Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesoekte snelweg-klipgooier dalk aangekeer

Die Mercedes Benz wat Vrydag beskadig is. Foto: Glenvista-GPF ʼn Op-en-wakker inwoner van Johannesburg se flink optrede in samewerking met plaaslike gemeenskappolisiëringsforums het Woensdag daartoe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek gelas ná swart seun glo swembad belet is

Die swembad by die Klipspringer-gasteplaas en -woonwapark in Modimolle. Foto: FacebookDie minister van toerisme het ʼn ondersoek gelas ná ʼn beweerde voorval van rassisme by die Klipspringer-gasteplaas...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee ‘stropers’ in wildtuin doodgeskiet

Veldwagte in die wildtuin. Foto: SANParke/FacebookDie waaksaamheid van ʼn groep toeriste het glo daartoe gelei dat twee vermeende stropers in die Krugerwildtuin doodgeskiet is. Glenn Phillips,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggaam in Hartbeespoortdam gevind

Hartbeespoortdam. Foto: www.pbase.comDie liggaam van ʼn 26-jarige man is uit die Hartbeespoortdam in Noordwes verwyder. “Die oorledene, Lucas Tlhabano, was ʼn werknemer van die Transvaal Seiljagklub. Hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Onwettige’ braaihoenders na Zimbabwe uitgevoer

Argieffoto ʼn Groot hoeveelheid van die hoendervleis, ter waarde van R128 miljoen, wat Zimbabwe verlede jaar van Suid-Afrika ingevoer het, is waarskynlik voorraad wat verval het. Statistieke wat deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sasol-man geskors oor ‘rassistiese’ twiet

‘n Skermskoot van Nkala se beweerde Facebook-inskrywing.Sasol het bevestig hy het ʼn werknemer geskors en met dissiplinêre stappe begin nadat die werknemer glo rassistiese uitlatings op Facebook gemaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister veroordeel universiteitsoproer

Studentebetogings (Oktober 2015) (Foto: verskeie bronne, sosiale media) Geweld en intimidasie by Suid-Afrikaanse universiteitskampusse is onaanvaarbaar het Jeff Radebe, minister in die presidensie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geskiet ná wag dink hy is boef

Die veiligheidsbeampte se bakkie. Foto: Centurion Concerned Citizens / Facebook ʼn Jong man van Pretoria is Woensdagoggend geskiet nadat ʼn veiligheidsbeampte hom glo vir ʼn inbreker aangesien het. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman verongeluk ná verdagte hom glo aanval

‘n Foto van die toneel. Foto: Verskaf Die Gautengse polisie is op die toneel van ʼn ongeluk waar ʼn polisiebeampte van Limpopo na bewering verongeluk het terwyl hy glo besig was om ʼn verdagte van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ʼn aanval in Pta-reservaat

Fiona Zerbst. Foto: VerskafTwee vroue van Pretoria is die jongste slagoffers wat in die afgelope paar maande in die Groenkloof-natuurreservaat oorval en beroof is. Fiona Zerbst (46) het aan Maroela...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Betogings woed voort in Mpumalanga-dorp

Foto: VerskafGewelddadige betogings woed al meer as ʼn week lank in die klein Mpumalanga-dorpie, Waterval-Boven, waar betogers paaie versper, winkels plunder en geboue aan die brand steek. Sers. Gerald...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vandalisme kos Wes-Kaap fortuin

Argieffoto Die Wes-Kaapse departement van onderwys het in Desember en Januarie veiligheidsmaatreëls by skole opgeskerp om “vandalisme en inbrake” te probeer hokslaan. Volgens Debbie Schafer, LUR van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Kerkstraat-naamborde gevandaliseer

Foto: AfriForum Jeug EFF-lede het glo die 49 straatnaamborde wat AfriForum Jeug Sondagaand in verskeie dele van Kerkstraat in Pretoria aangebring het, met rooi verf getakel. Godrich Gardee,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veldwagter doodgeskiet toe buffel storm

Argieffoto ter illustrasie Foto: amandad, Pixabay ʼn Veldwagter is Donderdag per ongeluk deur ʼn kollega doodgeskiet toe ʼn buffel hulle in die Kruger-wildtuin bestorm het. Die wildtuin het die tragiese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende akteur Alan Rickman oorlede

Alan Rickman (April 2015) tydens “BAFTA A Life In Pictures, with Alan Rickman” in Londen (Foto: Grant Pollard/Invision/AP, File) Die bekende Britse akteur Alan Rickman is Donderdag in die ouderdom van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweede verdagte vas ná Caydene se moord

Argieffoto Die polisie in Port Elizabeth het ʼn tweede persoon in hegtenis geneem in verband met die tweejarige Caydene Ruiters se moord. Die kleuter is in Desember dood toe ʼn dwaalkoeël van ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma glo nie verantwoordelik vir wankelende rand

Argieffoto Pravin Gordhan, minister van finansies, het Donderdag ontken die Suid-Afrikaanse geldeenheid se onstabiliteit kan toegeskryf word aan pres. Jacob Zuma se uitsprake of optrede. Gordhan het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

OVK maak gereed vir verkiesing

Foto: isdei.blogspot.com Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag gesê hy is gereed vir die 2016 plaaslikeregeringsverkiesings, en voorbereidings is reeds in ʼn gevorderde stadium. “Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkiesingdatum sal bepaal word; kiesers se adresse ʼn groot uitdaging

Foto: Maroela Media David van Rooyen, minister van samewerkende regering, het intussen gesê die datum van die verkiesing sal bekend gemaak word sodra die voorbereiding en nakoming afgehandel is. Hy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Twee sterf in Limpopo-ongeluk

Ongeluk op die R71 op 14 Januarie 2016 Foto: ER24 Twee mans is Donderdagmiddag op die R71 in Limpopo dood toe ʼn motor en ʼn bakkie mekaar reg van voor getref het. “Twee persone is op die toneel dood en...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live