Fifa skors Blatter en Platini
Sepp Blatter. Foto: pressandjournal.co.ukDie Internasionale Sokkerbeheerliggaam (Fifa) het Maandag sy voormalige president Sepp Blatter en Michel Platini, president van die Europese Sokkerbeheerliggaam...
View ArticleMan verdrink tydens doopseremonie
Argieffotoʼn Man het Maandag tydens ʼn doopseremonie in KwaZulu-Natal verdrink. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is na ʼn verdrinking by Umdloti-strand aan die noordkus...
View ArticleStudent sê beursgeld is deur Rhodes ‘geplunder’
Ntokozo Qwabe. Foto: Facebook ʼn Suid-Afrikaanse student wat aan die Oxford Universiteit in Engeland studeer en ʼn ontvanger van ʼn Rhodes-studiebeurs is, het gesê die geld is nie waarlik ʼn beurs nie...
View ArticleKampsbaai-moordsaak sloer
Gabriela Alban. Foto: FacebookDie saak teen Diego Novella, ʼn man van Guatemala wat verdink word van die moord op sy meisie by ʼn hotel in Kampsbaai vroeër vanjaar, is Maandag vir die soveelste keer in...
View ArticleBestuurder van Rustenburg munisipaliteit geskors
Rustenburg. Foto: http://www.rustenburg-info.co.za/townBheki Khenisa, die bestuurder van die plaaslike munisipaliteit Rustenburg, is Maandag tydens ʼn spesiale raadsvergadering geskors. Khenisa word van...
View ArticleVermeende dief erg deur Limpopo-inwoners aangerand
Die vermeende dief se uitgebrande voertuig. Foto: ANAWoedende inwoners van ʼn nedersetting in Limpopo het Sondagaand glo ʼn vermeende beesdief gevang, erg aangerand en sy voertuig aan die brand gesteek....
View ArticleTwee botsings eis 4 lewens, 22 beseer
Argieffoto: Netcare 911 Vier mense is dood en minstens 22 beseer in twee afsonderlike ongelukke Dinsdagoggend. Een persoon is dood nadat ʼn minibustaxi op die Elandskop-pad naby Pietermaritzburg...
View Article‘Kookwatermoordenaars’ in hof
Argieffoto Twee vermeende moordenaars wat glo twee meisies en ʼn baba vermoor het deur hulle in kookwater te dompel, verskyn Dinsdag in die Palm Ridge-landdroshof. Die twee verdagtes, onderskeidelik 17...
View ArticleRespekteer minstens my kinders, vra Karlien
Karlien van Jaarsveld en haar twee seuns Foto: Facebook Die sangeres Karlien van Jaarsveld het privaatheid vir haar en haar kinders versoek voordat sy haar Facebook-blad gedeaktiveer het. Karlien skryf...
View ArticleTalle Jhb-buurte sonder water
Argieffoto Verskeie buurte in Johannesburg sal Dinsdag sonder water moet klaarkom nadat die bars van ʼn groot waterpyp toevoer na talle dele in die stad afgesny het. Johannesburg Water het in ʼn...
View Article[Foto’s] Gekskeerdery oor Mej. Heelal-gedoente
‘n Suid-Afrikaanse weergawe wat verwys na pres. Jacob Zuma se onverwagse aanstelling van David van Rooyen in die pos van minister van finansies, voor hy binne vyf dae deur Pravin Gordhan vervang is...
View ArticleVrou glo ná liefdesrusie in Centurion doodgeskiet
Argieffotoʼn Vrou van Pretoria is Dinsdagoggend ten aanskoue van haar vriendin koelbloedig by ʼn treinstasie in Centurion doodgeskiet. Ao. Hero Gumbu, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media...
View Article[Foto’s] Lande dors na reën
Foto: Bennie van Zyl (word met vergunning op Maroela Media gepubliseer) Foto’s wat die impak uitbeeld van die droogte wat tans die land teister, word wyd op sosiale media versprei. Bennie van Zyl,...
View ArticleTienerseuns soek ná golwe hulle van rotse afslaan
Foto: Nathan Steyn Twee 14-jarige seuns was Dinsdagmiddag steeds soek nadat hulle by Heroldsbaai in die Suid-Kaap deur golwe van die rotse afgeslaan is. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale...
View ArticleDA besluit vandag oor Kohler-Barnard
Dianne Kohler-Barnardʼn Paneel van vyf van die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag vergader om Dianne Kohler-Barnard, voormalige LP, se appèl teen die opskorting van haar lidmaatskap te bespreek....
View ArticleAmbulans gekaap, toe verbrand
Argieffoto ʼn Ambulans is Maandagaand in die uMgungundlovu-distrik in KwaZulu-Natal gekaap en aan die brand gesteek. Dr Sibongiseni Dhlomo, LUR vir die provinsiale departement van gesondheid, het gesê...
View ArticleEen kind raak elke 5 uur weg
‘n Kind word elke vyf ure vermis in Suid-Afrika. Argieffoto Volgens die Buro vir Vermiste Persone word daar elke vyf uur ʼn kind in Suid-Afrika vermis. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in...
View ArticleKohler-Barnard terug in die DA
Dianne Kohler-Barnard Dianne Kohler-Barnard se skorsing uit die Demokratiese Alliansie (DA) is Dinsdagmiddag opgehef. ʼn Paneel van vyf het Dinsdag Kohler-Barnard se appèl teen haar skorsing aangehoor...
View ArticlePolisie ‘laks’ om plaasmoordenaar vas te trek
Johan Coetzee. Foto: VerskafDie dogter van Johan Coetzee, ʼn boer wat in Mei vanjaar wreed op sy plaas in Bon Accord, noord van Pretoria, vermoor is, het gesê die polisie is opsetlik laks om haar pa se...
View ArticleVyf ontsnapte gevangenes gou aangekeer
Argieffoto Vyf gevangenes wat op 18 Desember by Glen Grey in die Oos-Kaap ontsnap het, is weer aangekeer en het Maandag in die Lady Frere-landdroshof verskykn. “ʼn Taakspan is onmiddellik saamgestel en...
View Article