Oordrag van Zimbabwiese eiendom in Kaapstad ná 6 jaar afgehandel
Dié eiendom, wat in Kenilworth, Kaapstad geleë is, is aan ’n private bieër vir R3.7 miljoen verkoop.Die huis in Kenilworth, Kaapstad, wat verlede jaar regsgeskiedenis gemaak het toe dit tydens die...
View Article[Video] Vyf beseer toe winkelsentrum se dak ineenstort
Foto: Netcare 911Vyf mense is beseer toe ʼn gedeelte van die dak van die Key West-winkelsentrum in Krugersdorp in die weste van Johannesburg Saterdagmiddag ineengestort het. Athlenda Mathe, woordvoerder...
View ArticleBrief vertel hoe boelies tiener dryf tot selfmoord
David Molak (heel links) saam met sy broers Chris en Cliff en hulle ma, Maurine. Foto: Facebook via Cliff Molakʼn Brief waarin ʼn Amerikaanse man vertel hoe sy 16-jarige broer vir jare deur boelies...
View Article[Foto’s] Potch-restaurant gaan op in vlamme
Foto: Facebook via Human UysRiver Café, ʼn gewilde restaurant in Potchefstroom, was Sondagmiddag in vlamme gehul. Foto’s van die brandende restaurant, wat uitkyk op die Potchefstroom-dam, is wyd op...
View ArticleDavid Bowie verloor stryd teen kanker
Foto: Facebook/David Bowie Die Britse sanger en liedjieskrywer, David Bowie (69), is gister oorlede ná ʼn 18 maande lange stryd met kanker. Volgens die sanger se Facebookblad was Bowie omring deur sy...
View ArticleBozwana-moord: Sakeman vas
Die motor waarin Wandile Bozwana geskiet is. Foto: SAPD ʼn Pretoriase sakeman is in hegtenis geneem in verband met die moord op die bekende Noordwes-sakeman, Wandile Bozwana. Dié sakeman staan saam met...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma mag nie hiermee wegkom nie
Foto ter illustrasie van die nuuskommentaar. Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede. Foto: DoCDie nuwe jaar is nog nie twee weke oud nie, of pres. Jacob Zuma sit weer sy voet daarin, en haal hom dié...
View ArticleStraatnaamborde verander: Vyf in hegtenis
Foto: Twitter Vyf AfriForum Jeug-lede is Sondagaand deur die polisie in hegtenis geneem nadat hulle straatnaamborde in Pretoria vervang het. Volgens Ian Cameron, woordvoerder van AfriForum Jeug, het...
View ArticleSjimpansee ontsnap uit Pta-dieretuin
Foto: VerskafMoti, ’n 13-jarige sjimpansee van Israel, het die naweek uit die Nasionale Dieretuin in Pretoria ontsnap. Moti is weer veilig terug in sy hok nadat hy Saterdag omstreeks 10:00 uit sy hok...
View Article[Luister] Indrukke van 2015 se matriekuitslae
Argieffoto. Hugo Vermeulen, hoof van Helpende Hand se skoleondersteuningsentrum (SOS) het met Esté Meyer Jansen gesels oor sy indrukke van die 2015-matriekuitslae wat verlede week bekendgemaak is....
View ArticleZuma: SA het oordryf oor Nene
Pres. Jacob Zuma. Foto: Siyabulela Duda, departement van kommunikasie Diegene wat ʼn bohaai gemaak het oor die afdanking van Nhlanhla Nene as minister van finansies in Desember, is mense “wat nie...
View ArticleGroot skok toe sy dink verloofde is geskiet
Wayne Champion in die hospitaal. Foto: FacebookDie polisie ondersoek glo ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn Johannesburgse man ʼn noodoperasie moes ondergaan toe ʼn klip op die N2 naby Port Edward,...
View ArticleParlementêre debat oor Zuma se bevoegdheid
Zuma in die parlement. Foto: TwitterBaleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering, het ingestem dat ʼn mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma in die parlement bespreek word. Die mosie is ingestel...
View ArticleSkenkings bring droogteverligting
Watertenks vir Noordwes Foto: African News Agency Verskeie organisasies het die afgelope paar weke hande gevat om met water- en voerskenkings verligting vir gemeenskappe te bring wat onder die...
View Article‘Polisiemoordenaars’ in hof
Kapt. Kenneth Poortman Foto: Kenneth Poortman, Facebook Drie van die vier mans wat van die moord op die Pretoriase polisieman, Kenneth Poortman, verdink word, het Maandag in die Pretoria-landdroshof...
View ArticlePanayiotou: VSA se hulp ingeroep
Jayde en haar man Christopher. Foto: Facebook Die Nasionale Vervolgingsgesag het ʼn aansoek aan die VSA se departement van binnelandse veiligheid gerig in ʼn poging om inligting oor Christopher...
View ArticleVerdagte in hof vir diefstal uit regeringskantoor
ArgieffotoNet een van die verdagtes wat in verband met die diefstal van miljoene rande uit ʼn kluis in die Pretoria-kantoor van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) in hegtenis geneem is, het Maandag in...
View ArticleOptog teen rassisme in Scottburgh
Foto: African News Agency Ongeveer 1 000 mense het Maandag in Scottburgh, KwaZulu-Natal, opgeruk om hul stemme dik te maak teen rassisme. Verskeie uitlatings op sosiale media het verlede week ‘n...
View ArticleKampsbaai-moord: Man in psigiatriese hospitaal opgeneem
Gabriela Alban. Foto: Facebook Diego Novella, van Guatemala, wat beskuldig word van die moord op sy meisie in ʼn luukse hotel in Kampsbaai, Kaapstad, is in die Valkenberg psigiatriese hospitaal...
View ArticlePlanne om malariabedreiging in KZN te voorkom
Argieffoto van ‘n muskiet ter illustrasie (Foto: skeeze, Pixabay) Nuwe data wat in ʼn wetenskapjoernaal gepubliseer is, het bevind dat daar muskietvektors (draers van malaria) in KwaZulu-Natal is wat...
View Article