Man op Durban-strand vermoor
Argieffoto ʼn 27-jarige man is Donderdag op Durban se strand met ʼn mes doodgesteek, ure nadat die polisie hul veiligheidsplanne vir die feesseisoen op dié strand bekend gemaak het. Volgens maj. Thulani...
View ArticleHalfmiljoen rand se tik in Kaapstad gevind
Argieffoto Wetstoepassers het Donderdag beslag gelê op tik van nagenoeg R500 000 tydens ʼn klopjag op ʼn huis in Pinelands. Die stad se metropolisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Donderdag op...
View ArticleRegter verbied WhatsApp in Brasilië
Argieffoto Ongeveer 100 miljoen Brasiliane het Donderdag gesukkel om te kommunikeer nadat ʼn regter beslis het dat die gewilde boodskapdiens WhatsApp vir 48 uur lank verbied moes word. Ontstoke...
View Article#ZumaMustFall: ‘Optog net die begin’
Foto: www.gettyimages.com Die organiseerders van die #ZumaMustFall-optogte het gesê dit was net die eerste treë tot verandering. “Ons mikpunt is om ʼn president te hê wat met eer en integriteit regeer,”...
View Article‘Vermiste’ gesin veilig gevind
Graham Leach en Cara-Liza Lugibihl. Foto: Verskaf ʼn Uitgebreide soektog na ʼn gesin van Johannesburg wat Woensdag op pad na hul vakansiebestemming vermis geraak het, het Donderdagaand tot ʼn einde gekom...
View ArticleMTN betwis boete
Argieffoto MTN het hom tot die hooggeregshof in Lagos, Nigerië gewend oor ʼn reuseboete wat dié selfoondiensverskaffer in die land ontvang het. MTN is in Augustus ʼn boete van $5,2 miljard (sowat R42 900...
View ArticleSteelpoort-plaasaanval: Derde ‘rower’ vas
Een van die verdagtes wat doodgeskiet is. Foto: Verskafʼn Derde verdagte wat glo betrokke was by ʼn plaasaanval Dinsdagoggend op Steelpoort in Limpopo waartydens twee verdagtes doodgeskiet is, is deur...
View ArticleMan skiet ma in bed dood
Argieffoto ʼn Oos-Kaapse man sal Vrydag in die hof verskyn nadat hy na bewering sy ma doodgeskiet het. Kapt. Jackson Manatha, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Woensdagaand omstreeks...
View ArticleRolene Strauss gereed om kroon te oorhandig
Rolene Strauss is gereed om die kroon te oorhandig. Foto: Verskaf Rolene Strauss gaan 19 Desember amptelik haar kroon as Mejuffrou Wêreld aan haar opvolger oorhandig wanneer die nuwe Mejuffrou Wêreld...
View ArticleNuuskommentaar: Kommerwekkende Zuma se rol in komkommertyd
Foto: www.america.aljazeera.com Die #ZumaMustFall-veldtog is soos ’n oorryp vy wat met ’n plof die grond getref het. Suid-Afrikaners moes net té lank die skandes van ’n giggelende en grinnikkende...
View Article[Video] Wat ons in 2015 ge-Google het
Skermskoot uit die video Die soekenjin Google het bekend gemaak watter soekterme in 2015 die gewildste was. Gebruikers het onder andere Google-soektogte gedoen oor die terreuraanvalle in Parys, die...
View Article[Foto’s] Dramatiese skietgeveg in Lyttelton
Die toneel in Lyttelton, Centurion. Foto: Nico Strydomʼn Skietgeveg tussen vermeende kapers en die polisie is glo die rede vir die dramatiese toneel wat hom tans in Lyttelton in Centurion afspeel....
View ArticleAfgedankte myners heraangestel
Argieffoto. Werkers wat in 2012 afgedank is tydens die stakings wat die platinumgordel by Rustenburg lamgelê het, is heraangestel. Die stakings het destyds die mynbedryf tot stilstand gedwing....
View Article[Video] Boerboel fnuik ‘dief’ se planne
‘n Skermskoot uit die video.ʼn Video van ʼn hond wat ʼn vermeende inbreker buite ʼn huis bestorm en erg verskeur, word wyd op sosiale media versprei. Die beeldmateriaal, vermoedelik van veiligheidskameras...
View ArticleBrandewyn dalk binnekort goedkoper
Foto: www.wikipedia.org Die prys van brandewyn gaan waarskynlik afwaarts aangepas word. Die tesourie het aangekondig hy oorweeg dit om belasting op dié drank te verlaag. Die vervaardiging van brandewyn...
View Article4 vas ná diamantrooftog
Argieffoto Vier verdagtes is in Kimberley in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog waarin ʼn vrou en haar kleinkind aangehou is. Die verdagtes, onderskeidelik 24, 35 en 36 jaar oud, het glo verlede...
View Article[Foto’s] Talle motors in water vasgekeer op N12
Een motor was heeltemal onder die water Foto: Verskaf ʼn Dramatiese toneel het gisteraand voor motoriste afgespeel ná swaar reën op die N12-hoofweg naby die Snake-afrit aan die Oosrand groot skade...
View ArticlePta-tiener vermoor: ‘Sy was ʼn pragtige jong dame’
Shayleen van Zanten. Foto: FacebookNiemand is nog in hegtenis geneem vir die moord op die tienermeisie van Pretoria, Shayleen van Zanten (15), wat Woensdag by Trafalgar naby San Lameer met ʼn skerp...
View ArticleMan lank tronk toe vir ‘orale verkragting’
Argieffoto ʼn Man is in die Bethlehem-landdroshof in die Vrystaat gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan orale verkragting van ‘n ander man. Motlalepule Johannes Lekhelebane (22) is tot 10 jaar...
View Article[Foto’s] Nuwe vloot vir Prasa
Foto: African News Agency Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) sal binnekort sy verouderde Metrorail-vloot met ʼn nuwe model vervang, het die organisasie Vrydag gesê. Die toetstrein nr 1,...
View Article