Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanderbijlpark-moorde: ‘Dwelmbase het my gedwing om hulle te skiet’

Fanie du Preez Dinsdag (15 Desember) in die hof. Foto: Jacques Steenkamp/SAUK Radionuus Fanie du Preez (39), die man wat aangekla word van die moorde op sy vrou en twee kinders, is Dinsdag borgtog in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Metropolisie steek eers stokkie voor #ZumaMustFall-veldtog

Foto: www.america.aljazeera.com Die Johannesburgse-metropolisie (JMPD) het ʼn aanvanklike versoek van Section27 om Woensdag ʼn optog in Johannesburg te hou om pres. Jacob Zuma se bedanking te versoek,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC: ‘Geen sprake dat Zuma herroep word nie’

Jessie Duarte tydens ‘n vorige geleentheid in 2014. Foto: Flickr/GovernmentZA Die ANC het Dinsdag gerugte dat die party oorweeg het om president Jacob Zuma uit sy pos te herroep, as nonsens afgemaak en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudminister in hof oor ‘miljoene se bedrog’

Sibusiso Ndebele. Foto: www.timeslive.co.za ʼn Voormalige minister het in die Durbanse handelshof verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie. Die aanklagte spruit voort uit beweerde omkoopgeld ter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou diere gaan nie met verlof

Argieffoto: www.flickr.com Terwyl jy met vakansie is, word jou beste vriend dikwels aan die genade van iemand toevertrou wat geen aanvoeling vir diere het nie. Reinet Meyer, senior inspekteur by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek na ‘rasvoorval’ by sewestoernooi

Foto: Don Johnstone/Facebookʼn Beweerde voorval van rassisme het glo die naweek tydens die sewesrugbytoernooi in die Kaapstad-stadion voorgekom. Don Johnstone, wat ʼn toeskouer by dié toernooi was, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familie speel nóg ‘n keer klaar met rowers

Een van die verdagtes wat doodgeskiet is. Foto: Verskaf Eers het ʼn 19-jarige seun vroeër vanjaar hom en sy weduwee-ma teen aanvallers op hul kleinhoewe in Limpopo beskerm en ʼn verdagte doodgeskiet....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Rooyen: ‘Ek het geen ooreenkomste geteken’

David van Rooyen, voormalige minister van finansies (Desember, 2015) Foto: GCISDie voormalige minister van finansies, Des van Rooyen, het Dinsdag ontken hy het enige ooreenkomste onderteken in sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta peuter brand erg met kookwater

Foto: Netcare 911ʼn Eenjarige peuter van Pretoria moes Dinsdag per helikopter hospitaal toe geneem word nadat hy kookwater oor homself uitgegooi het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staat benodig R4.5 miljard vir studentefooie

Studentebetogings (Oktober 2015) (Foto: verskeie bronne, sosiale media)Die staat moet dringend ander maniere kry om sy studentefinansieringskema aan te vul nadat ʼn verslag getoon het die skema sal in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sexwale sê politici moet uit afgelope week leer

Tokyo Sexwale Foto: Werner Beukes/SAPADie miljardêr en voormalige minister, Tokyo Sexwale, het Dinsdag by talle ander politieke hoës aangesluit deur sy mening uit te spreek oor die opspraakwekkende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daggalaboratorium op kleinhoewe gevind

Foto: SAPDʼn 65-jarige man is in Richwood in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van dwelmhandel. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê beamptes het inligting ontvang oor beweerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agt beseer in Potch-ongeluk

Foto: ER24Agt mense is beseer in ʼn trompop-botsing op die N12 buite Potchefstroom in Noordwes. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die botsing het Dinsdag omstreeks 22:00 sowat 20 km buite...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Duisende ruk op teen Zuma

‘n Optoggganger in Johannesburg. Foto via Twitter.Duisende mense het onderskeidelik in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad bymekaargekom in optogte teen pres. Jacob Zuma. Die #ZumaMustFall-beweging het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Moet Versoeningsdag afgeskaf word? En wat van Geloftedag?

GeloftedagHet Versoeningsdag nie ’n dag geword waarop politici gou ’n paar woorde oor versoening uiter, maar die res van die jaar deur hul optrede en woorde versoening in die wiele ry nie? Maak die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas ná hy glo verkeersbeampte sleep

Argieffoto Foto: memyselfaneye (Pixabay)ʼn 46-jarige man is in Rustenburg, Noordwes, in hegtenis geneem op aanklag van poging tot moord en roekelose en/of nalatige bestuur. Sers. Kealeboga Molale,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Vier swaar gewapendes sak toe op Pta-vulstasie

Foto: Hi-Risk Unit/Facebook Vier swaar gewapende mans het Dinsdagaand op die Engen-vulstasie in Rigelweg, oos van Pretoria, toegeslaan. Kapt. Coba Brits, woordvoerder van die polisie, het gesê die vier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Irak eis dat alle Turkse troepe onttrek moet word

Pres. Tayyip Erdogan van Turkye. Foto: AP Photo/Kayhan Ozer, Presidential Press Service, PoolDis nie genoeg dat Turkye net ʼn gedeelte van sy troepe uit ʼn kamp in die noorde van Irak onttrek het nie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Versoeningsdag ʼn geleentheid om SA te verenig’

Mmusi Maimane. Foto: FacebookVersoeningsdag gee Suid-Afrikaners die geleentheid om te reflekteer oor ʼn verenigde land, het die DA gesê. “Suid-Afrika se Versoeningsdag gee ons die geleentheid om te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skywise skort bedrywighede op

Foto: skywise.co.zaDie laekostelugdiens Skywise het Woensdag aangekondig dat sy bedrywighede tot verdere kennisgewing opgeskort is. “Ons het baie hard geveg om die struikelblokke in ons pad te oorkom...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live