$ 0 0 Terwyl groot gedeeltes van die land nog deur droogte geteister word, het die reën onlangs op talle plekke groot verligting gebring. Stuur gerus jou foto’s aan ons met die volledige agtergrondinligting en waar en deur wie die foto geneem is, aan maroela@maroelamedia.co.za.