Tshwane-burgemeester sê Kerkstraat-bordjies is ‘rassisties’
Die nuwe naamborde wat aangebring is. Foto: AfriForum Jeug Kgosientso Ramokgopa, die uitvoerende burgemeester van die stad Tshwane, het gesê lede van AfriForum Jeug wat Kerkstraat-bordjies aangebring...
View ArticleSA-steenkoolmyngroep skop teen Chinese belegging
Argieffoto Haohua Energy International (HEI) van Hongkong het Maandag sy voorneme aangekondig om sy aandeel in die Suid-Afrikaanse steenkoolmaatskappy, Coal of Africa Limited (CoAL) te vergroot, deur...
View ArticleLeeu verskeur ouma
Argieffoto ʼn Vrou in haar 60’s is oor die naweek in Zimbabwe, ʼn paar kilometer buite Victoria Falls, dood nadat ʼn leeu haar verskeur het. Die staatsbeheerde Sunday News het berig die vrou was Saterdag...
View ArticleOscar Pistorius appelleer teen skuldigbevinding
Oscar Pistorius Foto: Kim Ludbrook/EPA/Pool/SapaDie Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat Oscar Pistorius se regspan ʼn aansoek ingedien het om teen sy skuldigbevinding aan moord te...
View ArticleParys-boere: Gemoedere loop hoog by hof
Polisiebeamptes en inwoners buite die hof. Foto: Mariné Jacobs Daar is Dinsdagoggend ‘n swaar polisieteenwoordigheid voor die Parys-landdroshof in die Vrystaat waar vier boere gaan verskyn in verband...
View ArticleTuks en Wits weer gesluit
Die situasie by die Universiteit van Pretoria. Foto: @RRuffiez/TwitterDie Universiteit van Pretoria se hoofkampus is Dinsdag weer gesluit terwyl protesaksie onverpoos voortgaan. Anna-Retha Bouwer,...
View ArticleMan vermoor vrou, toe homself
Argieffoto: eNuus ʼn 47-jarige man van Klerksdorp het glo eers sy vrou doodgeskiet en daarna sy eie lewe geneem. Die voorval het volgens sers. Kealeboga Molala, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma slinger steeds boemerangs
Foto: ANC/TwitterDie ANC plaas die voortgesette swak vertoning van die rand vierkant voor die deur van faktore buite sy beheer, maar hoewel daar ’n effense waarheid in steek, stook die onbesonne...
View ArticleParys-boere: ‘Staat het geen bewyse nie’
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg in die beskuldigdebank. Foto: Mariné JacobsDie borgtogaansoek van vier boere wat in die Parys-landdroshof...
View ArticleSA-paaie eis dié feesseisoen meer lewens
Dipuo Peters, minister van vervoer. Foto: GCIS Die minister van vervoer het Dinsdag aangekondig dat meer mense tydens die afgelope feesseisoen op die land se paaie dood is as in die ooreenstemmende...
View ArticleOscar se appèlaansoek ‘in belang van geregtigheid’
Oscar Pistorius Foto: Werner Beukes/SAPA Dit is “in belang van geregtigheid” dat die konstitusionele hof Oscar Pistorius moet toelaat om teen sy skuldigbevinding aan moord te appelleer. Andrew Fawcett,...
View Article[Foto’s] Reën en beloftes van reën
Terwyl groot gedeeltes van die land nog deur droogte geteister word, het die reën onlangs op talle plekke groot verligting gebring. Stuur gerus jou foto’s aan ons met die volledige agtergrondinligting...
View ArticleIngrypende elektrisiteitsverhoging dalk op pad
Argieffoto (Foto: baptisteh, Pixabay) ʼn Verhoging in elektrisiteitstariewe van tot 17% kan Suid-Afrika se voorland wees, indien Eskom sy sin kry. ESI Africa berig die Nasionale Energiereguleerder...
View ArticleMinister is toe nié op Facebook
Argieffoto Dit het pas aan die lig gekom dat verskeie Facebook-profiele sonder ʼn minister se medewete in sy naam geopen is. Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het Dinsdag...
View ArticleParys-boere op borgtog vrygelaat
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg in die beskuldigdebank. Foto: Mariné JacobsDie vier boere van Parys in die Vrystaat wat vir die moord van...
View ArticleReën bring verligting
Jaco Nel van Rouxville in die Vrystaat bewonder die water in sy reënmeter Foto: Anso Nel Reën het welkome verligting gebring vir verskeie dele van die land wat die laaste paar weke geteister is deur...
View Article750 werkers by chroommyn afgedank
Argieffoto ASA Metals en Dilokong-chroommyn in Limpopo gaan 750 werkers afdank as deel van ʼn herstruktureringsplan. “Die maatskappy moet noodgedwonge ʼn herstruktureringsplan instel wat gaan lei tot ʼn...
View Article‘SA moet nuwe Agoa-sperdatum nakom’ – VF Plus
Rob Davies, minister van handel en nywerheid Foto: Departement van handel en nywerheid Die VF Plus sal druk op die Suid-Afrikaanse regering plaas om die nuwe sperdatum rakende die...
View ArticleByna 500 brande in 4 dae in Kaapstad
Duiwelspiekbrand in Januarie 2016 Foto: @bradyn_hopking, Twitter (via @vwsfires) Kaapstad se brandbestryders is binne vier dae na 495 brande ontbied, het die stad Dinsdag gesê. Brandbestryders se taak...
View ArticleTiener sterf weens te veel deodorant
Argieffoto ʼn Tiener van Engeland is dood nadat hy te veel deodorant gebruik het. Die seun, Thomas Townsend, het nie doelbewus die gas ingeasem nie. Sy ma, Sally Townsend, het gesê Thomas het deodorant...
View Article