay.com ʼn 12-jarige meisie is in ʼn ernstige maar stabiele toestand nadat sy haar sesjarige sussie Saterdagoggend in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, van verdrinking gered het. “Die twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nene se bedanking ʼn terugslag vir parlement, sê DA

Nhlanhla Nene, die voormalige minister van finansies, lewer op 25 Februarie 2015 sy begrotingsrede in Kaastad Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasie Die Demokratiese Alliansie het Saterdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Brand naby bekende Kaapstad-filmstel

Die brand wat naby Cape Town Film Studios gewoed het Foto: drinksfeed.com (Foto verskaf aan Maroela Media) ʼn Brand wat Saterdag naby die Cape Town Film Studios uitgebreek het, het byna soos iets uit ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouma en kleinseun kritiek ná swerm bye hulle aanval

Argieffoto (Foto: PollyDot, Pixabay) Twee persone is in ʼn kritieke toestand nadat ʼn swerm bye ʼn gesin Saterdagmiddag in Doonside, Amanzimtoti in KwaZulu-Natal aangeval het. “Die swerm het ʼn ouma...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee fietsryers sterf in Durban

Argieffoto Foto: tenspeedhero.com Twee fietsryers is Sondagoggend net ná 05:00 oorlede toe ʼn motor hulle op die M4 in Durban getref het. “Volgens berigte op die toneel het ʼn swart Golf GTI die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mensehandelsaak uitgestel weens gebrek aan tolk

Argieffoto Die hofsaak van ʼn man en vrou van China wat Vrydag gevonnis moes word in verband met aanklagte van mensehandel vir seksuele doeleindes, moes uitgestel word, aangesien die tolk nie opgedaag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeampte en twee ander vas oor vuurwapens

Argieffoto: SAPD/Facebook Twee mans is in hegtenis geneem en ʼn polisiebeampte word ondersoek in verband met vuurwapenverwante aanklagte. “Twee mans, onderskeidelik 21 en 29 jaar oud, is deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen beurtkrag dié winter danksy Tetris

Eskom sê hy maak van ‘n beplanningsmodel, soortgelyk aan Tetris, gebruik om instandhouding te doen Eskom het Saterdag gesê hy verwag nie dat enige beurtkrag vir die res van die somer, herfs of winter...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live