Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe watertenkvragmotors vir Noordwes

Watertenks vir Noordwes Foto: African News Agency Ses watertenkvragmotors van die staat is aan die premier van Noordwes oorhandig om die provinsie te help met die voortslepende droogte en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minder swemtyd in Seepunt-swembad

Seepunt-swembad Foto: www.capetown.gov.za Die stad Kaapstad het die bedryfsure van die Seepunt-swembad tydelik verminder vir die feesseisoen. Volgens Belinda Walker, burgemeesterskomiteelid vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elande keer terug na Kaapstad

Elande word weer in die Valsbaai-natuurreservaat gevestig Foto: Stad Kaapstad Elande word weer vir die eerste keer in 200 jaar in die Valsbaai-natuurreservaat vrygelaat, het die stad Kaapstad Vrydag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong vrou verdrink by Illovo

Die toneel by Illovo op 18 Desember 2015 Foto: Netcare 911 ʼn 20-jarige vrou het Vrydagmiddag omstreeks 13:30 in die see by Illovo aan die suidkus van KwaZulu-Natal verdrink. “Paramedici van Netcare 911...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf; kar brand uit naby ongelukstoneel

Die motor wat op 18 Desember 2015 op die N1 naby die Murrayhill-tolplaza uitgebrand het. Foto: ER24 Twee vroue is dood en nog ʼn vrou het kritieke beserings opgedoen tydens ʼn trompop botsing op die N1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Nazi-vlae en vuurwapens in Bothasig gevind

Nazi-vlae wat op die toneel in Bothasig, Kaapstad gevind is Foto: African News Agency Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn wenk ontvang en vuurwapens, ammunisie, weermagtoerusting en Nazi-vlae in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlugtende rower skiet glo Vrystaat-polisiebeampte

Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisiekonstabel van Bloemspruit in Bloemfontein is in ʼn kritieke toestand nadat ʼn vermeende rower hom geskiet het. “Die 35-jarige konstabel en sy kollegas het Donderdag in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EFF het glo Kokstad-dokter gedreig

Argieffoto Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) van Kokstad, KwaZulu-Natal, word daarvan beskuldig dat hulle ʼn bestuurder van ʼn hospitaal gedreig het. “Dr. Mongi Assadi, mediese bestuurder by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gauteng-spoedvraat jaag teen ‘rekordspoed’

Argieffoto ʼn Gautengse motoris is Vrydagaand op die N1 naby Ventersburg in die Vrystaat in hegtenis geneem nadat hy glo tot dusver die “rekordspoed” vir die feesseisoen aangeteken het. Die man het glo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermeende kapers in Umlazi geskiet

Argieffoto Twee verdagtes, onderskeidelik 18 en 19 jaar oud, is Vrydag in Umlazi, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem op aanklag van poging tot moord en poging om ʼn motor te kaap. “ʼn Polisiebeampte het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-verkragter sit lank

Argieffoto ʼn Man is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ʼn 49-jarige vrou in Durban in 2011. “Prince Mkhize (41) is Vrydag in die Durban-streekshof gevonnis vir die verkragting van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skerp kritiek teen gesinsfoto

Foto: Hannah Hawkes Photography, Facebook ʼn Fotograaf in Rosepine, Louisiana, ontvang baie negatiewe kommentaar oor ʼn foto van ʼn ma en twee dogters wie se monde op ʼn gesinsfoto toegeplak is met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier sterf tydens hoëspoedjaagtog met moordverdagte

Argieffoto Die polisie in die Vrystaat het ʼn moordverdagte in hegtenis geneem ná ʼn hoëspoedjaagtog waarin vier persone gesterf het. “ʼn 27-jarige vrou van Namahadi in Qwaqwa is Donderdag dood aangetref...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramaphosa het glo geweet van Van Rooyen

David van Rooyen, minister van finansies en pres. Jacob Zuma (Desember, 2015) Foto: GCIS Die presidensie het Saterdag ʼn verklaring uitgereik om te bevestig dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa betrokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Twee sterf in Carletonville-gru-ongeluk

Twee sterf in Carletonville-ongeluk op 19 Desember 2015 (Foto: ER24) Twee mense is dood toe hulle Saterdagmiddag op die R501 naby Carletonville in Gauteng in ʼn brug vasgery het. “Paramedici het kort ná...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boetebessie vas oor beweerde omkopery

Foto: SAPD/Facebook ʼn Tshwane-metropolisiebeampte is op die Molotoweg in Pretoria in hegtenis geneem op aanklag dat sy omkoopgeld van motoriste probeer bekom het. “Die beampte is Saterdagmiddag deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC sal maklik wen, sê Ramaphosa

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Foto: Siyabulela Duda, departement van kommunikasie Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het Saterdag gesê die ANC sal volgende jaar die plaaslike regeringsverkiesing...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pikitup-werkers weer op hul pos

Pikitup (Argieffoto) Stakende lede Samwu-lede by Pikitup het Saterdag weer begin werk ná ʼn tweede onwettige staking. Jacky Mashapu, woordvoerder van die maatskappy, het gesê die vakbond het ingestem om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Air France-vlug land in Kenia ná ‘bom’ op vliegtuig

Argieffoto van ‘n Air France Boeing 777 (“Air France B777-200ER(F-GSPY) (4815799088)” deur Kentaro Iemoto vanaf Tokio, Japan via Wikimedia Commons) ʼn Air France-vlug tussen Mauritius en Parys is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nehawu het werkers ‘mislei’; parlement betaal bonusse

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: Twitter Die parlement het bonusse aan personeel binne die onderhandelingseenheid uitbetaal, maar die leierskap van die vakbond Nehawu daarvan...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live