Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas oor miljoene rand se BTW-bedrog

Argieffoto ʼn Egpaar van Johannesburg is in hegtenis geneem in verband met beweerde belastingbedrog ter waarde van R51 miljoen. “Fazel Karodia en sy vrou Amina, albei 43 jaar oud, het Dinsdag in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AbaThembu-koning begin met 12 jaar tronkstraf

AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/ Die Suid-Afrikaanse ministerie van justisie en korrektiewe dienste het gesê koning Buyelekhaya...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragonderbrekings by munisipaliteite wat geld skuld

Argieffoto Eskom vergader dringend met die Oos-Kaapse regering weens kragonderbrekings wat by vier munisipaliteite toegepas word as gevolg van agterstallige betalings. Die uitstaande skuld beloop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kookwatermoord: Saak uitgestel

Argieffoto ter illustrasie Twee verdagtes, wat glo hul twee niggies en ʼn baba met ʼn mes aangeval en daarna in kookwater gedompel het, het Dinsdag vlugtig in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Maroela...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krag aangeskakel by Oos-Kaap munisipaliteite

Argieffoto Eskom het Dinsdag die kragtoevoer na vier Oos-Kaapse munisipaliteite herstel ná miljoene rand in uitstaande skuld aan die elektrisiteitsverskaffer oorbetaal is. Maroela Media het Dinsdagaand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Berigte verwerp dat Schumi weer kan loop

Michael Schumacher Michael Schumacher se bestuurder, Sabine Kehm, het ʼn berig in ʼn Duitse tydskrif verwerp dat die voormalige F1-kampioen weer kan loop, twee jaar ná hy ʼn ernstige kopbesering opgedoen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seuns steeds soek by Heroldsbaai

Foto: Nathan Steyn Die twee tienerseuns wat Dinsdagmiddag vermis geraak het nadat hulle by Heroldsbaai in die Suid-Kaap deur golwe van die rotse afgeslaan is, word steeds gesoek. Maroela Media het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Paramedici sit ‘poot’ by

Foto: ER24 ER24 se span paramedici van Johannesburg-suid moes Woensdagoggend in ʼn ongewone noodgeval hul bystand lewer. ʼn Vrou het by ER24 se basis aangekom om hulp te vra vir haar hond wat sukkel om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hollywood-akteur bring dinosourus-skedel terug na Asië

Nicolas Cage. Foto: Nicolas Cage by die Venice Film Festival deur Nicolas Genin via Wikipedia Die Hollywood-akteur, Nicolas Cage, het vandeesweek ingestem om ʼn dinosourus-skedel wat hy in 2007 by ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walvis spoel in Strand uit

Foto: African News Agency / Stad Kaapstad Die strandgebied in die Strand, Wes-Kaap, is Woensdag vir alle vakansiegangers gesluit nadat die karkas van ʼn walvis uitgespoel het. Johan van der Merwe, lid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesin sterf toe huis ontplof

Foto: SAPDʼn Gesin van Secunda in Mpumalanga het Maandagmiddag doodgebrand nadat ʼn reuse-ontploffing deur hul huis geruk het. Sers. Gerald Sedibe, ʼn polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media gesê daar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grensposte gereed vir feesseisoen

Foto: www.african-bulletin.com Die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe het hul diens aansienlik opgeskerp te midde van 17 000 meer reisigers as gewoonlik wat vandeesweek daagliks deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sieklike Suid-Afrikaner (92) geforseer om Brittanje te verlaat

Myrtle Cothill (regs) en haar dogter, Mary Wills. Foto: Steve Reigate via The Guardian Online Myrtle Cothill, ʼn 92-jarige weduwee wat in Suid-Afrika gebore is maar nou in Brittanje by haar enigste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfriForum: ‘Staat kan nie bewusmaking oor standbeelde skep’

Foto: Vusumuzi Shongwe op Twitter. Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag gesê die doringdraad wat om die Paul Kruger-monument op Kerkplein in Pretoria aangebring is, is ʼn kragtige boodskap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee in hof vir vervalste note

Argieffoto Twee mans het Dinsdag in die Ganyesa-landdroshof naby Vryburg in Noordwes verskyn nadat meer as R20 000 se vervalste note in hul besit gevind is.  Maj. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Munisipaliteite gemaan om Eskom-skuld te betaal

Argieffoto: GCISLynne Brown, minister van openbare ondernemings, het Woensdag ʼn beroep op munisipaliteite gedoen om hul Eskom-skuld te vereffen. “Dit is onaanvaarbaar dat landsburgers moet ly, veral...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink in see by Mosselbaai

Argieffoto ʼn 49-jarige man het Woensdagoggend by die Dias-strand in Mosselbaai in die see verdrink. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het gesê die man en sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man beland onder trekker se agterwiel

Argieffoto (Foto: markus53, Pixabay)ʼn Plaaswerker het Woensdag ernstige beserings opgedoen nadat hy op ʼn plaas naby Krugersdorp in Gauteng onder ʼn trekker beland het. Athlenda Mathe, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Renosterhorings op lughawe gevind

Argieffoto (www.annamiticus.com) Doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Dinsdag op die OR Tambo-lughawe beslag gelê op twee renosterhorings wat op pad landuit was. Sandile...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nederlander tuis ná dodelike virus in SA

David en Sabina Badenhorst Foto: YouCaring.com Sabina Badenhorst (27) is veilig terug in Nederland nadat sy ʼn dodelike siekte in “haglike toestande” in ‘n staatshospitaal in Suid-Afrika opgedoen het en...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live