[Video] Pikkewyntjie na David Bowie vernoem
Skermskoot uit die video ʼn Klein pikkewyn wat Vrydag, op Elvis Presley en David Bowie se verjaarsdae gebore is, laat harte wêreldwyd smelt. Die bloupikkewyn is by die Cincinnati-dieretuin gebore, maar...
View ArticleVier vas oor juweliersware-diefstal
Argieffoto Die polisie in Kaapstad het vier persone in hegtenis geneem in verband met ʼn diefstal by ʼn juwelierswarewinkel Dinsdag in Mitchells Plain. “Die rooftog het omstreeks 12:46 by die...
View ArticleGauteng gewaarsku oor kitsvloede
Die snelweë in Gauteng is vanoggend weens die reën Foto: @trafficSA, Twitter Die Ekurhuleni departement van ramp- en nooddiensbestuur het gesê swaar reën kan kitsvloede in Gauteng veroorsaak....
View ArticleTweede sterfgeval tydens Dakar
Lionel Baud se voertuig tydens Dakar 2016 Foto: @Adriiezequiel via Mundod Een persoon is Dinsdag dood ná ʼn ongeluk tussen ʼn paar voertuie, insluitend ʼn voertuig wat aan die Dakar-wedren in Argentinië...
View ArticleDuisende sonder plek in Gauteng-skole
Panyaza Lesufi. Foto: Flickr/GovernmentZASkole in Gauteng het Woensdagoggend geopen, ondanks paniek weens duisende leerders wat nie plek in graad 1 het nie. Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng,...
View ArticleMan verdrink glo in Hartbeespoortdam
Hartbeespoortdam. Foto: www.pbase.com Die soektog na ʼn man wat vermoedelik in die Hartbeespoortdam verdrink het, duur voort. Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het twee mans van die...
View ArticleRegistrasie by Wits hervat, Tuks steeds gesluit
Die situasie Dinsdag by die Universiteit van Pretoria. Foto: @RRuffiez/Twitter Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) in Johannesburg het Woensdag gesê registrasie by die instelling sal Woensdag...
View ArticleSeun verdrink in swembad
Argieffoto ʼn Driejarige seuntjie het Dinsdagaand in ʼn swembad by ʼn huis in Vanderbijlpark verdrink. Volgens Pieter Rossouw, ER24 se woordvoerder, is paramedici omstreeks 19:00 na die huis ontbied. “Die...
View ArticlePa sterf ná kar trok tref
Argieffoto ʼn Man is dood en sy vrou en agtjarige seun kritiek beseer, nadat hul motor Dinsdagaand in Johannesburg teen ʼn vragmotor gebots het. Volgens Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het...
View ArticlePolisie se vuurwapenbevoegdheid bevraagteken
Argieffoto Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ʼn versoek aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens rig om die bevoegdheid van polisiebeamptes om vuurwapens te dra, te ondersoek. Volgens Ian Cameron,...
View ArticleBrief wys dalk waarom ma en dogter sterf
Die ma en dogter, wie se lyke in die Visrivier-canyon gevind is, was glo in Namibië om haar ander dogter se as te strooi nadat sy verlede maand in dié land in ʼn motorongeluk oorlede is. Hoofinspekteur...
View ArticleNoorweegse padsterftesyfer laagste nóg
Die Noorweegse vlag. Foto: http://aremobility.com/ Terwyl die minister van vervoer Dinsdag aangekondig het dat meer mense tydens die feesseisoen op Suid-Afrikaanse paaie dood is as in die oorstemmende...
View Article‘Suid-Afrika sit op kruitvat’
Argieffoto “Suid-Afrika sit tans op ʼn kruitvat, met verskeie sake wat vrede en voorspoedigheid in die land bedreig.” Só sê Johannes Möller, president van AgriSA. Volgens hom veroorsaak die erge droogte...
View ArticleParys-ma weer 3 aanvallers af
Esmeralda Muir. Foto: Verskaf ʼn Skraal ma van twee seuns van Parys in die Vrystaat kon Woensdag haar oudste seun se eerste skooldag beleef nadat drie mans haar glo die naweek aangeval en een van hulle...
View ArticlePolisieman glo met vervalste geld betrap
Foto: SAPD ʼn Polisiebeampte en nog vier verdagtes is in Limpopo in hegtenis geneem vir die beweerde besit van vervalste geld. Lt. Robert Netshiunda, polisiewoordvoerder, het gesê daar is glo R3 miljoen...
View Article[Video] Klag na ‘kill the boer’-lied voor Parys-hof
‘n Groep betogers voor die Parys-landdroshof. Foto: Mariné Jacobs ʼn Strafregtelike klag is aanhangig gemaak nadat mense die omstrede ‘Kill the Boer, kill the farmer’-lied Dinsdag by die...
View ArticleNóg ʼn terugslag vir Vereeniging-gesin
Carin en Jayvan Janse van Rensburg by die hospitaal. Foto: Facebook. ʼn Gebroke ma wat byna vyf maande gelede afskeid moes neem van haar man wat wreed vermoor is, vra vir gebede nadat een van die egpaar...
View ArticleVyf vas ná Kaapstad-jaagtog
Argieffoto: SAPD / Facebook Vyf verdagtes is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem ná ʼn inbraak by ʼn huis in Strand wat tot ʼn jaagtog gelei het. Konst. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder, het...
View ArticleNagklubbaas in hof vir Bozwana-moord
Die motor waarin Wandile Bozwana geskiet is. Foto: SAPD ʼn Pretoriase sakeman wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die bekende Noordwes-sakeman, Wandile Bozwana, het Woensdag vlugtig in...
View ArticleBejaarde in Stellenbosch vermoor
Argieffoto: Nico Strydom Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van moord en roof nadat die liggaam van ʼn 86-jarige man Dinsdag in sy huis in Stellenbosch aangetref is. Konst. Noloyiso Rwexana,...
View Article