Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Mej. Wêreld 2015 gekroon

Mej. Wêreld 2014 Rolene Strauss kroon die nuwe Mej. Wêreld 2015, Mireia Lalaguna Royo van Spanje Foto: MissWorld.com Die Suid-Afrikaner Rolene Strauss het Saterdagaand die kroon oorhandig aan die nuwe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweejarige sterf toe sy uit woonstel val

Die toneel in Gillespiestraat, Durban op 20 Desember 2015 Foto: ER24 ʼn Tweejarige dogtertjie is Sondagoggend dood toe sy agt verdiepings ver in Durban se middestad geval het. “Paramedici van ER24 het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

130 brande woed in Spanje

Asturias Foto: Juan Menendez Granados, Facebook Bykans 130 verskillende brande woed Sondag steeds in Asturias, in die noorde van Spanje. Volgens nooddienste is die brande “bykans definitief doelbewus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog geen springstof in Air France-‘bom’

Die Air France-vliegtuig wat ‘n noodlanding moes doen in Kenia nadat ‘n verdagte pakkie aan boord Vlug 463 gevind is (20 Desember 2015) Foto: AP Photo/Edwin Kana) Nog geen springstof is tot dusver in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrystaat-polisieman skiet vrou, homself

Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisieman het Sondag in die vroeë oggendure in Hillside View, Bloemfontein, sy vrou doodgeskiet voordat hy homself geskiet het. “Die 50-jarige adjudant-offisier was gebaseer by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier vas oor onwettige vuurwapens, ammunisie

Vier mans is in twee afsonderlike voorvalle in Kaapstad in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. “Polisiebeamptes van die bende-eenheid binne die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Verkeerde Mej. Heelal gekroon

Mej. Filippyne word uiteindelik as Mej. Heelal gekroon ná Steve Harvey se flater Foto: Getty via AFP Die kroning van Mej. Heelal het Sondag ʼn onverwagse wending geneem toe Mej. Colombia verkeerdelik as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses sterf in drie ongelukke

Die ongelukstoneel by Warden in die Vrystaat. Foto: Netcare 911 Ses persone is Sondag dood in drie van die talle noodlottige ongelukke die afgelope naweek op die land se paaie. Een persoon is dood en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gordhan verwelkom hupstoot in Jhb se kredietgradering

Stad Johannesburg soos gesien van die dak van die Oribi-hotel in Troyeville Foto: Chris Kirchhoff, MediaClubSouthAfrica.com (http://www.mediaclubsouthafrica.com)Pravin Gordhan, minister van finansies,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde boer op KZN-kleinhoewe doodgeskiet

Argieffotoʼn Bejaarde boer van KwaZulu-Natal is Saterdag helder oordag op ʼn kleinhoewe buite Greytown doodgeskiet. Maj. Thulani Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Joseph Fabian (76) is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde dronk bestuurders vasgetrek

Argieffoto Altesaam 440 motoriste wat onder die invloed van alkohol bestuur het, is die afgelope naweek in Johannesburg in hegtenis geneem. Supt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moeder Teresa gaan tot heilige verklaar word

Moeder Theresa (1993) Foto: AP Photo Pous Franciskus het die afgelope naweek bevestig dat Moeder Teresa, die Rooms-Katolieke non wat wêreldwyd bekend is vir haar betrokkenheid by die armes, tot heilige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasgebore baba uit puttoilet gered

Foto: SAPDʼn Pasgebore babadogtertjie is Maandagoggend uit ʼn puttoilet in die Ramatlhwa-nedersetting naby Marble Hall in Limpopo gered. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die SAPD...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering gryp in om poste in staalbedryf te red

Argieffoto. Die departement van arbeid het Maandag gesê danksy die regering se ingrype is 650 werkers in die staalbedryf wat deur afleggings in die gesig gestaar is, se poste gered. Volgens ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Japanner sterf ná te veel energiedrankies

Argieffotoʼn Japanner is onlangs aan ʼn oordosis kafeïen dood nadat hy te veel energiedrankies gedrink het. Dit was die eerste geval van sy soort wat al ooit in die land aangemeld is. Plaaslike media het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretorianers gewaarsku teen onwettige vuurwerke

Argieffoto Inwoners van Pretoria is Maandag gewaarsku dat diegene wat vuurwerke sonder die nodige toestemming gebruik, swaar beboet sal word. Senior supt. Isaac Mahamba, polisiewoordvoerder, het gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee wêreldrekords, drie braaikonings

LUR Albert Fritz by die braaikonings Richard, Pieter en BraaiBoy Drie van Suid-Afrika se beste braaiers het die afgelope paar dae twee amptelike Guinness Wêreldbekerrekords by die V&A Waterfront in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa en seun gered toe waterponies omslaan

Argieffoto ʼn Gesin is Sondag uit die see by Melkbosstrand gered nadat hulle in die moeilikheid beland het toe hulle met waterponies in die see baljaar het. Volgens JP Smit, burgemeesterskomiteelid van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas oor vervalste sokkerkaartjies

Mandrax-tablette(argieffoto) ʼn 23-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering nagemaakte sokkerwedstrydkaartjies buite die Kaapstad-stadion verkoop het. Die voorval het Saterdag plaasgevind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermeende polisiemoordenaars in hof

Argieffoto (Foto: SAPD, Facebook) Drie verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn polisieman in November vanjaar koelbloedig vermoor het, het Maandag in die landdroshof Brits verskyn. Sers. John...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live