Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Versoening, die Gelofte van 1838 en die Afrikaner se plek in SA

Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus“Meeste mense in Suid-Afrika soek vrede en ’n veilige toekoms vir hulle kinders. Hulle soek ook die reg om hulself te wees, as byvoorbeeld Afrikaners,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooigety aan Tuinroete-kusgebied

‘n Voorbeeld van rooigety. Foto: WikipediaInwoners en vakansiegangers aan die Tuinroete se kusgebied is gemaan om nie te swem of vis te vang in areas waar rooigety opgemerk is nie. Zolile Nqayi,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Versoening vergeefs sonder ekonomiese vryheid’

Mbuyiseni Ndlozi. Foto: TwitterDie EFF het Woensdag gesê versoening is tevergeefs sonder ekonomiese bevryding. “Vir die EFF is die 2015-Versoeningsdag ʼn belangrike herinnering aan die feit dat ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek onthul onderwysposte word regoor SA verkoop

Argieffotoʼn Ondersoek het bevind dat onderwysposte regoor Suid-Afrika verkoop word, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Dinsdag onthul. Motshekga het aan joernaliste in Pretoria gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma vas ná sy glo baba verkoop

Argieffoto ʼn 25-jarige ma is Dinsdag in Nelspruit in hegtenis geneem nadat sy glo haar eenjarige dogter verkoop het. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het Donderdag gesê die ma het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkragter lank agter tralies

Argieffoto ʼn Veroordeelde verkragter van ʼn 13-jarige meisie, is effektief tot 30 jaar tronkstraf gevonnis. Die verkragter (41) is in die Worcester-landdroshof skuldig bevind op aanklagte van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dwelmvonds op lughawe

Argieffoto: SAPD/Facebook Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Donderdag by die OR Tambo-lughawe in Kemptonpark op dwelms met ʼn straatwaarde van nagenoeg R2 miljoen beslag gelê. Volgens Sandile...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa se liggaam gevind ná kinders se moord

ArgieffotoDie polisie het Donderdag op die liggaam van ʼn pa van Johannesburg afgekom nadat hy Woensdag glo sy kinders se kele afgesny en daarna hul ma met ʼn mes gesteek het. Kapt. Tsekiso Mofokeng,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Duisende bid vir leierskap en reën by Voortrekkermonument

GeloftedagDuisende mense het by die Voortrekkermonument saamgekom om Geloftedag te vier. Daar is vanjaar spesifiek gebid vir verantwoordelike politieke leierskap en reën. Die insetsel is deur eNuus...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interne SAL-memo bevestig redery is op rand van likwidasie

ArgieffotoIn ʼn interne dokument van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), wat ʼn hof Donderdag toestemming gegee het dat dit bekendgemaak mag word, word die lugdiens se raad gewaarsku dat die redery nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-beeste ingeënt teen bek-en-klouseer

Foto: DBV Beeste in die droogtegeteisterde gebied van Matiane in Limpopo het inentings teen bek-en-klouseer begin kry. Nagenoeg 4 000 beeste is reeds teen dié virus ingeënt. “Ons hoop om 6 070 beeste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tiener op vakansie vir selfoon vermoor

Argieffoto Die Margate-polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat Sharlene Zanten (15) Woensdag in Trafalgar naby San Lameer, waar sy op vakansie was, glo vir haar selfoon vermoor is. Maj. Thulani Zwane,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Tainted Heroes’ begin in Januarie in teaters draai

AfriForum/Facebook. Argieffoto. Tainted Heroes, die dokumentêre rolprent wat die gebruik van geweld deur die ANC en ander bevrydingsorganisasies in Suid-Afrika illustreer, word vroeg volgende maand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Whatsapp in Brasilië geblokkeer as ‘straf’

Argieffoto ʼn Brasiliaanse hof het beveel dat die gewilde boodskapdiens Whatsapp van Donderdag vir 48 uur in die land geblokkeer sal word. ʼn Hof in Sao Bernardo do Campo het selfoonnetwerkoperateurs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiehoë vas ná sy glo met gevlekte geld wou dobbel

Argieffoto. ʼn Noordwes-polisiebevelvoerder is deur die Valke op aanklag van diefstal in hegtenis geneem. Kapt. Paul Ramaloko, polisiewoordvoerder, het Donderdag gesê die 45-jarige verdagte wat die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strate rondom Kaapstad-stadion dán gesluit

www.capetowntravel.co.za Die Stad Kaapstad het Donderdag ʼn beroep om inwoners en besoekers gedoen om kennis te neem dat verskeie strate rondom die Kaapstad-stadion Saterdag vir verkeer gesluit gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis vir moord op onnie van Bela-Bela

Desmain Clark Adams. Foto: SAPDDesmain Clark Adams (20), die man wat skuld erken het vir die moord op Lindie Bosch-Jansen (35), ʼn onderwyseres van  Bela-Bela, is Donderdag in die plaaslike landdroshof...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiebeampte wat glo inmeng in hegtenis

Foto: African News Agency Die Valke het Donderdagoggend ʼn senior polisiebeampte van Limpopo in hegtenis geneem nadat hy glo in ʼn verkragtingsondersoek ingemeng het. Sy inhegtenisneming volg nadat hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde deur spesialiseenheid gehelp ná val

Foto: Netcare 911 Paramedici moes Donderdag ʼn bejaarde vrou te hulp snel nadat sy by haar woning in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal geval het. Die voorval het gebeur toe die vrou kop eerste van die trappe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad-ma het glo kinders verwaarloos

Argieffoto ʼn 20-jarige vrou van Valhallapark in Kaapstad is in hegtenis geneem op aanklag van kinderverwaarlosing nadat haar kind in die vroeë oggendure glo in die straat rondgehardloop het. “Die ma is...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live